English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 938
Total Views: 83 116 097
topics: 11 388
replies: 136 647
views: 39 268 667
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuwe lug redery

replies: 16
views: 435
02 May 2020 @ 14:38:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

https://www.msn.com/en-za/money/news/hamba-kahle-totsiens-to-saa-as-govt-promises-new-national-airline/ar-BB13v0nk?ocid=spartandhp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 14:40:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Word Mango ook geraak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 17:47:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het dit vanoggend op die nuus gehoor.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2020 @ 19:34:05 pm
JJS
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 24 Dec 2019

Let's wait to see how is the new one going to survive. Is corruption not going to be the order of the day? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 07:25:04 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

ook gesien van "nuwe" lugredery.

Maar, gaan daar 'n verskil wees? ek twyfel. Dit gaan maar net 'n nuwe idee wees met die ou baadjie aan. Weer maar net 'n SOE van die regering. Niks sal verander nie. oor so paar jaar staan hulle ook weer bakhand voor die regering en vra vir 'n sakeredding.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 15:17:58 pm
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Currently many major airlines are under severe financial stress. Richard Branson is even asking the UK Government for a bail out. Many airlines are not going to be around after the ConVid-19 pandemic is under control. A new Airline needs money and LOTS of it to get off the ground. By the sounds of it the new SAA will still have Government as a share holder. Well, the Government could not fund the current SAA, how are they going to fund the new one when BILLIONS of Rand's have been pledged for the countries ConVid-19 pandemic financial woes. One can borrow money but being downgraded to 3 levels of junk status (-BB) it will come with a hefty interest rate!! The IMF or World Bank would not be a good idea as many economist will tell you. That leaves you with the BRICS bank (Africa Bank) but then they have limited funds to dish out.

The ruling party is so narrow sighted on socialism and egotism that they cannot or maybe will not acknowledge the human suffering and economic collapsed failed states.  Some of the poorest states of this world are Cuba, Zimbabwe, Mozambique, Venezuela just to name a few.

 

This might sound all so negative -  one has to face reality too and have an objective view as well. 

You cant bury your head in the sand and hope the 'challenges' will go away.

 

 

 

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2020 @ 18:53:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

N jakkels verander van kleur nie van sy streke nie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 07:19:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Word Mango ook geraak?

My dogter is ingelig dat die moontlikheid eers bestaan dat hulle dalk Oktober kan terug gaan werk toe.  Dit sluit in Comair wat British Air ways en Kalula saam is.

As 'n lug redery hier in SA tans 'n vliegtuig in die lug het is dit uit en uit op die staat se rekening.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 07:54:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hoor van die mense wat nou terugkom van oorsee word uitgebuit om terug te kan kom op SAA.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:04:15 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Lugverkeer is darem nie heeltemal dood nie.  Lugvragdienste  is nog fluks aan die gang.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:34:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder watse vliegtuie gaan hulle koop? SAL het nog vroeer hierdie jaar klomp nuwe vliegtuie gekoop. Gaan hulle hierdie vliegtuie waarop hulle nog miljoene skuld op n likwidasie veiling koop teen n appel en n ei? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2020 @ 08:36:18 am
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Goeiemôre Kampeerders en andere,

Baie lanklaas hier kommentaar gelewer maar sal graag my straaltjie wil bygooi.

In hierdie landjie van ons het die meeste van ons, so gewoond geraak aan korrupsie, stelery, kommissies van ondersoek en regstellingsplanne dat die seker (aanvegbaar) die grootste bydraende faktor tot ten minste 90% van al ons probleme totaal en al misgekyk word.

Kom ons begin by feite:

Lufthansa, KLM en van die ander groot rederye word bedryf met 'n verhouding van ongeveer 100 werknemers per vliegtuig in diens.

Suid-Afrika - 913 - piepoel per (gehuurde) vliegtuig in bedryf.

