English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 004
Total Replies: 259 235
Total Views: 83 467 171
topics: 112
replies: 1 778
views: 269 132

Nuwe Chinese Woonwa

replies: 9
views: 531
08 Aug 2020 @ 07:56:22 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 71 years

Gee asb jou mening.

Voordele,  nadele en prys?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2020 @ 09:31:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Sit n foto op.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
10 Aug 2020 @ 09:41:46 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ken hulle glad nie ook nog nie een gesien nie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 10:18:32 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 11 years

Ek stel ook belang om te sien hoe lyk hy.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 11:50:56 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3951
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Daar is fotos op 6 Junie op die draad

Nuwe Karavaan Modelle

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2020 @ 12:17:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

prodcut-image

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2020 @ 12:18:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18030
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

prodcut-image

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2020 @ 13:38:20 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 25 years

Lyk baie mooi, sal graag binne wil sien sodat mens kwaliteit kan vergelyk. Sal ook graag na die onderstel wil loer.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2020 @ 15:27:17 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3951
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Lyk beslis 'n mooi wa, en baie mooier as die een waarna ek hierbo verwys.  Dit is seker nie in ons land beskikbaar nie.  Sal ons plaaslike fabrieke opdraende gee en werksverliese tot gevolg hê want dit sal waarskynlik goedkoper as plaaslike produkte wees, maar dalk kan die kompetisie goed wees.  Ek wonder egter of diue Sjinese enigiets van karavane af weet, so dis waarskynlik 'n replika van een of ander westerse wa, spoos hulle maar hulle produkte begin. Ek wonder waarvoor is die leertjie aan die agterkant- sou daar dalk pakplek op die dak wees?  Dit sou myns insiens nie 'n goeie idee wees nie, dit sal die alreeds lomp wa, wat enige karavaan is, nog meer onstabiel maak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2020 @ 16:13:29 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2073
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Ek kraak nie Chinese produkte af nie, omdat hulle reeds die res van die wêreld gewys het wat 'n land kan doen om in elke industrie produkte te kan vervaardig om mee rekening te hou, maar hier is my kommentaar :-

  • Ons het in SA genoeg vervaardigers om uit te kies en ek sal eerder die Suid-Afrikaanse produkte ondersteun
  • Ek hou nie van die klein vensters nie
  • Ek hou nie van die deur aan die regterkant nie
  • Ek hou ook nie van die piep klein (kort) afdakkie nie
  • Kompetisie is egter 'n baie goeie ding en sal plaaslike vervaardigers op hulle tone hou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za