English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 274
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 974 079
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Nuwe Boertjie

replies: 18
views: 4104
29 Dec 2016 @ 16:25:55 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Hallo aan almal hier. Ek "lurk" nou al so 'n paar dae hier en vind die gesprekke baie interessant.

Ek het baie jare gelede 'n Gypsey 5 met my 1992 BMW 525i gesleep. Dit was 'n baie lekker kombinasie gewees.

Om 'n lang storie kort te maak, na baie dinge in my lewe gebeur het asook 'n nare egskeiding, het ek alles verkoop in 2008.

Die kamp gogga wil maar net nie weggaan nie. Ek beplan om vroeg volgende jaar vir my 'n wa te koop. Ek het tans 'n BMW 525i Touring Auto waarmee ek wil sleep. Ek het my hart gesit op 'n Wilk Amethyst, verkieslik laat 90's met die eiland bed.

Dink julle die kombinasie behoort te werk?

Groete aan almal.

Dirk

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 18:13:25 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1075
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Dirk, welkom hier.

Die groot vraag is wat is die tarra gewig van die 525 en die BVM van die Wilk.  Indien die Wilk se BVM minder is as die tarra van die BMW, dan kan jy sleep.   Hoe suksesvol weet ek nie maar op die Forums is daar mense wat WEET.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 18:20:23 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Welkom hier op die forum Dirk, is seker jy sal dit hier geniet.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 21:10:51 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2686
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum.
Indien die kombinasie binne die vereiste gewig is, kan ek nie probleme voorsien nie.
Maak net seker dat jou nuwe karavaan nie houtvrot het nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2016 @ 21:20:23 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Dankie Butts, pwven en Campervan vir die antwoord. Die Amethyst se GVM is ongeveer 1400 kg en die BMW se tarra is 1670 kg, so ek behoort okay te wees. Die handboek reken ek kan 1900 kg sleep. Seker maar oorsee. Ek sal die wa goed deurkyk vir houtvrot ens.
Ek het destyds 'n trapezium op die Gypsey 5 gebruik. Wat stel julle voor moet mens deesdae gebruik? Rather safe than sorry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 09:45:17 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Welkom op die forum geniet die geselsies, soos jy se gebruik maar liewer trapezium of tando
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 10:13:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 11:45:43 am
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Baie dankie Big5 en Meneer Norris!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 16:13:25 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hallo aan almal hier. Ek "lurk" nou al so 'n paar dae hier en vind die gesprekke baie interessant.

Ek het baie jare gelede 'n Gypsey 5 met my 1992 BMW 525i gesleep. Dit was 'n baie lekker kombinasie gewees.

Om 'n lang storie kort te maak, na baie dinge in my lewe gebeur het asook 'n nare egskeiding, het ek alles verkoop in 2008.

Die kamp gogga wil maar net nie weggaan nie. Ek beplan om vroeg volgende jaar vir my 'n wa te koop. Ek het tans 'n BMW 525i Touring Auto waarmee ek wil sleep. Ek het my hart gesit op 'n Wilk Amethyst, verkieslik laat 90's met die eiland bed.

Dink julle die kombinasie behoort te werk?

Groete aan almal.

Dirk

Welkom hier by ons Dirk.

Dirk ek neem aan die Touring het 'n harder suspensie want dis al wat teen party BMWs tel. Sag innie g_t.

Die Wilks kan nogal 'n nagmerrie wees met waterlekke. Maar seker dat iemand met 'n kontaklose meter toets vir houtvrot voor jy koop. Dit sal die moeite werd wees om die toets te doen.

Dalk kan ander slepers hul indrukke gee v d straightliner. Ek gebruik 'n Tando op 'n wa met 'n 1300kg BVM.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 16:21:41 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Baie dankie vir die verwelkoming Danie.Die Touring is gemaak om meer gewig te dra as die sedan. Hy is nogal hard geveer agter.

