English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 643
Total Replies: 267 842
Total Views: 83 785 581
topics: 823
replies: 13 319
views: 4 986 084
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Nuwe spec Navara

replies: 2
views: 235
20 Oct, 2017 @ 20:29:31 pm
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 24 Jan, 2017
Experience: 47 years
Goeie Naand,
Het iemand dalk ondervinding van die nuwe Navara. Hoe sleep hy ?
Dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 08:57:24 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5086
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
Gert ek het hom getoets bestuur daai is n moewiese bakkie sterk kan 3 ton sleep net jammer hy kom nie in n exstra cab nie dis net ek ennie vrou het al met n paar ouens gesels en hulle baie gelukkig
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 09:11:26 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 42
Joined: 24 Jan, 2017
Experience: 47 years
Dankie vir terugvoering Shaun. Ek wil nou vir 'n dubbelcab bakkie gaan want ek gaan maar van my 2011 Fortuner ontslae raak want dit dien geen doel om nou die 2 voertuie te he nie. Die kleinkinders ry nou al meer saan met ons en extra spasie agter sal bietjie help. Ek het Toyota, Ford en Amarok gekyk ook maar die Navara het regtig my aandag getrek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za