Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21821 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17655 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6069 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5148 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2501 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1976 |
Swanie | 1853 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1663 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1451 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1109 |
Gerden | 1086 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 353 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
OPTIES VS MOBILE
Bietjie van die kamponderwerp af, maar nie heeltemal nie. My vraag is of jy optiese vesel of mobiele data verkies.
Ek het van ADSL na opties na mobiel geskuif. Daar is verskeie redes. Vir die eerste twee verbindings was ek by TELKOM wat my soveel probleme gegee het dat ek besluit het om weg te gaan. My mobiele data het die voordeel dat ek my modem saamry en dus enige plek in verbinding kan wees, selfs terwyl en uitkamp. Die mobiel is ook heel redelik geprys. 150 G plus 50 in die nag plus selfoon 'voice' en data op die selfoon is goedkoper as 'n optiese lyn alleen. Ek is by Vodacom en ek sien MTN is selfs nog goeekoper. Ek gebruik nie die hoeveelheid data op nie wat dit dus heeltemal voldoende maak. Ook is die spoed gewoonlik aansienlik hoër as opties se basiese pakkette. Op sy stadigste in besige tyd is dit nie stadiger as opties se stadigste pakkette (10/2) nie. Omdat ons lang tye weg is van die huis om te kampeer of elders te bly, was die opties ietwat van 'n wit olifant want ek het vir maande betaal wat ek dit nie kon gebruik nie.en moes ek nog ekstra voorsiening maak vir die tye.
Ek kan sien dat sommige mense, veral besighede wat baie data gebruik, opties meer geskik vind omdat dit gewoonlik onbeperkte data behels maar ek wonder regtig of die groot uitrol van optiese vesel nie dalk 'n reuse misrekening van die ondernemings was nie. Dit lyk ook of mobiel al goedkoper raak wat dalk mettertyd opties gaan doodmaak.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Tuis stream Ons, so die Metro Fibre werk goed hier.
As ons kamp gebruik ek en die vrou ons data pakkette (Telkom en MTN) en die is voldoende vir ons.
Ons van die DSTV decoder met klein skottel, aktiveer die Holiday Home, dan het ons die Premium Pakket daar beskikbaar.
Die werk goed vir ons.
Ons het tuis nou vir die afgelope 9 jaar internet gehad wat via n klein skottel gewerk het. Dit het baie lekker gewerk.....ek dink in die 9 jaar was ons net 1x vir n uur aflyn gewees en dit was vooraf gewaarsku. Nooit probleme gehad om Youtube en Netflix te stream nie. Ons het egter laasmaand oorgegaan na fibre aangesien my seun baie vinnige data benodig vir sy werk en dit vreeslik duur was via skottel. As ek nie tuis is nie, gebruik ek selfoon se 4G.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Het al egter op meer as 1 geleentheid gesien dat LTE beter en sterker is as gewone 4G by oorde
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ons gebruik die Fibre by die huis. Spoed werk goed met twee TV's se Netflix, You-tube en Disney+ asook fone en werk op rekenaar.
Gebruik Vodacom 4G as ons kamp maar het nog nie Tv op dit gebruik nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Interessante onderwerp, want ek gebruik ook, soos Fred, mobiele verbinding vir die kampstorie. Aangesien die mobiele "router" - wat is die Afrikaanse woord? - 12 Volt is, gebruik sekere mense dit in die motor om TV te kyk (so sê hulle! ;-(( )
Bygesê, ook na 'n klein skottel en TV beweeg (met Holiday Home) vir die karavaan, want die data verbinding is bietjie stadig en wispelturig vir TV.
Maar, aangesien ons - ook by Vodacom - data kry, was ons heel tevrede met ons 20 Gb+ 20Gb ............ tot ons agtergekom het hoeveel data die TV met sy Showmax (ons skakel oor weens talle advertensies op die "gewone" kanale) gebruik - daardie bietjie data hardloop vinnig uit!!
Dus, (met Vodacom se Swart Vrydag aanbieding), kontrak laat verander na 2 Tb per maand (!!! ja, ek het ook hierdie bevraagteken, maar dit is bevestig) teen 100 Bps. Dis is basies gelykstaande aan onbeperkte data met vesel gevoer, maar effens duurder - R485 vs R450.
Ons het ook 'n nuwe "router" - wat 5G kan dryf - (weet nie eers of Parys al 5G het nie) gekry. Ongelukkig skakel ons eers oor na die nuwe sisteem op 1 Desember, so hou die verwikkeling dop soos hulle sê!!
Dis nou n BAIE goeie Swart Vrydagaanbieding! Ek ding dit versterk my vermoede dat mobiele data mettertyd optiese vesel sal verbygaan.
Wat Router in Afrikaans is weet ek nie. Ek is baie trots op my taal maar ek dink soms is n internasionale woord dalk meer aanvaarbare as n ietwat lomp plaalike weergawe. Dink maar aan taxi teenoor huurmotor en TV teenoor beeldradio.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred. Ek glo prepaid Opties by die huis vir sy betroubaare spoed en Celfoon data vir die woonwa. Ons het beide MTN (prepaid) en Telkom (uncapped kontrak) vir die woonwa.
