Hi Danie. Way se lys is die, wat se dit ?
https://www.leisurewheels.co.za/4x4-news/volkswagen-amarok-bakkie-year/
The tribe has spoken.
Dankie Danie Vir die draad.
Geluk aan Al die bakkies
Die is leisure wheels se top 10
OK nou sien ek. Die prentjie is as mens die 2 beoordeelaars wat verbonde is aan v d voertuie se stemming buite rekening laat.
Alle syfers kan mens mos swaai deur net hier en daar 'n variasie in te bring.
En dan het ons ook die internasionale bakkie v d jaar toekennings soos in die CAR was.
https://www.carmag.co.za/news/industry-news/ford-ranger-bakkie-scoops-international-pick-up-award-for-2020/
Volgens car mag se bakkie verkope Jan 2020
🤣🤣🤣 Ek dink die manne wat wil Ford koop was nog op verlof 🤣🤣🤣---- Grap net.
Danie SLK se draad.
nou is daai nie n beauty nie.
kyk da Kan ma bakkies wees wat meer verkope het ma die outjie is nou vi jou vrek mooi. Hy hoort nie op n pad ma eerde op n potret.
Danie. Ek raak so excited met die tipe van ding ek het nou myself deurmekaar gemaak met al die info 🤭
Ek staan by die international pick up award Vir 2020 Ford Ranger
Leisure Wheels se nommer een is mooi ma daai Ford, eish hys prentjie mooi.
Ek sal vir my die tydskrif gaan koop en so bietjie meer lees.
Stem saam daai Ford Ranger is prentjie mooi. Het lankal vermoed dat VW se groot masjien gatte skop.
Ek voel nou so teneergedruk, my ou trokkie haal nie eers die lys nie. Gelukkig dink die mense "down under" anders oor hom.
.
Ek voel nou so teneergedruk, my ou trokkie haal nie eers die lys nie. Gelukkig dink die mense "down under" anders oor hom.
.
Chris hoe se hulle. stille waters diepe grond onder draai die duiwel rond.
As jou bakkie start elke oggend en jou vat wa jy wil wees is hy net so goed soos daai bakkies. 👍
Stem saam Bak oor, daai lys wys vir ons die verkope van bakkies in SA, maar as jy iets het wat jou nie los nie en kan doen wat jy van hom verwag dan het jy n goeie voertuig.
Ek sal vir my die tydskrif gaan koop en so bietjie meer lees.
Stem saam daai Ford Ranger is prentjie mooi. Het lankal vermoed dat VW se groot masjien gatte skop.
Stem saam Leon. Die Amarok v6 het alles waarna 'n man soek. Hope krag en baie rygenot. Al wat my 'n bietjie sal pla is die brandstof verbruik.
Stem saam Leon. Die Amarok v6 het alles waarna 'n man soek. Hope krag en baie rygenot. Al wat my 'n bietjie sal pla is die brandstof verbruik.
Maat van my hier by die werk gebruik so een om sy Exclusive mee te sleep. As ek hom weer sien sal ek met hom gesels rakende brandstof verbruik.
Chris hoe se hulle. stille waters diepe grond onder draai die duiwel rond.
As jou bakkie start elke oggend en jou vat wa jy wil wees is hy net so goed soos daai bakkies. 👍
Danie ................ vraag...................... Waar het jy die syfers gekry?
Dis of ek is by die verkeerde Leisure Wheels of ek mis dit iewers in die artikel. Want jou syfers en die in die Leisure Wheels artikel klop nie met mekaar nie.
Help my reg.
Danie het dit reg gestel in die sesde blok hier op die draad.
Die vlagskip krismistree met sy high lifting door handles en red dipstick is maar n aksie voor die ou tegnologiese, omvallende wit Hilux, wat op sy beurt weer n paar punte voor die arm man se krismistree is.
Geluk Volla, net jammer jy verkoop soos ou man wat traai piepie met prostaat probleme.
