English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 484
Total Replies: 234 556
Total Views: 82 530 052
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 035 580
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Nuwe Wa by huis

replies: 59
views: 875
page 1 of 2
13 Nov 2019 @ 19:57:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Uit eindelik is die nuwe Classique klaar en by die huis.

Dankie aan Jurgens Fabriek vir die puik fakmanskap.

Daar is nou wragtig niks uit sy plek nie.

Kassies se deurtjies is gelyk.

Kyk ek het hom deur gekyk en foute gesoek.

Dan aan Discovery vir Mpho en Ferdie vir die puik diens. Elmarie vir die vinnige dokumentasie.

Die twee helpers vir die ekstras en wat ek hul mee getaak het.

Julle is n puik span.

Jurgens het n toekoms vorentoe.

Dankie

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:00:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek plaas foto namens Jin. 

Jin saam met Mpho

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:02:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie geluk met jou spogwa Jin! Mag daar vele goeie herinneringe en vakansies met daai Classique wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:04:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek plaas foto namens Jin. 

Jin saam met Mpho

Baie dankie Geert.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:11:07 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Mooi so en geluk Jin. Mag jy en die Girl baie geluk saam in die mooi wa he.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:21:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai ekstra wag by die quality control was seker op die einde die moeite werd gewees. Eks bly jy is tevrede met die afwerkings.....nie lekker om n wa terug te neem na workshop vir come backs nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:26:20 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 257
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Veels geluk met daai wa Jin dit lyk baie mooi ek is bly jy is tevrede. Al wat nou kort is om die pad te vat en jy moet hom baie geniet. Ek is seker jy kan nie wag vir daai eerste een om te sien hoe alles werk en om hom in te wei nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
13 Nov 2019 @ 20:42:14 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 544
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Baie geluk met jou spog wa Jin. Mag jy en die GIRL vele genotvolle kampe met die wa geniet.

Ek is seker daarvan dat die wag, die moeite werd was.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:43:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Veels geluk met daai wa Jin dit lyk baie mooi ek is bly jy is tevrede. Al wat nou kort is om die pad te vat en jy moet hom baie geniet. Ek is seker jy kan nie wag vir daai eerste een om te sien hoe alles werk en om hom in te wei nie.

Ons ry vrydag oggend......laughing

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 20:59:04 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Sep 2019

Baie geluk met die nuwe wa. Geniet elke oomblik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 21:14:14 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Jin, congrats on the new van may you have many great camping holidays in her. Safe travels and enjoy.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 21:31:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Veels geluk Jin. Mag julle baie jare se kamp genot uit haar kry.  Na 10 jaar geniet ons steeds ons Classique. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 21:47:24 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Baie geluk met julle spog wa kamp ‘n hond (tak) uit die bos uit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 22:00:11 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Congratulations on the new Classique. Glad to hear Jurgens have got their quality issues right and you are satisfied. May you have many enjoyable holidays in her.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 05:14:01 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2049
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Baie geluk Jin en genotvolle kamp vir julle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 05:28:47 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 18 Feb 2016

Ek plaas foto namens Jin. 

Jin saam met Mpho

Finally we get to see the “ real Chuck Norris”

πŸŽˆπŸŽŠπŸŽ‰Congrats!!! πŸŽ‰πŸΎπŸŽˆπŸŽŠ 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 05:51:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het reeds vir jou gesê maar net vir hier op die forum............... Baie geluk.  Dis 'n spog wa daai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 06:10:58 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 242
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Van ons kant af ook baie geluk - maak sy dak goed nat! Geniet!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Nov 2019 @ 07:36:30 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie geluk.

Wat is die ekstras wat jy laat doen het ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 08:33:11 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Jin baie geluk met daai pragtige wa, mag julle dit baie geniet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 08:41:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wonder waars Jin vanoggend? Seker in wa oornag.....slaap nog?😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 09:11:20 am
Anonymous

Lots of pleasures with the new caravan and many exiting trips ahead....

Did you sleep in the van last night ????

Come on , be honest   !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 09:14:51 am
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 191
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

Baie geluk hope vele mooi kampe vir julle

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 10:07:23 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Baie geluk ou vriend dis voorwaar mooi wa

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 10:25:47 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

duisende veilige myle en honderde geseende nagte in die nuwe wa

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 10:59:44 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Congratulations and enjoy the new van.

 

Well done Jurgens, good to hear positive feedback.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 12:00:04 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Baie baie geluk met die nuwe wa. Dit is ons gebed en wens dat jy en jou familie sommer baie mooi en genotvolle kampe met haar sal hê. Ons bid ook dat julle met elke reis omring en beskerm sal word deur God se Engele.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 12:00:22 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Congrats!!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 12:31:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek plaas foto namens Jin. 

Jin saam met Mpho

Ek sien daai linker wiel is gebuig, want hy wil net ry. 😎

Happy camping  Jin. Enjoy.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 13:11:29 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 26 May 2017

Baie geluk oom Chuck. Dis darem ñ mooi wa daai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 13:13:09 pm
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 53 years

Congrats and ENJOY!!!

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 13:32:49 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Lekker man! Veels geluk. Waar kamp julle die naweek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 15:20:59 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Geluk met die nuwe wa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 16:11:21 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 19 years

Baie Geluk, pragtige wa wat alles in het, sal ook graag so een wil he. Sal die 2.2 Ford Ranger hom kan sleep?