Groete,
Paul
Waneer die Mobile data spoed in die kamp dit toelaat dan stream ons die Bokke op die TV of Laptop.
Groete,
Paul
Interessante onderwerp, want ek gebruik ook, soos Fred, mobiele verbinding vir die kampstorie. Aangesien die mobiele "router" - wat is die Afrikaanse woord? - 12 Volt is, gebruik sekere mense dit in die motor om TV te kyk (so sê hulle! ;-(( )
Bygesê, ook na 'n klein skottel en TV beweeg (met Holiday Home) vir die karavaan, want die data verbinding is bietjie stadig en wispelturig vir TV.
Maar, aangesien ons - ook by Vodacom - data kry, was ons heel tevrede met ons 20 Gb+ 20Gb ............ tot ons agtergekom het hoeveel data die TV met sy Showmax (ons skakel oor weens talle advertensies op die "gewone" kanale) gebruik - daardie bietjie data hardloop vinnig uit!!
Dus, (met Vodacom se Swart Vrydag aanbieding), kontrak laat verander na 2 Tb per maand (!!! ja, ek het ook hierdie bevraagteken, maar dit is bevestig) teen 100 Bps. Dis is basies gelykstaande aan onbeperkte data met vesel gevoer, maar effens duurder - R485 vs R450.
Ons het ook 'n nuwe "router" - wat 5G kan dryf - (weet nie eers of Parys al 5G het nie) gekry. Ongelukkig skakel ons eers oor na die nuwe sisteem op 1 Desember, so hou die verwikkeling dop soos hulle sê!!
Thats a good deal 2TB for R485 is that 1TB anytime and 1Tb night owl ? and even then that price for 1TB anytime is very good. Is that is for fixed LTE @ your home? it‘s not for mobile use. Changing location to different caravan parks was an issue when I enquired about fixed LTE packages.
Our deal with Afrihost is uncapped 4G mobile for R495. They do throttle the data once you cross a threshold of 200GB but even then we are still able to stream live sport, Netflix etc once we have crossed the threshold, which is usually about the 28th of the month. We use this when at home as well, there is fibre in the main house but we are too far away to have a stable connection to it.
Being on a mobile router with it‘s own battery and small enough to fit in my pocket it goes everywhere with us. Nice and handy when travelling in the car with Waze on which uses data to give you the various traffic and police updates etc on your route.
Nico ek sien nie die 2Tb deal vir R485 nie. Net hierdies?
Brian it looks like your Afrihost uncapped deal is on MTN? Is that correct?
Groete,
Paul
Volgens wat ek sien is Home Internet net data. Geen voice of SMS of MMS nie. Maar jy kan die router/modem enige plek gebruik.
Groete,
Paul
Brian I believe this 2Tb is for anytime use. However, one may be easily mislead - the previous deal (20Gb + 20Gb) was sold to us as available during business hours and the rest after business hours. However it turned out to be 20 Gb from 05:00 - 24:00, and "out side of business" from 00:00 - 05:00!!!!!
On my question as to "who the h..ll wants to use data that time of the morning?" I got a friendly smile and a shoulder shrug.
So, unfortunately, as said, I'll wait until after 1 December! Stay tuned in!
The after hour data is useful to me. I download scheduled movies and T series during that time.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Nico ek sien nie die 2Tb deal vir R485 nie. Net hierdies?
Brian it looks like your Afrihost uncapped deal is on MTN? Is that correct?
Paul yes it is on MTN
I see Vodacom fair usage policy has a “hard lock“(not a throttle) so when you reach your cap you loose connectivity and will need to purchase top up data to continue.
However Nico‘s deal with 2TB he should be safe and not run out of data unless he downloads tons of stuff.
When I checked with Vodacom before I decided on Afrihost they told me that the fixed LTE deal tied your router to the tower closest to you when you activated the modem and we would have to contact them to change the setting to a new tower every time we moved to a new site.
Afrihost‘s “Fixed LTE“ was the same with MTN and only certain modems were compatible with the MTN Network, thus we decided on the mobile deal any modem and it‘s usable anywhere there is signal. Up to now we have not had any signal issues other than during load shedding when the tower went down for that period. Some areas the tower never went down (their battery was still functional or not stolen at that tower).
Yip. No roaming with Vodacom Home Internet and router locked as well.
- You are only guaranteed access to the Vodacom network in the specific area that the Service is activated on and access in any other geographic will not be allowed.
Groete,
Paul
Starlink sal groot voordeel wees vir areas soos wildtuin kampe. Tans kla mense baie oor die pale wat hulle oprig in veld
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
En MTN in die Wildtuin is net 3G.
Ek gaan month to month vat om reg te wees vir Starlink.
Ons het no permanent DSTV gelos en dus nie meer Satelliet ontvangs nie. Dit is net te duur vir die nut wat ons kry. Wireless en streaming is nou ons enigste opsie in die wildtuin en elders.

I see Vodacom coverage is similar in the KNP. Yip Starlink will solve the problem when it comes. Keeping fingers crossed.
In Satara and Shingwedzi and Skukuza I had LTE with Telkom/Vodacom. Telkom roams to Vodacom. There is a back to back roaming agreement between them. In Punda only MTN had enough speed to stream.
Groete,
Paul