English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 155
Total Views: 82 384 703
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 104
Jokes and everything else that makes you laugh

Nuwe "eco friendly" grassnyer

replies: 16
views: 3616
26 Feb 2017 @ 18:43:24 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Hiers nou n nuwe model grassnyer.. baie lig op water....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 20:24:42 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

laughing Brommer wat kan ek se is seker gebaseer op die staatsdiens werknemer daag op vir werk maar doen boggerall heeldag lank

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 20:34:25 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ja nee ekt seker 40 of 50 nodig om iets aan my gras te doen!! Haha, die arme dingetjie.. kleinste skilpad wat ek nog gesien het, en nou slaap hy in die huis.. guh..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 20:37:33 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit lyk of sussie die skilpadjie van onder af wil bekyk.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 20:45:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het ook klein skilpaadjies groot gemaak tot hulle begin om 2 kroppe slaai per dag te verorber....het toe begin duur storie raak. Het toe aan Bester Birds in Pretoria oos (wilgers) geskenk. Hulle was dankbaar...en ek ook!😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 21:15:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dit lyk of sussie die skilpadjie van onder af wil bekyk.laughing

sy loop soos hy.. skilpaaie loop mos so snaaks.. ek dink as dit by kostes kom het die honde my al goed gat gevreet... dink skilpad is ok.. hys so klein, hoe vinnig groei hulle?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 21:20:45 pm
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

sy loop soos hy.. skilpaaie loop mos so snaaks.. ek dink as dit by kostes kom het die honde my al goed gat gevreet... dink skilpad is ok.. hys so klein, hoe vinnig groei hulle?

Nie seker hoe vinnig hulle groei nie maar weet dat hulle heel oud kan word iets soos oor die 100 jaar

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:01:07 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dit kan werk ou brommer maar skillie moet nie op strike gaan nie dan is daar groot problem
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 08:43:46 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek glo julle het nie die skilpaadjie in die veld opgetel nie?  Hulle lyk so oulik as ons hulle oor die pad sien loop en ons wil hulle graag as troeteldiere huistoe neem.  So word die natuur aangetas.  Die skilpadjie moet bly waar hy is- dis sy habitat en hy sal altyd daarheen wil terugkeer as ons hom wegneem.  Hy of sy het ook nodig om kontak met ander skilpaaie te hê sodat hy sy spesie kan voortsit.  Dis miskien wat hy- gewoonlik hy- oppad was om te doen voor 'n welmenende maar oningeligte mens hom ontvoer het. Behalwe dit is dit onwetting om skilpaaie aan te hou tensy ons 'n permit kry, wat ek nie glo maklik verkrygbaar is nie.

So terloops, dit is goed om 'n skilpad wat 'n pad kruis, uit die pad te neem voor 'n motor oor hom ry.  Neem hom net in die rigting waarin hy oppad was, dan sal hy hopelik nie terugkom nie.  En as jy hom optel, wees asseblief baie versigting dat jy hom presies horisontaal hou, anders pie hy.  Dis 'n verdedigingsmeganisme en daarvoor gebruik hy al sy watervoorraad.  Dit kan beteken dat hy van dors gaan vrek as hy dit nie vinnig weer kan aanvul nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 09:08:47 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Ons het 'n hele paar klein skilpadjies gesien in die Wildtuin verlede week. Ook maar langs hulle gestaan en wag hou tot hy/hulle oor die pad is - daar is wel 'n 50 km spoedbeperking op teerpaaie in die Wildtuin, maar nie een van die SANParke of toer-geleide voertuie hou by die spoed nie. Die voertuie bestuur deur die Charles Els groep veral is geweldig vinnig oppad orals heen. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 09:57:28 am
dassie
Platinum Member
62% Profile Strength
Posts: 256
Joined: 12 Feb 2017
Experience: 19 years

Ons het 'n hele paar klein skilpadjies gesien in die Wildtuin verlede week. Ook maar langs hulle gestaan en wag hou tot hy/hulle oor die pad is - daar is wel 'n 50 km spoedbeperking op teerpaaie in die Wildtuin, maar nie een van die SANParke of toer-geleide voertuie hou by die spoed nie. Die voertuie bestuur deur die Charles Els groep veral is geweldig vinnig oppad orals heen. 

Nico moet saamstem daai ouens dink die spoed grens is net vir Kampers .Het verlede jaar gesien hoe jaag die mense veral die buite verskaffers met hulle 4 ton voertuie .Ek is ook op die KNP forum en sien dit is n probleem die ouens kla aanmekaar hoop dat van die hoe geplaaste amptenare lees op die web blad wat die mense se en iets daad werklik daaroor doen

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 13:50:50 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Hierdie klein skilpad was nie eers in die natuur "gebore" nie. Dink nie eers sy ma het al gesien hoe lyk n veld nie. Hys vry om te gaan, my erf hou hom nie binne nie.. gaan defnitief nie n permit kry nie. As hy wil gaan kan hy met liefde stap, twyfel of hy 5 min sal maak in die straat met al die trokke en karre wat hom vir n klippie sal afmaak.. solank hy wil bly, is hy welkome gas in my erf.. hys nie in n hok nie... maar terwyl hy so klein en kwesbaar is, sal ons hom oppas soos nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 14:03:54 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
Active Topics

Brommer, Dit was nie as 'n beskuldiging bedoel nie- ek het dit in die algemeen bedoel.  Ek weet nie wat die omstandighede met die betrokke skilpadjie is nie. Ek het ook op 'n dag by ons vorige huis 'n skilpad in ons erf gekry en hy het later weer verdwyn. Daar was oop veld oorkant ons erf.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 15:54:34 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Active Topics

Brommer, Dit was nie as 'n beskuldiging bedoel nie- ek het dit in die algemeen bedoel.  Ek weet nie wat die omstandighede met die betrokke skilpadjie is nie. Ek het ook op 'n dag by ons vorige huis 'n skilpad in ons erf gekry en hy het later weer verdwyn. Daar was oop veld oorkant ons erf.

ekt maar net laat weet ekt hom nie uit sy habitat of uit pad gevat nie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 17:55:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het al te veel troeteldiere. Nie nog een nie.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2017 @ 11:56:43 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

`n Groter skilpad as daai een los groter slagysters as `n hond.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2017 @ 16:26:48 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

`n Groter skilpad as daai een los groter slagysters as `n hond.

sal nou nie weet nie...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required