"Bergfiets" a-la-Makro styl - maw dis nie regtig 'n "berg" fiets nie - maar dit lyk soos een!, te koop.
Ek word nou te oud vir fiestry soos die jonges, so daardie dae is nou ook verby en die fiets is nou in die mark. Ek verkoop hom met al sy ekstra's:
Helmet
Fietspomp met monteer "houertjies"
Rit rekenaar
Spaar binneband met saal bêresak
Stel gereedskap in spesiale saalsak
Waterbottel met monteer-houer
Fiets-"stand"
Nuwe Makro/Game fietse in hierdie klas kos so tussen R800 en R1200 sonder enige bybehore
MY PRYS IS R499.00 (Als ingesluit)
So lyk die fiets
Let Wel - Ek lewer nie af nie en ek bly in Centurion
Nico Pietersen
nico dot pietersen at mtnloaded dot co dot za (Als aanmekaar natuurlik)
Verkoop/Sold - Aan Forum lid