English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 091
topics: 402
replies: 3 912
views: 1 473 252
Talk about the current road conditions throughout the country

Nylstroom na Orpen Hek

replies: 12
views: 5439
06 Jun 2016 @ 13:41:28 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

More mense,

Wil net bevestiging kry dat die pad nog in 'n goeie toestand is. Ek het al gesien dat mens vanjaar op 'n mooi pad ry, maar weens oorstromings of swaar mynverkeer, kan 'n pad wat vanjaar mooi is, oor 'n jaar heeltemal uitmekaar val. Ek gaan van naby Nylstroom (modimolle) na Orpen hek oor so 2 weke en wil graag hoor van manne wat onlangs daarlangs gery het.

Is die beste pad vir sleep nogsteeds : Nylstroom - Pietersburg - Tzaneen - Gravelotte - Mica - Hoedspruit - Orpen ? Of is daar alternatiewe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:00:08 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Janus, ek dink dit bly maar die beste opsie. hou op N1.

gaan jy Maroela staan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:04:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Anders kan jy by Phalaborwa het ingaan en deur die park na onder ry ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:10:55 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

Dankie Jan. Ons gaan by Satara staan vir 4 nagte en dan Tsendze toe vir nog 'n paar nagte.

Willem, dit sou ideaal wees, maar ek moet eers die Maandagoggend voor ons vertrek nog reëlings met die plaasarbeid tref. Gaan eers 10 uur se kant kan wegkom en beplan om so 3 / 4uur by Orpen Hek te wees. Bang tyd raak min as ek by Phalaborwa hek ingaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:13:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Anders slaap by daai plek net voor die hek by Phalaborwa en gaan dad vroeg oggend in.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:17:49 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

Anders slaap by daai plek net voor die hek by Phalaborwa en gaan dad vroeg oggend in.

As ek die Sondag al kon ry, sou dit die plan gewees het. Kan nou ongelukkig eers die Maandagoggend wegkom, maar dis darem nie te ver tot by Orpen hek van ons af nie. Gaan rustig tot daar ry en darem die aand al in die wildtuin slaap. 388km volgens die GPS van ons af tot by Orpen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:21:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Julle moet dit geniet.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:23:30 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

Julle moet dit geniet.

Baie dankie Willem! Sal mooi foto's neem en kom verslag lewer laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 15:56:26 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Janus geniet dit.

ek gaan vanaf 24ste op Letaba staan en dan vanaf 28ste tot 1ste Julie op Maroela staan. gaan ook die N1 ry Polokwane oor en by Phalaborwa in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 16:43:18 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

Janus geniet dit.

ek gaan vanaf 24ste op Letaba staan en dan vanaf 28ste tot 1ste Julie op Maroela staan. gaan ook die N1 ry Polokwane oor en by Phalaborwa in.

Dankie Jan. Ek wou ook eerder op Maroela as Satara staan, maar het bietjie geslaap met ons bespreking. Satara is egter 'n goeie wildkyk kamp, so ek is tevrede.

Julle moet dit ook geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 18:27:01 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Vanaf Mica na hoedspruit pad maar stamperig met hier en daar potholes rybaar kyk net vir die beeste so langs die pad
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2016 @ 18:42:31 pm
Platjan
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 04 Apr 2015
Experience: 17 years

Vanaf Mica na hoedspruit pad maar stamperig met hier en daar potholes rybaar kyk net vir die beeste so langs die pad

Dankie Shaun, ek sal dit onthou. Jy is die eerste een persoon wat melding maak van die beeste. - nou weet ek darem om uit te kyk vir hulle!

Paar manne het my al gesê van die potholes. Blykbaar nie te erg nie, maar genoeg om jou wakker te hou!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2016 @ 20:44:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geniet dit, moet nie water afslaan by die boom op Satara nie, ons is Agustes daar.

Ek sal my plek self merk , hehehehe


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required