English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 273 002
topics: 777
replies: 12 445
views: 4 973 395
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Nuwe Exclusive en Classique

replies: 11
views: 3092
03 Jan 2017 @ 23:05:09 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years

Ek het vanmiddag so vinnig deur die nuwe tydskrif geblaai met die nuwe Jurgens modelle in. Baie mooi binne en buite.
Ek wonder of die gewig wat Jurgens Ci daar aandui die ware gewig is of is dit maar 'n kwessie van "tel nog so 'n paar honderd kilogram by". Manne, daai waens is nou swaar. Laat my wonder hoekom die gewig so deur die jare opgegaan het. (Of was dit maar nog altyd verkeerd gewees?)

Wonder maar net........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 07:54:00 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 127
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 19 years
Weens die gewig van die nuwe waens dink ek nie hulle gaan goed verkoop nie....dit is dalk
CI se omkeer-punt..?
Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 08:17:23 am
Anonymous

My vermoede is dat JC I besef het, kopers is nie dom nie, en hul gewigte is nou baie naby aan akkuraat, hulle noem dat die Tarra nou die standaardtoetusting insluit.

Sou ek so gelukkig wees om wel nuwe Penta te kon gaan koop, sal ek steeds aandring op weegbrug sertifikaat met tente, pale en domkrag in.

Vir my is die tarra egter nie van belang nie, wat tel, is die werklike payload en dus ook die BVM.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 09:02:24 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Die nuwe waens is die tent met pale, spaar wiel en penne ingesluit, daar is nie meer n battery nie wat alles is 220 volt.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 09:40:08 am
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years

Ek dink Jurgens Ci het nou geleer. Ongelukkig gaan mens nou 'n swaarder sleep voertuig benodig. Ek kan maar net droom. Heeltemal bo my vuurmaakplek op die oomblik.frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 13:54:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

En die sleep voertuig kos ook n arm of n been.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 14:02:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dws. Met die regte sleep voertuig kos diť kombinasie jou R1 milj plus
My huise by die C was alreeds so duur. Wa >R300k Jeep >R400k
Nuwe overland CRD jeep is bykans R1milj. Dis eenvoudig verstommend. Eendag as ek groot is...........???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 14:35:08 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Gelukkig is 'n vakansie in 'n goedkoper ou wa en motor net so lekker!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 20:06:41 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja die waens kos n arm en n been
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 22:49:12 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
My ou VW Jurgens Autovilla is 35 jaar oud en ek is baie happy met hom Ry waar al die nuwe Ryhuise ry wat oor R million kos
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 07:33:09 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Benkie gooi mielies broer. laughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2017 @ 09:58:13 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Benkie, you are privaledged.
Should the Autoville pack up you still have a KB300TDI DC with which to tow it around like a caravan.
That's RICH compared to some of us.
Happy camping...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required