English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 713
Total Views: 82 280 874
topics: 10 754
replies: 123 445
views: 38 807 996
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuweling

replies: 2
views: 3411
17 Dec 2003
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
My famielie is 4 groot. van die kampeerders se kant af: wat het 'n mens als nodig? tent grootes, bybehore dinge om te onthou ens? Dit sal die 1ste keer wees so n mens willie groot geld uitgee as jy nie weet of jy daarvan gaan hou nie

voorbaat dank
henk 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2003
Anonymous
There is a very good campling essentials list on this site, I use it all the time. (only 2 off us) What we have found was that we first baught the so called modest tent, R2000 then you needed the blow-up bed and gas lamps and extentions and who knows what else, and the seconhand caravan fridge, to keep the beer cold, now we need to borrow a friends trailer to cart everything with us. I whish that I have rather baught a modest seconhand caravan, as I have spend so much money on collecting everything, and not to talk about the storing of it afterwards. Besides all the moaning, we love our camping and will just have to buy a trailer now!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2003
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 01 Aug 2003
Hallo Henk
Dit is moeilik om vir iemand voor te skryf wat hy/sy moet koop. Dit hang af wat jou behoeftes is. Wil jy in luuksheid kampeer, of is jy tevrede met net die nodiges? Vandag is daar so 'n groot verskeidenheid van tente en toebehore om van te kies. Ek sou voorstel jy maak 'n lys van wat jou behoeftes is en daarna kyk 'n bietjie rond wat beskikbaar is. As jy met 'n 2de handse tent gaan mee begin, kyk in die "Cape Ads" of sy eweknie in Gauteng, daar word duisende tente te koop aan gebied. Jy het natuurlik of 'n groot kar of 'n Ventertjie nodig om al jou toerusting te vervoer. Met tyd sal jy wel alles aanskaf wat jy nodig het. Ek en my vrou is ook gesoute "kampeerders" maar het onsself ook nou op gegradeer na "karavaners" en ons het ook geleer wat ons nodig het met "stampe en stote".
Groete en geniet dit. Dave
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required