Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17865 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6317 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5409 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2728 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2006 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1691 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1470 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1308 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 859 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 454 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 441 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |

November Forever Resort Swadini
Good day excuse my engels but here i go. Dit any of the forum members camp November month at Forever resort Swadini and how was it i am going on retirement April 2026 and my wife at 31 July 2025 . We are busy to plan long stays. Thanks in advance
Haak daai wa kamp bly koning
Shaun, konnek met die Langstaan Kampeerders op Facebook.
Hulle is op hoogte van alle inligting.
Ongelukkig het ek nooit by hulle aangesluit nie omrede dit vir my gevoel of voorgekom het as n "Groep Kampering" waarin ons gladnie belang gestel het nie.
Ons het ons eie keuse gehad van kamp, maar moontlik sal hulle meer inligting kan verskaf.
Shaun dit is al n bietjie warm gedurende November maand in Swadini, maar hier is baie koelte staanplekke en gewoonik is November nie besig so jy sal n goeie keuse van staanplekke hê .Ek staan elke jaar gedurende die winter hier in Swadini ek is huidig ook hier, vanaf 1 Mei tot 3 Aug .Hierdie is my 41 ste jaar agter eenvolgens wat ek hier staan, in die winter .Toe my kinders nog in die skool was, het ek elke Junie / Julie vakansie hier gekom .Vanaf 2010 wat ek afgetree het, elke jaar tussen 3 en 4 maande vanaf Mei tot Aug .

Willie en Gerden baie dankie. Willie waardeur jou terug voer gaan hoor wanneer ons kan boek wil ook so twee drie maande daar kamp
Haak daai wa kamp bly koning
Hierdie oord is ook op my lysie vir die toekoms. Willie ek verstaan dit raak biedjie koel in die middag as die berg se koelte oor die oord val in die winter.
Hoe ervaar jy dit?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

It is a lovely resort with plenty to do in the area. It‘s one of our favourites. We have been there during the winter and never found it that cold there that was 2013 beginning May to end July but maybe we were just lucky with the weather that year.
It‘s on my return to list. As it‘s a Forever Resort the facilities are usually very good. Sleep TV, with John Henry Opperman, also did a series which included Swadini. They camped next to us while we were there.
Thanks Brian
Haak daai wa kamp bly koning
Hi Leon ja dit is koel in die aand, maar net so dat jy sweetpak baadjie moet aantrek .Ek trek nooit n langbroek ook aan.Dit is nie so koud .Ek het nog nooit by die Eiland gekamp omdat ek ,maar altyd in die winter hier staan .Ons staan hier op groot paving blokke 8 meter × 8 meter en dit is vir my belangrik en beter as by die Eiland want om vir 3 of 4 maande in die grond tekamp, jou tente word baie vuil .Daar is seker baie meer aktiwiteite by die Eiland ,maar dit is nie vir my belangrik .En die Omgewing hier is baie mooi die berge rondom die oord .Ek woon in die Vrystaat en soos jy weet n plat stof wereld, hier geen stof en baie water, ons spuit self ons gras nat .As ons klaar gekamp het na 3 maande was ons alles ,soos tent seile ,grondseile ens hier is genoeg water ,wat jy nie by ander oorde kan doen .

Gaan verseker daar kamp volgende jaar november dankie vir almal se inset

Link vir my na 'n baie lekker opset. Sal my beurt kry as dit die Here se wil is. moet net nog so bietjie vasbyt
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !