English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 803
Total Views: 83 281 397
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 813
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 292
views: 19 467
topics: 5
replies: 49
views: 18 067
Onverwags Wildsplaas
North-West, Brits
15
Total Ratings: 15
12   
3
Rated: 05 Dec 2019
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Nuwe kampeer oord naby Brits

replies: 8
views: 7464
20 Dec 2012 @ 09:30:10 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

More almal

Ek het op die ander Forum gelees van die nuwe oord wat oop gemaak het. Dit is 3 kilos van Dube af en die oord se naam is Onverwags en die kontak persoon is Johan 0828991900. Hulle tarief is R250 per nag ongeag die seisoen. Indien iemand nog plek soek om te gaan kamp in Desember hulle het nog staan plek. Hulle web werf is www.onverwags.co.za. Hulle het in Augustus 2012 hulle oord begin so dit is nog 'n nuwe oord.

 

Kampgroete

 

Jan en Hester

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2012 @ 12:08:51 pm
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007

hulle klink oulik veral met die wild verskeidenheid.....dit was nou "onverwags" Wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2012 @ 15:20:56 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3327
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Jan en Hester,

Ken julle die plek of beplan julle nog om te gaan?

Ek het nog nie gebel om te hoor nie ... ek sien die ko-ordinate op die kaart en die net verskil.

Ons stel dalk belang om Maandag deur te gaan (my kinders is op Klein Paradys) en sal nie by 'n verkeerde plek wil op daag nie.

Groete,

David

DR DRAKE GP that' not a Doctor nor a GP

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2012 @ 16:05:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

David

Nee hulle was nog nie daasr nie Prof. Neels het net gesê van die plek toe het Hester hulle gebel, hulle beplan een in 2013 as ons môre deurkom.

Cool

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2012 @ 16:31:53 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years

Hoop maar die wereld hou want ek wil rerig daar gaan kamp en sommer baie oud word en o ja wil nog baie kamp ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2013 @ 09:35:56 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5817
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Môre Almal

Wel ons het ons eerste WilSur kamp agter die rug en dit was heerlik om ook by 'n nuwe oord die eerste keer te kon kamp.

Die oord self is pragtig en hulle doen hulle beste met die gras selfs op die nuwe staan plekke.  Daar is 'n warm onder dak swembad in aanbou want die gat is reeds gegrawe en hulle het ons belowe hy is voor die Julie vakansie klaar.  Die wils om die park is pragtig.

Maar O wee die pad, soontoe het ons nie skade gehad nie maar met die terug kom het die mikrogolf oond se deur oop gegaan en die bord het uitgeval en is in stukke.  Die ergste deel is die laaste 2 km wat regtig nie mooi was nie, die res is sinkplaat maar redelik.

Ons was 6 karavane gewees en dit was regtig heerlik, selfs die weer het saam gespeel Vrydag aand en Saterdag deur die dag.  Maar kyk Saterdag aand het ons nie gedink dit is snaaks nie, Sondag deur die dag was dit darm redelik gewees.

So beplan ons reeds vir die volgende een, maar Surette het gesê net nie dié winter nie.

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2013 @ 12:53:30 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Bly julle het dit geniet. Ons het ook lekker hier by ons gebibber van die koue.Dit is nogal jammer van die pad want ek is maar nie 'n persoon wat daarvan hou om op grond paaie met die karavaan te ry nie. Maar sal dit doen as dit nie anders kan nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2013 @ 14:56:34 pm
HarryOpieTremspoor
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 147
Joined: 17 Feb 2012
Experience: 46 years
Ek wil nou nie hoes, wind laat of skinder nie maar, is Maboloko en Letlhabile nie bietjies naby aan die genoemde oord en Dube nie?

Was nog self nie daar nie.
Ek doen maar altyd so bietjie kyk werk voor ek 'n plek besoek.

Oortuig my dat die twee oorde nie deur die woonbuurte geraak word nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2013 @ 13:14:30 pm
Pontie
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 300
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 22 years
Ek sien daar is 'n article op die lord in die wegsleep tydskrif
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za