English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 773
Total Replies: 209 323
Total Views: 81 291 270
topics: 727
replies: 9 854
views: 3 099 195
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nuwe Penta / Fleetline

replies: 27
views: 3616
25 Feb 2017 @ 18:41:31 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Ek het vandag vir die eerste keer hierdie 2 waens met eie oŽ gesien. Ek het baie van die Penta gehou...baie ruim binne. Al wat vir my bietjie vreemd is, is dat die deur teen die buite kombuis oppervlak oopmaak as kombuiseenheid uitgeskuif is...maar nie ernstig nie (net opgeval). Sal nie omgee om so n nuwe Penta te besit nie😆

Ek persoonlik is nie baie mal oor Fleetline se uitleg nie. As jy inloop, loop jy vas in eiland bed (eiland bed is voor die deur en die "breakfast nook" is agter in die wa. Maar verder n mooi wa

My2c
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 18:57:28 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 20:21:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Sal ook like om die nuwes persoonlik te sien. Prentjies wys nie altyd alles nie.

Was dit by die beeld skou???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 21:37:21 pm
Anonymous

Dankie vir die fotos Geert, lyk baie mooi en ek voel ook die Penta is netjies. Net baie ver bo my walletlaughing

Ek wou more gaan, maar sien net negatiewe terugvoer op ander draad. Hoe het jy die skou ervaar? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 21:43:09 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Dankie vir die fotos Geert, lyk baie mooi en ek voel ook die Penta is netjies. Net baie ver bo my walletlaughing

Ek wou more gaan, maar sien net negatiewe terugvoer op ander draad. Hoe het jy die skou ervaar? 


Baie dieselfde as laas jaar...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 22:30:27 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Pryse op die waens?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2017 @ 22:50:16 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years
Die fleetline design is in my ooinie bietjue n waste om in te stap by bed?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 09:19:08 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6447
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Dis ook al wat mooi was en iets nuut is.

Darm het ek nie plek vir so groot wa nie, anders kon hy huis toe kom.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 21:36:02 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 58 years
Penta omtrent R360, Clasique R380 en Exclusive R425
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:27:59 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek hou baie van die nuwe Jurgens karavane.  Penta het maar nog altyd 'n sagte plek in my hart.  Ek hou ook nie van die  Fleetline se uitleg nie.

As ek sou koop. Verseker die Classique. Hy lyk vir my die beste van almal en ons is net twee mense. Puik wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:44:10 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Lyk my ek het uitgemis op die beeld-skou.
Daar was mooi nuwe karavane en BAIE forum lede.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:46:58 am
PietL
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 06 Jun 2016
Experience: 53 years
En wat se julle van die afwerking veral die laaie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:54:04 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Die Jurgens reeks lyk nou heel anders ek weer hou baie van die Sprite Tourer en Swing
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2017 @ 16:02:53 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Het gister weer bietjie deur die nuwe Penta geloop by Campworld....darem maar n mooi wa! Wat my verbaas het is hoe hoog die dak is as hy uitgestoot is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2017 @ 18:16:43 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Ek het nog nie een in lewende lywe gesien nie,maar as ek die prentjies so kyk sal dit maar n rukkie by my vat voor hy op my sal groei. Ja ek weet my druiwe is suur,maar hy lyk net nog te groot en lomp vir my.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2017 @ 20:40:56 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ekt ook bietjie deurgestap en was seker 8 keer in en uit tussen classique en penta en exclusive... hulle het specials gehad en en en.. my eerlike opinie?

Buite lyk goed, hou van beter bande, chassis maar weer die lomp "look" kan nie se dis regtig sterker of beter nie.. die ontwerp buite lyk mooi..

Binne? Doen nie dit vir my op enige van did waens nie.. party sal hou van die laaie iov kassies, maar steeds te min oakplek en gewig oor aste is nie prakties nie.. weereens is tent waar? Of te voir of te agter? Of op vloer? Neewat, ek hou my huidige fleetline... met al sy huidige issues dalk maar ok... sort hulle een vi een uit


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2017 @ 06:45:06 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek hou nogal van die nuwe Jurgense.  Het maar my bekommernis oor die klein dinge soos vakmanskap siende dat die fabriek se mense so gesukkel het met die ou manier van karavane bou hoe gaan dit nie nou wees met nuwe materiaal en manier van dinge doen nie.

Sal weer op die Beeld Vakansie skou in Feb volgende jaar (as ek gespaar bly) 'n ogie gaan gooi daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 17:04:52 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Ek sien die deur maak nou ander kant toe oop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2017 @ 07:19:20 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Kyk nou net hoe eenvoudige oplossing nè.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2017 @ 07:31:22 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Wat vir my snaaks is, is dat hulle die kragpunt buite weggehaal het? Altyd baie handig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 10:23:26 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Ek sien die nuwe Fleetline se deur is nou agter die as en maak nie meer by die eiland bed oop nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 10:23:57 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
Ek sien die nuwe Fleetline se deur is nou agter die as en maak nie meer by die eiland bed oop nie
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 10:31:15 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Dit lyk baie netjies.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 10:31:52 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10636
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Sal nou die uitleg binne wil sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2018 @ 10:38:55 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
As kombuis area is daar basies net n yskas. Dan is daar n werksblad met laaie/kassies. Dit wil voorkom of jy n losstaande Snappy Chef stoof bykry wat ek dink baie beter is as ingebou....nou het jy die keuse om dit binne op werksblad te gebruik of buite op n tafel of waar ook al....ek hou van hierdie idee!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2018 @ 15:28:43 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Ek sal moet gaan loer bietjie.. Lyk my hulle begin die issues uitstryk en bykom ;-) Ek sal weer gaan kyk... Wat op aarde gaan aan met dak? Hoekom nie die dakke maak dat dit sommer heeltemal oor wa oopmaak en dan reen dit NOOIT fisies op die wa nie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2018 @ 17:56:29 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10351
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ek sal moet gaan loer bietjie.. Lyk my hulle begin die issues uitstryk en bykom ;-) Ek sal weer gaan kyk... Wat op aarde gaan aan met dak? Hoekom nie die dakke maak dat dit sommer heeltemal oor wa oopmaak en dan reen dit NOOIT fisies op die wa nie.


Kyk hoe lyk die dak van die een wat op die vloer staan....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2018 @ 21:01:52 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Geert, ek weet... By een van die handellaars waar ek oorspronklik gaan kyk het, het hulle die dak opgelig en die staan en druk toe teen die dak se raam waaronder hy staan.. Toe ek hul daarop wys was dit asof hulle gedink het ek is nou mal.. Joeg, daai dak gaan gekrap en gekraak wees en niemand sal weet tot jy self hom gaan was nie.. 

DIS TRAGIES HOE SWAK DIT HIER BUITE GAAN!!! Ek het BAIE ander tipe fotos ook maar nou ja dis vir ander dag.. Jy kan die mooiste design he, as die vakmanskap en die omgee vir produk nie daar is nie, dan gebeur dinge soos die en iemand gaan gevang word... Seker maar die SA waarin ons is ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous