Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22388 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18072 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5608 |
| Bostoe | 5557 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3063 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1489 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1361 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 401 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 323 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 153 |
Nqweba Campsite
Het enige een dalk al gekamp by die Cambroo Nationale Park se Nqweba kamp by die dam net buite Graafreinett?
Hoe is die pad toestand?
Kan jy daar inkom met n dubbel as karavaan?
Is dit veilig daar?
Geniet die lewe so lank as jy kan
Hi Piet, We stayed there a couple of years ago. Very neat park. There was 24 HR security personnel. You will have no problem with your van as access roads are tarred and sites are relatively large and covered with gravel.
Thanks for your feedback John. I am going to stay over there for 1 or 2 nights, looking forward to it.
Geniet die lewe so lank as jy kan
Report back please!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Do not know about this one. More feedback after your trip will be apreciated.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hou ons op hoogte soveel oorde om van te kies
Haak daai wa kamp bly koning
Leon en Shuan, ek sal fotos neem en terugvoer gee as ons terug is.
Ons wil oor so twee weke ry, sal seker ons rys plan klaar maak die naweek.
Geniet die lewe so lank as jy kan
Piet, ons het Maart, 2016 daar oorgestaan vir een aand.
Plek was skoon en netjies en kampe was nie teenmekaar nie.
Was seker 4 of 5 gesinne daar die aand wat ons daar was.
Kampe meeste in sirkel geleë.
Stil en rustig gewees.
Donderstorm gehad die aand.
Hele plek was met fyn gruis uitgeleë.
Hoop dit help.
On The Road Again
Plek was skoon en netjies en kampe was nie teenmekaar nie.
Was seker 4 of 5 gesinne daar die aand wat ons daar was.
Kampe meeste in sirkel geleë.
Stil en rustig gewees.
Donderstorm gehad die aand.
Hele plek was met fyn gruis uitgeleë.
Hoop dit help.
Ja dankie Edga, ons kyk uit om daar te kamp en ek dink dat dit min of meer Sanpark standaard behoort te wees.
Geniet die lewe so lank as jy kan
Was daar 7 Jan. Baie goed en mooi, met uitsigpunt gebou om die dam en wild te sien. Ablusies goed. Veilig genoeg. Steurend vir my was die padgeraas in die nag, en sal om die rede dit net as oornagplek gebruik. Maar dit was een van die besigste tyd vir die pad gewees die nag. Graaf Reinet vulstasies was tjok en block met taxis, rye agter mekaar om brandstof te kry.
Dankie vir jou terugvoer Dirk.
Geniet die lewe so lank as jy kan
Does anyone have any photos of their camp there?