Ons keer terug vanaf die kinders einde November 2019 en met die opklim op die vliegtuig in Amsterdam was daar nie 'n enkele passassier wat hulp nodig gehad het nie. Met die afklim op JNB staan daar (6), ja ses rolstoele met twee of drie freedoms wat wag vir iets om nie te doen nie. 

DIS DIE PROBLEEM IN SUID-AFRIKA.

Produktiwiteit. Mense wat aangestel word om NIKS te doen nie. Mense wat dink as hulle BY DIE WERK IS, werk hulle, en DEMAND hulle pay, vervoer na en van die werk, etes, klere, byvoordele, 13 de tjek en bonusse as 'n gegewe.

DIS DIE PROBLEEM IN SUID-AFRIKA.

Terug by hierdie draad se onderwerp -

Totdat die hoeveelheid, samestelling van die arbeidsmag, produktiwiteit en integriteit van die hele werksmag nie as 'n bepalende faktor saam met finansiering aangespreek word nie, is die nuwe lugdiens gedoem voordat 'n enkele passassier gelaai word.

Kom ons maak bietjie keelskoon oor hierdie stellings.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 May 2020 @ 08:47:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My dogter het gister weer per rekenaar konverensie gehad met bestuur van Mango.

Daar is vele opsies tans op die tafel vir die nuwe lugredery.  Niks is nog vasgemaak nie.  Die opsies is:

Alles van SAL word verkoop en nuwe lugredery begin van scratch af.  Die nuwe lugredery sal dan die ou vliegtuie "oor koop" teen a bargain en so met 'n "verminderde" uitgawe begin.

Mango was enigste deel van SAL wat wel goed bestuur was.  Verander die naam en bedryf dit as die nuwe lugredery.  Huidige baas van Mango (Nico) se die probleem dan is hy sit met al die ou SAL "bagage" wat saam kom om uit te sorteer.  Maar dit gaan die goedkoopste uitweg wees.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 09:09:08 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek hoop Mango maak dit.  Ons het kompetisie ook in die lugvaartbedryf nodig en Mango het tot voor diue inperking, goed gedoen.  Die waarskynlike maande voor daar weer wins gemaak kan word, is kritiek en ek hoop Mango en ander voorheen suksesvolle rederye kan dit oorleef.  Daar moet egter nie te na aan SAA gekom word met 'n nuwe redery nie, want die naam, wat vroeër ons trots was, stink nou.  As Mango sou oorneem, kan dit net werk.  In Switserland het Swissair etlike jare gelede gesneuwel en die dienste is oorgeneem deur Crossair, 'n dogtermaatskappy van hulle.  Die was heel suksesvol en ek dink amper hulle het later weer die naam Swissair oorgeneem. Ek weet nie of die naam SAA die moeite werd is om te behou nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 09:34:59 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

As my geheue my nie in die steek laat nie het kon parlementariers lewenslank     op SAA met sekere beperkings verniet vlieg. Geen wonder die parlement is traag om SAA te laat onder gaan nie. 
Ek twyfel of oom Pravin se droom van ‘n nuwe redery se ekwiteitsvennote wat wins gerig sal wees so ‘n lekker pasella sal toelaat. Of sal ons belasting betalers dan maar weer die ou rekeningkie moet vereffen? Beslis nie solank oom Tito in die stoel sit nie, tensy hy, soos met die rook debat, ook uitgestem word.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 10:52:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk my word deesdae meer algemeen om so besigheid te bedryf....koop en maak groot skuld, likwideer jouself, koop goeie voorraad op teen n goeie afslag prys op veiling, los die "dead stock" uit. Maak n nuwe begin met goeie voorraad sonder skuld.....bogger die skuld eisers. Selfs al gesien in kamp bedryf. Vieslike manier.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 12:17:52 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek skat as SAA nie meer vlieg nie, sal die regering maar betaal om die agbare lede met ander rederye te laat vlieg.  Die lede sal aandring op hulle byvoordele.  En ons sal maar, soos altyd moet betaal.  Dalk, net dalk, word die byvoordele ingeperk, dit is al effens nie lank gelede gedoen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za