English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 349
topics: 4 420
replies: 29 798
views: 17 359 286
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Nuwe karavaan park naby Pretoria

replies: 16
views: 766
26 Nov 2018 @ 15:32:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees daar is n nuwe karavaan park naby Pretoria wat 1 Desember oop maak. RUAH park....Op die grens van Dinokeng. copy hierdie "https://www.ruahpark.co.za/accommodation" vir website

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2018 @ 15:39:40 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 476
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Teen R400 per nag vir “midweek” is vir my baie duur, Dube R100 per nag en Mabalingwe teen R195 (pensionaris) is beter opsies na my mening.

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
26 Nov 2018 @ 15:41:08 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1219
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, dit lyk spoggerig. Hou baie van die eie ablusie geriewe. Met genade sal ons hom moet besoek in nuwe jaar.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2018 @ 16:41:00 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 924
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Duur, maar lyk die  geldjies werd. Lyk baie baie mooi...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2018 @ 17:38:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Baie mooi maar hierdie pensionaris met sy ou generasie pensioen sal nie kan bykom nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2018 @ 18:51:42 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Lyk mooi, maar ek dink   hulle kan lekker groot Paving blokke gooi,   waarop die karavane kan staan, vir daai tarief .Dit lyk of dit bietjie modderig kan wees .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2018 @ 07:34:13 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Mooi, hulle begin nou eers lyk my. So die grassies moet nog mooi groei. Dit is iets wat nog in proses is. Eie badkamer groot pluspunt vir baie mense. Jy kyk agter jouself. As hulle klein bietjie meer fasiliteite het en onderdak swembad kan kry - man, sommer lekker. So plek sal groei, iemand wat moeite doen sal sy wins maak en ondersteuners he, ongeag die koste. R400 maak nou nie dood nie, jy kan verder weg gaan kamp en die geld in brandstof uitry.... Sal sien, maar baie goed om nog 'n karavaanpark te kry waar ander sluit..

Enige goeie oord vandag moes ook maar met modder begin en daai gras laat groei.

Weereens, kry daai onderdak swembad reg en so lekker waterparkie vir die kleintjies en daai kampplek word besig


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2018 @ 09:16:52 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Feb 2018

Economics of scale, is it cheaper to camp closer to Pretoria (with a good level of privisie) or pay the traveling cost to say Brits or Bela Bela, cheaper to stay closer to main centres, but more expenses on travel on fuel and verhicle runnung cost, wear and tear in long run will not go down 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 07:58:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Lyk baie netjies.

Sal so op 'n naweek bietjie gaan loer hoe lyk dit werklik daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 08:57:18 am
Witwillie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 15 Dec 2014
Experience: 18 years

Hi Leon, laat weet asb wat jou 'inspeksie' oplewer. Dankie.

my eie bed in die vreemde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 21:44:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal hul in gedagte hou in die nuwe jaar. As ek so na die website loer, lyk dit of die fotos geneem is waar hulle nog nie heeltemaal klaar is nie. Omgewing lyk baie mooi.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 07:14:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het op hierdie afgekom.....die plek het gister vir die publiek oopgemaak. Dit lyk vir my of hulle mark meer gerig is vir die 4x4 manne. Weet iemand anders meer van hierdie plek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 17:59:43 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1920
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Kameeldrif area. Ek het nie dieper kennis nie daarom vra ek of die Kameeldrif area nie baie in die nuus is met aanvalle en misdadige optrede nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 18:10:33 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4361
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek was nou die dag op 'n troue in Kameeldrif en ja daar is blykbaar redelik misdaad. Dit hang seker af wat gedoen word om dit te keer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 21:13:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kameeldrif area. Ek het nie dieper kennis nie daarom vra ek of die Kameeldrif area nie baie in die nuus is met aanvalle en misdadige optrede nie.

Ek was nou die dag op 'n troue in Kameeldrif en ja daar is blykbaar redelik misdaad. Dit hang seker af wat gedoen word om dit te keer. 

Ja....vriende van ons het naby Kievitskroon gebly wat ook daar is.....ook maar goed deurgeloop deur misdaad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 08:04:44 am
LEEN
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years

Nuwe RUAH kampeerterrein in Dinokeng area kan maar hul verblyf vir hulself hou ek sal bly by my ou bekende en geliefde staanplekke in area soos Almega / Bass lake lodge en Tambotivreugde.   As jy RUAH self kontak het hul geen staanplekke beskikbaar nie maar as jy deur LEKKESLAAP book is daar beskikbaar.   Algemene probleem by ander kampe is dat van ons kan nie maande voor tyd book nie agv werksomstandighede so as ons nou wil book vir des vir slegs 2 / 3  volw is dit kastig oral vol maar as iemand anders book vir 6 / 8 met kinders is daar skielik plek wat verstaanbaar is (meer inkomste).  Is daar ander kampeerders wat ook so voel ?     

 

 

 

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 08:28:42 am
LEEN
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years

Kameeldrif / Kameelfontein / Leeuwfontein is meer residensiele area maar plotte / plase en ook sekuriteits areas maar groot en wyd verspreid omkring deur Dinokeng en Roodeplaatdam Cullinan Pretoria Noord Oos.   Inbrake is maar normaal vir enige plotte / plaasarea so maak maar seker met jou kamplek watse sekuruteit hul in plek het.   John Rock is Pretoria meer Suid Wes / Kameeldrif WES op pad Hartbeespoortdam / Pelindaba  se kant.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required