English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 847
Total Replies: 240 742
Total Views: 82 846 027
topics: 11 151
replies: 131 203
views: 39 112 058
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nuwe bestuursderslisensies

replies: 0
views: 865
09 Jan 2004
Jannie
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 68
Joined: 15 Jul 2004
Ek het 'n 18 jarige seun en wil hom van die begin af die nuwe EB lisensie laat doen. Is daar al iemand wat deur die toerjie gegaan het, en wat se slaggate is daar.

Hy hanteer die Isuzu D/C redelik goed.

Is dit wenslik dat 'n kind van die ouderdom die lisensie kry - wat is die gevoel?

Jannie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required