English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 963
Total Replies: 258 635
Total Views: 83 446 871
topics: 11 831
replies: 142 858
views: 39 452 176
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuwe stokperdjie

replies: 3
views: 205
21 May 2020 @ 17:29:35 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2267
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

Nou dat alles in en om die huis se werkies gedoen is en ek weer werk van die huis af is daar tog baie tyd om iets te doen. 

Het Bonsai vyeboom so 'n jaar gelede as geskenk gekry en Elmarie het vir my 'n olyfboom gekoop vir een leë pot. Loop anderdag deur 'n kwekery en sien die pragtige kumquart boom vol vrugte in 'n pot. 

Net daar byt die gogga my en ek koop hom en nou is ek skielik lus om met vrugte bome in potte te begin as stokperdjie. 

Baie interesante Bonsai boontjies gesien op internet en alhoewel ek nie juis met  Bonsai wil eksperimenteer nie maar net met vrugte bome in potte. 

Nie juis goedkoop die bome nie maar wil dit graag probeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 10:44:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18012
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Interesant. Hoe vergelyk die vrug op die ou einde met die een wat in tuin geplant sou wees? Is vrug kleiner? Dra boom minder? Smaak verskil?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 13:25:03 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2267
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

Geert, ek het van die bome gesien wat vol vrugte is en slegs bietjie kleiner as normaal. Die kumquart wat ek het is vol vrugte en smaak dieselfde. So 1.5 meter hoog binne in die pot.

Het selfs vyeboom gesien met 'n swaar drag vrugte. 

My belangstelling is heelwat geprikkel en sal die naweek bietjie rondry en nog bome gaan soek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 19:12:21 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 597
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Jan, great hobby.

I started my gardening interest by trying to grow bonsais. I collected little trees/seedlings from where-ever I found them. My dog took a liking to the taste of the pots and destroyed my collection.

20 odd years ago I got a Marula seedling, which I gave to my neighbours about 10 years ago, who grow amazing bonsais.

Little fruit trees are a great idea. So many can be grown from seed, avo, peaches, apples pears etc. Kumquat  is a good idea as it has small fruit. I believe the fruit stay normal size'ish

In KZN you have many fruits to choose from. Of course Cherry trees are Japanese classics.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za