Wil graag weet werk sy stort/geiser met gas en krag?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 18:32:01 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 251
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years

Congrats on the new van and happy camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:15:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek wonder waars Jin vanoggend? Seker in wa oornag.....slaap nog?😜

Lots of pleasures with the new caravan and many exiting trips ahead....

Did you sleep in the van last night ????

Come on , be honest   !!!

Nee julle is verkeerd 

Dit het so lekker hier gereën gister aand en het ons n drankie in hom gesit en drink terwyl dit saggies op die dak reën.

Vandag als terug gepak vir die naweek se kamp.

Hy het nog nie nommerplaat op nie. 

So kom soek my...........lol.

Het n nuwe bamboo matras ook in.

Lekker slaap se moer ek gaan ook.......lol.

Dankie vir almal se goeie wense met die wa, km en veiligheid.

Ons waardeer dit opreg. Girl sê ook dankie. Sy is trots sou sweer sy het betaal..........lol.

Nogmaals dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:17:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie geluk.

Wat is die ekstras wat jy laat doen het ?

Kammera en movers.

Bamboo matras. Jong Girl.......lol.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:19:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Veels geluk Jin. Mag julle baie jare se kamp genot uit haar kry.  Na 10 jaar geniet ons steeds ons Classique. 

Dit is my aftree wa wat naby is. So hy moet vir die kinders ook hou.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:20:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kammera en movers.

Bamboo matras. Jong Girl.......lol.

 

 

Lyk of jy travel blanket ook laat opsit het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:26:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Finally we get to see the “ real Chuck Norris”

πŸŽˆπŸŽŠπŸŽ‰Congrats!!! πŸŽ‰πŸΎπŸŽˆπŸŽŠ 

Jip Dankie... Ek staan daar met 9 x ribbes wat aanmekaar gewerk n maand terug is agter teen ruggraat af........

Het seer maar dit gaan beter....

Sal nog julle raak kamp.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:28:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Lekker man! Veels geluk. Waar kamp julle die naweek?

Erêns naby Brits.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:35:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie Geluk, pragtige wa wat alles in het, sal ook graag so een wil he. Sal die 2.2 Ford Ranger hom kan sleep?

Wil graag weet werk sy stort/geiser met gas en krag?

Dis mos n Ford.. Hulle kan enigeiets trek.

Nee dis die nuwe een wat geysers elektries is met mikrogolf en yskas.

Snappy Cheff. 1 x plaat stoof elekt.

Ligte is 12vt stort en toilet.

Toilet is trollie aktetas......hehe.

Downlights en bed liggies 12vt.

Ou Classique het tot by 2017 gas.

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:39:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Lyk of jy travel blanket ook laat opsit het?

Jip hy is ook op.

Dan moet ek kies tussen die awing wat hy nou op het of n ralley.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:51:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jip hy is ook op.

Dan moet ek kies tussen die awing wat hy nou op het of n ralley.

 

 

Watse awning het hy nou op? Daai sak lyk vol!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 20:55:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Een wat uit rol met ondersteuning en sy ei drie pote.

Met kante en voorkante.

Daar is n foutjie by hom maar kan dit verander.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:04:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie Geluk, pragtige wa wat alles in het, sal ook graag so een wil he. Sal die 2.2 Ford Ranger hom kan sleep?

Wil graag weet werk sy stort/geiser met gas en krag?

My oorlede kamp maat het 'n 2007 Jurgens Classique met 'n 2.2 Ranger gesleep Kaap toe, Plet toe. Die hele land vol.

Die 2,2 enjin het hom goed van sy taak gekwyt.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 07:07:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Watse awning het hy nou op? Daai sak lyk vol!

Die awning op die hoë profiel karavaan gaan 'n joppie wees om op en af te slaan.  Jy moet vir jou en Petro klein leertjies saam neem.

Ek wil graag 'n awning op my wa sit maar die hoogte maak dit moeilik.  Makliker om die rally in te reig.

Laat weet hoe het dit verloop na die naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 10:43:43 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie goeie keuse Jin. Ek is spyt ek het nie maar destyds vir my so een gevat. Sy hoogte was vir my n probleem maar ek moes deur gedruk het. Geniet hom ou maat

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 11:52:53 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2764
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Uiteindelik is die nuwe wa tuis.

Baie geluk en hoop hy verskaf baie plesierige ritte in die toekoms...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 14:33:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jin,

Baie geluk met die nuwe wa. Ons vertrou die Here vir veilige kilometers en maande se kampe met hom.

Ek het die Penta se eerste deel van tent ook so in 'n sak laat instik en hou hom ingeryg soos jou awning.

Wat ma en ek doen, by oprolslag, sit ons 'n lang tentpaal binne en rol die awning oor die paal op. Baie makliker en makliker om terug te kry in die sak. Ek is self nie lank nie en staan op die los trappie om hom mooi binnein vas te maak. Dit werk nou eenmaal net makliker en vinniger as in en uitreig elke keer. Jou tentdak ook nooit in die grond nie. 

Weereens geluk en geseënde en veilige reis en kampe met die nuwe wa.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2019 @ 14:35:44 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Gienit hom en all die nuwe kamppe wat kom.  Hy gaan jou oudag stories help maak

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2