Dankie vir die advies oor die houtvrot op die Wilks. Enige idee waar dit die meeste voorkom?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 17:06:51 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie dankie vir die verwelkoming Danie.Die Touring is gemaak om meer gewig te dra as die sedan. Hy is nogal hard geveer agter.

Dankie vir die advies oor die houtvrot op die Wilks. Enige idee waar dit die meeste voorkom?

Volgens die werkswinkel wat my Sprite se houtvrot herstel het is dit 'n nagmerrie om al die plekke op 'n Wilk te kry waar water inkom. Moet byse as mens 'n goeie een kan opspoor is dit 'n gr8 wa om te he.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2016 @ 20:10:25 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Dankie Daniel,
Ek sal 'n goeie een in die hande probeer kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 15:14:33 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Dirk, welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 16:01:07 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dirk, 'n sedanmotor maak nie die beste sleepvoertuig nie al het hy die krag.  As jy met die BMW moet sleep, sou ek eerder vir 'n heelwat ligter karavaan gaan.  Met die BMW se lang afstand van as na haak, gaan die karavaan maar swaar op die kar lê en jy sal baie versigting moet wees vir knoppe en slote veral in karavaanparke.  Hoop die sterker agtervering doen die ding. Maar as 'n man wil kamp, wil jy kamp- dit verstaan almal op die Forum baie goed.  Voorspoed en hou ons op hoogte.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 16:03:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4167
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My last post for 2016.

SIX IMPORTANT GUIDELINES FOR 2017

1   When you are alone Mind your thoughts

2   When you are withy friends Mind your tongue

3   When you are angry Mind your temper

4   When you are with a group Mind your behavior

5   When you are in trouble Mind your emotions

6   When GOD starts blessing you Mind your EGO.

All the best for 2017.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 16:15:23 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dirk welkom val in en gesels saam en bly om te sien kamp gogga byt geniet hom
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 22:17:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek glo dat die BMW die sleep werk baie goed sal doen. Ek net bekommerd oor die sagte vering van die BMW's. Maar jy dra kennis van sy vermoe so jy sal maar moet pa staan vir daai een.

Wilk was maar altyd mooi karavane. Soos reeds genoem het hulle ongelukkig 'n reputasie vir hout vrot. Jy sal hom baie deeglik moet deurgaan voor jy koop.

Dan is daar ook die kwessie van die karavaan se ware gewigte. Dit wat op die data plaatjie staan is nie altyd wat die ding weeg nie. So ek stel voor jy laat die wa ook weeg om seker te maak hy is binne die data plaatjie se spesifikasie. Daar is al baie gesels hier oor op die forum so soek maar en jy sal daai info kry.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2016 @ 22:28:19 pm
Capt Chaos
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 29 Dec 2016
Experience: 37 years
Baie dankie aan almal se terugvoer.
Dit klink of die Wilk dalk 'n probleem kindjie kan wees. Ek is darem oop vir ander modelle ook. Ek wil net iets met verkieslik 'n eiland bed h. Ek is nie baie lief vir pop tops nie. Gypsey 4 of so iets kan ook werk.
Nog 'n mooi wa is 'n Sunway.
Die Jurgens Classique en Exclusive is pragtig, maar te swaar en effens bo my vuurmaakplek.
Ek verstaan mens kan lugsakke by die agterste suspensie laat installeer sou die agterstewe te pap is.

Baie voorspoedige nuwe jaar aan almal hier. Vir die wat binnekort terug sleep huistoe, sleep veilig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2017 @ 22:04:18 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2686
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

My last post for 2016.

SIX IMPORTANT GUIDELINES FOR 2017

1   When you are alone Mind your thoughts

2   When you are withy friends Mind your tongue

3   When you are angry Mind your temper

4   When you are with a group Mind your behavior

5   When you are in trouble Mind your emotions

6   When GOD starts blessing you Mind your EGO.

All the best for 2017.


Baie mooi woorde Danie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required