English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 791
Total Views: 82 682 105
topics: 11 032
replies: 129 002
views: 39 028 795
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

OPGEWASEMDE VENSTERS.

replies: 10
views: 4084
11 Aug 2016 @ 20:54:32 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Is daar 'n getoetste produk om die binnekant van jou venster "wasemvry" te hou. Die aircon werk goed, maar is nie altyd aan nie. Sou net graag wou weet van iemand wat so produk al getoets het en kan getuig dat dit werk.
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 20:55:38 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

baba shampoo

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 20:57:38 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years

baba shampoo

Hoe wens mens die baba sjampoo aan Swanie?
Verdun OF skoon?
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 00:48:25 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years
Tommie, ek het jare gelede 'n produk met die naam "See Spray" by die AMWAY maatskappy gekoop. Dis in 'n blik form van 500ml, en is 'n vloeistof wat uitkom as 'n skuim. Jy spuit dit op 'n lappie of koerantpapier en vee jou ruit/vensters daarmee af, so dis eintlik 'n venster skoonmaak middel.
Op die blik staan die volgende:
# Formulated with ammonia
# Fast evaporating solvent
# Cleans windows, glass, chrome, porcelain
# Helps keep steam from forming on glass surfaces
# Helps prevent fogging of interior car windows
# For inside or outside use
# Easy to use, won't drip or run
# Cuts through grease and grime
# Cleans without smearing or streaking
# Contains no chlorofluorocarbons
Ek het dit vir jare op my motorfiets se valhelm se glas (visor) gebruik met uitstekende resultate. Dit sÍ op die blik ook om die produk NIE aan die buitekant van voertuig windskerms aan te wend nie. Op die blik wat nou al seker 15 jaar oud is, is net 'n adres soos volg:
AMWAY SOUTH AFRICA L.L.C
16 ESSO ROAD
MONTAGUE GARDENS
CAPE TOWN
7441
Daar's ongelukkig geen tel no beskikbaar op die blik nie.

Ek weet nie eers of die maatskappy nog bestaan nie, probeer hulle Google.
Hoop jy kom reg!
Groete



👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 07:57:47 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 889
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Ek kan nie instaan daarvoor dat dit aan die binnekant van 'n windskerm sal werk nie, maar die aanwending van enige seepproduk (vloeibare handewas-seep, skottelgoedwasmiddel, sjampoe ens.) op 'n badkamerspieŽl voorkom opwaseming van laasgenoemde. Wend dun en egalig aan en vryf dan op met 'n droŽ lap of handdoekrol. Dit hou vir weke.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 09:19:47 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2058
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Het al gesien dat swemmers gebruik 'n spuit kannetjie om hulle swembril te spuit(nie spoeg nie) laughingvir die voorkoming van opwasem. Weet nie wat dit is nie en sport winkels sal dit seker aanhou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 10:07:01 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Jy kan ook wuns rainX probeur
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 12:31:11 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1237
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

In my jonger dae het ons die ouens wat se karre ens so opwasem "steamers" genoem. Daar was n rede vir dit. Haha

Tommie, ek het al van die produkte probeer, hulle werk vir kort periode daarna selfde storie. Op n koue dag wasem die glas op en vir my help slegs die lug verkoeling.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 12:37:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Spuit "spry en cook", vee dit dan met n sagte lap skoon.

Kan ook gebruik word in vrieskas nadat hy skoon en droog is. Spuit invrieskas en maak die deur of deksel toe vir so uur, sit dan die vrieskas aan en na n uur jou vleis wat reeds gevries is, die vrieskas sal nie langs die kantevaries nie en die vleis pakkies ook nie aan mekaar vas vries nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 12:39:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vergeet.

As jou voertuig buite slaap in die winter en dit ryp erg die aand kanjy die voorruit ook spuit en met n lat vee, die ruit sal nie toe ryp as jy vroeg moet ry nie.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2016 @ 13:06:28 pm
Tommie Scheepers
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 10 May 2016
Experience: 44 years
Baie dankie vir al die voorstelle. Amway se personeel werk te kort daar om kennis te hÍ van so produk soos See Spray. Dankie in elk geval vor so volledige beskrywing.
In ons jonger dae het jy 'n koekie seep n paar strepe getrek op die spieel in die badkamer en dan met 'n droeŽ lap afgevee. Jy kon dan baie beter die vrypuisies sien in die stoombadkamer.
Ek het dit nou probeer en moet sÍ dat dit baie beter is. Die beste is natuurlik jou kar se aircon.
Van die steamers gepraat" So vryersklong se kar word genader deur die polisieman en daar klop hy aan die toegewasemde kar se ruit. Die klong maak 'n klein gaatjie in die wasem en kyk daardeur en die polisiman vra "wat maak julle". Hy sÍ toe "niks met jou te doen nie" en blaas die kolletjie toe weer vol wasem...........
You don't love a Woman because she is beautiful;
She is beautiful because you love her.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First