English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 952
Total Views: 82 694 034
topics: 947
replies: 13 072
views: 3 225 782
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nuwe Penta 2019

replies: 56
views: 1126
page 2 of 2
20 Sep 2019 @ 08:52:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink teen R350k gaan hy goeie verkoper wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 08:56:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die Penta was nogal tyd die top verkoper van die Jurgens reeks.  Ek glo hulle sal voortbou op die Penta geskiedenis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 07:28:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was gister gou by die Jurgens fabriek gewees om iets te gaan optel....sien toe daar onder die skadunette is n hele batch nuwe Pentas gereed om uit te gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 07:46:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Klink vir my baie goed.  Dis basies soos ons mee gedeel is met die besoek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2019 @ 12:07:23 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Was twee weke terug by comet in Boksburg en met Thomas gesels en na n nuwe Penta gekyk jip mooi baie mooi maar ja die waens word duur

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2019 @ 12:34:50 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2138
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Mooi is een ding maar hoe stewig is alles aanmekaar gesit.

Ek is regtig nie tevrede met karavane se kwaliteit in die algemeen nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required