English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 943
Total Views: 82 454 304
topics: 935
replies: 12 709
views: 3 208 387
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nuwe Hoefer karavane

replies: 23
views: 476
03 Oct 2019 @ 22:46:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het vandag n epos gekry vanaf Hoefer karavane. Ek is baie beindruk met die nuwe modelle wat hulle binnekort gaan beskikbaar stel…..ek hou van wat ek sien.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 22:48:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 22:49:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hulle gaan blybaar by die Getaway show te siene wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 06:01:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die form en kwaliteit is nou meer gelyk aan dit wat ons gewoond is.  Dis as of die eerste model 'n regte afrika look en kwaliteit gehad het.  So as of die ontwerp geskoei was op "This is Africa take what you get"

Lyk nou beter

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:16:49 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie sleg nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:29:48 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6418
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Hoeveel modele of is dit net die een?

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:43:27 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2565
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die Hoefer is aanvanklik beplan om in dieselfde kategorie as die Gypsey Light te wees.  Laasgenoemde beïndruk my gladnie.  Die Hoefer lyk minstens van buite beter, ook baie aanskopuliker as die fotos wat aanvanklik van die prototipe gepubliseer is.  Maar in teenstelling van die onder 750 Kg wat voorheen beloof is, weeg hy nou ook maar in dieselfe gewigsgroep as ander karavane.  Dit lyk my hulle het besef hulle beloftes was ongegrond. Nou sal ons mar moet sien of die kwaliteit aanvaarbaar is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:40:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is so Fred.  Met alles is daar die een of ander "Trade-off".  Jy kan 'n visie hê om die ligste karavaan te bou.  Maar op die ou einde gaan jy iewers iets in boet.  Met karavane is dit dalk die groote daarvan of duursaakheid van die materiaal.

Wat vir my darem goed is dat meeste van die vervaardigers oor die karavaan gewigte gaan besin het en verklaar nou die regte gewig.  So kans op 'n bloutjie loop by 'n weegbrug is kleiner met die nuwe produkte.

Kwaliteit ........................ ? ? ?

Kom ons kyk..........

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 09:26:25 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 696
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek hou net nie van daai groot letters Hoefer op die neus. Laat my dink aan Ford se styling in die 80`s vir die XR6 en dan is die letters nog aan die kante ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 10:48:35 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

What is it with caravans and the letter X ?, even I have caravan with x in name , just wondering.........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 15:25:30 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2565
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die stelling dat die Hoefer Amerikaans ontwerp is, skep nie baie vertroue nie.   Die stigter is wel in Amerika gebore maar hulle webblad klink maar soos tipiese Amerikaanse grootpratery. Europees skep eerder die beeld van kwaliteit wat ook getoon word deur verskeie Europese aanbiedings.  Die feit dat hulle eerste poging om 'n ligte karavaan te vervaardig, klaaglik misluk het, klink ook asof hulle meer drome as praktiese aanleg het.  Amerika is in elkgeval nie juis bekend daarvoor dat hulle kwalitiet kompakte artikels van watter aard kan voortbring nie.  Ek dink dit verg ondervinding om goeie karavane te bou en die eerste pogings is nie altyd suksesvol nie. Dink maar aan die jong Jurgense se eerste poging na hulle die onderneming wat hulle naam dra, verloor het, en hulle het wel die ondervinding gehad.

Ek hoop egter ek is onnodig pessimisties en dat Hoefer wel puik karavane gaan produseer- ons mark het goeie medidinging aan die ligter kan broodnodig.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 15:37:50 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I was not impressed with what I saw at the Gallagher show earlier this year. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 20:31:25 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem saam hoop maar hierdie se kwaliteit is beter as wat ek by Gallager gesien het anders gaan hulle sukkel om die produk te verkoop.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 22:42:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1894
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Pryse op die waens ?

Wanneer is die Getaway skou en waar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 07:21:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Pryse op die waens ?

Wanneer is die Getaway skou en waar.

 

Die is die naweek by die Dome.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 07:27:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Pryse op die waens ?

Wanneer is die Getaway skou en waar.

 

As jy vandag gaan dan weet jy sommer waar is die Sexpo volg naweek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 08:34:42 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

By my is dit 'n Toyota, Ford, Land Rover ding, jy weet, 'n "brand" storie.  Ek glo nie ek sal ooit so lekker in 'n Hoefer-karavaan in die Kruger Wildtuin of by Hartenbos kan kamp soos in my 14-jaar oue Jurgens Exclusive nie !

Dankie, maar nee-dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 18:50:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Was iemand afgelope naweek by die Getaway skou gewees wat meer kan vertel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 07:47:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wil ook weet wat was alles nuus daar by die skou.  Dis mos deel van kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 16:58:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 08:35:33 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2565
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit lyk op die webblad wat Geert verskaf, asof daar aluminium-afwerking in  die wa is.  Hoe dit ookal sty, dit lyk nie aantreklik nie en op die fotos af, beïndruk niks my juis nie.  Wat wel oulik lyk, is die venster in die dak wat sal maak dat die karavaan nie donker binne sal wees nie, maar dit kan ook weer beteken dat hy besonder warm sal wees in die somer. Fotos is egter soms bedrieglik en ek sou self eerder een wou sien as om op fotos te vertrou.  As iemand dalk self die wa gesien het, sal terugvoer welkom wees.  Ek sien ook nêrens 'n prys nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 08:58:13 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1086
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Die Hoefer waens was in die verlede bemark teen prys X vir die basiese produk wat dan groei soos wat mens die opsionele items bysit.   In 2017 was die aanduidings dat die waens se pryse oor RK400 bedra.  Die vol en stoeptent is byvoorbeeld opsioneel. 

Die massiewe AT wa van 7,5m is ook al wat op die Hoefer groep se webtuiste gewys word.   Niks word gerep oor die kleiner waens wat by die GC Campworld handelaar staan nie.  

Die goed lyk vreeslik klinies.  Miskien moet mens maar weer die geskiedenis van die Hoefers vorentoe bring en lees.   Dit was al op hierdie forums gemeld in 'n onderwerp oor "Hoefer Group nog na SA" .    My aanbeveling sou wees om te wag voordat mens koop. 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 09:19:19 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2565
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit klink vir my alle bestaande en vorige Hoefers is in die VSA gebou en die een waarvan ons nou praat, is die eerste een wat hier plaaslik gebou word.  Dis dalk ook nie heeltemal korrek nie want dit lyk my die Hoefer kêrel wat nou waens in Swaziland wil bou, saammet 'n Swazilandse dame, is verwant aan die Amerikaanse Hoefer maatskappy en die plaaslike maatskappy is nie 'n filiaal daarvan nie-- dis heeltemal onafhanklik en maak maar net gebruik van die bekende (in die VSA) Hoefer naam om hulle onderneming 'n stoot te gee.  Om dus Hoefer kwaliteit, wat in elkgeval in Suid-Afrika 'n onbekende faktor is, aan die Swazilandse onderneming to te dig, klink bietjie opportunisties.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 09:21:47 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

As jy vandag gaan dan weet jy sommer waar is die Sexpo volg naweek.

 

 

Ons is oud en vergeet maklik...wat is dit nou weer????

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required