D/C is a lifestyle bakkie, have read the article,any body over 1 m tall will testify back seat on D/C is very limited use, thus bit confused on outcome, the one factor beside the replace bin is the cost factor, where is the value for money box, but enjoying the banter between them Ford and Toyota, let the common person test bakkies, and not new ones new ones always work just about perfectly
Die vlagskip krismistree met sy high lifting door handles en red dipstick is maar n aksie voor die ou tegnologiese, omvallende wit Hilux, wat op sy beurt weer n paar punte voor die arm man se krismistree is.
Geluk Volla, net jammer jy verkoop soos ou man wat traai piepie met prostaat probleme.
Interressant Vleisballetjie dat die Volla nie beter verkoop nie, hy het alles, street cred, looks, bybehore en reputasie en kan nie onthou dat die maandelikse verkope nooit meer as sowat 300 'n maand is nie. Wonder hoekom?

Woestewind, ek weet ook nie, het self die Amarok gery en hy is n uitstekende voertuig gewees, lig op sous veral.
Bemarking dalk, vrees vir die klein enjin (2L), V6 te duur, ek weet nie.
Lag ek nou lekker vir hierdie byname van julle🤣
Woestewind, ek weet ook nie, het self die Amarok gery en hy is n uitstekende voertuig gewees, lig op sous veral.
Bemarking dalk, vrees vir die klein enjin (2L), V6 te duur, ek weet nie.
Laat mens wonder ja, toe my vorige Ranger in Desember 2018 gesteel is het ek na die Triton gekyk asook die Volla. Die Triton ouens kon nie eers 'n demo model gee om te toets nie, duidelik nie lus gewees vir my besigheid nie. Volla was net te groot om in my se motorhuis te pas, toe weer 'n ander 3.2 Ranger gekoop, heel gelukkig doen hy alles wat hy moet doen baie goed maar ek vang myself tog dat ek na die Volla kyk, maybe next time!...
VW se binneruim is nog altyd goeie kwaliteit gewees. As jy na n 5 na 7 jaar our VW kyk lyk sy dash en binnekant nog uitstekend goed. Maar ek voel sy Engin is baie moeiliker om aan te peuter as Ford en Toyota byvoorbeeld. Al het VW n goeie reputasie met betroubaarheid vertrou ek hom en Audi niks nie. Ek het al ver te veel gesukkel met hulle.
Ek voel my keuse sal los hande by Ford gewees het.
Ek kan ook nie verstaan hoe die Toyota 2.8 derde plek teenoor die Ford Bti 2.0 vierde plek van leisure wheels. Die Ford is net eenvoudig in n klas van sy eie. Ek stem glad nie met dit en baie verdag vir my. But, the Tribe has spoken
Die Amarok se buite afwerking is vir my lekker eenvoudig maar neetjies. Was nog altyd mal oor hoe hy lyk, maar as ek begin kyk na prys vir standaard Amarok en as jy begin kyk na extras (wat standaard is op ander bakkies) dan hou ek glad nie meer van hom nie.
Mooi man.....
Ek het ook nog altyd van die Volla Tipper gehou. Ry genot is daar min ander tippers wat by hom kom. Dan daai alle mintige krag van die V6 enjin.
Die inruil van my vorige Wildtrak en prys van die nuwe het maar die knoop deurgehak vir die tweede ranger. Het baie goeie diens weer by Ford gekry.
Maar dan is dit oor die algemeen die norm. Jy kry goeie diens en pryse as jy by die huidige brand wat jy ry hou. Die maaat hier by die werk is nou al by sy derde Amarok in ek dink 4 jaar. Die laaste een die V6. En elke keer was dit maar 'n opgradering na 'n nuwe model.
Hy is baie gelukkig met sy Volla Tipper.
Die Amarok se buite afwerking is vir my lekker eenvoudig maar neetjies. Was nog altyd mal oor hoe hy lyk, maar as ek begin kyk na prys vir standaard Amarok en as jy begin kyk na extras (wat standaard is op ander bakkies) dan hou ek glad nie meer van hom nie.
Piet hierdie is 'n groot afsitter of eerder skrikmaker. Die pryse is ook mal vir die extras.