Geert, jammer ek kaap nou die draad, maar ek het ook na die Sensations gekyk, my persoolike opinie, ek dink die Exclusive is meer waarde vir geld, as ek nou die pakplek in berekening bring, dink ek die Sensation is 'n baie lekker wa met baie beweeg ruimte, maar min pak spasie?.
Ek weet nie, die vorige sprites met die groen en blou was vir my mooier...seker nie groot op verandering nie. en die gladde oppervlaktes is ook nie vir my mooi nie...but that's just me i guess.