English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 713
Total Replies: 255 289
Total Views: 83 336 012
topics: 1 158
replies: 12 209
views: 4 836 609
Jokes and everything else that makes you laugh

Nou's ek freeslik demekaar...

replies: 17
views: 8160
08 Jul 2015 @ 09:45:34 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 63 years

Sigh....

Now I really don't know how to solve the ground anchor problem...

Toe ekke nou daaaai tent so uitgehaal, kry ek so 2 van die graaf's, en gedink dit sal nou mooi werk as n grond anker vir my winch

Met die Bloekom storie hat ekk nou 2 van die boot-anker tiepe dinge gekry...

Maar nou wonder ekke nou toe ek die "menslike-anker" photo sien.... Sal dit nie beter werk?laughingcry

En waaar de joos kry ekk  so een?... Is dit nie n bietjie duur nie?

Will graag van julle hoor, insluitende onse "rok" brigade...surprised

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 10:20:46 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 36 years
Hoe onderhouds kostes.(needs a maintenance plan).
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 11:40:55 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Warren nou die dag daai 4x4 program gekyk van Alaska waar hulle daai ploeg anker gebruik want daar is nie bome nie moet sê dit lyk vir my na ń goeie ding

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 11:50:40 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

Koppie raas weer vandag Sitnievasnieyelllaughing laughing laughing 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 12:20:37 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2260
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

Met daai "menslike anker" gaan niks beweeg nie. Nie eers jy nie of die Landie nie.

Miskien die duur ondershoudskoste werdsurprised want is meerdoelig.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 12:28:33 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 63 years

Warren nou die dag daai 4x4 program gekyk van Alaska waar hulle daai ploeg anker gebruik want daar is nie bome nie moet sê dit lyk vir my na ń goeie ding

Dis een moerse handige stuk apparaat, en die eenigste ding wat ek kort vir my traction recovery kit..

Maar dit word nie hier vervaadig. en om in-te voer, is 500 USD (maal dit met 12.5)! surprisedsonder vervoer koste.. nou beoog ek om een self aanmekaar te plak.

Die eenigste een wat ek ooit gesien is by 4x4 Megaworld in Boxburg. Hulle het die selde een wat die tiffies gebruik op die Ratels (+- 1977) se kant daar boe.

Dis sy display een en werk op die princiep van "rack en pen" maar hy wil nixs weet van verkoop.... Biutendien is die ding moerse swaar en jy't n 14Lb hammer noodig...

Ek het voorheen n "Dansforth Anker" probeer, maar dit het net heeltemaal bebuig en uitgekom.

Ek het toevallig nog een gekoop na die Bloekoom ding, so oppi pad terug huis, wat ek dink ek kan versterk, maar toe ek daaaaiiiii tent uithaal het ek 2 splinter-nuwe grave gekry, en die blad lyk nes die blad van n "pull-pal", en toe ek noe naavorsing op Google, het ek so die photo van die "menslike" anker gesien...laughing, en dus nou op die forum geplaas so half-en-half grappie...

Wat ek wou daar wil by-voeg, daaai menslike een, ek sien dit kom met "accessories".... Oilie & sulke rooi goeters.... Wonder wat maak n mense met dit? ..laughing

@ WJ : - ALTYD.... Hou net nie op nie.... Ergst is hier so teen 02:00 in die vroee more, as ek nou stappie gaan maak...

Daai enkle brein cell van my, het n moerse groot plek om rond te skud!.. yell

 

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 13:13:18 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 52 years

He forgot to drop his anchor!

And - this is what Warren needs so many anchors for!!!

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 13:31:15 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Eish Willie daai ouens sal onthou van handrem ou Warren ek sal ook wil weet van daai ankers
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 13:46:55 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 63 years

Eish Willie daai ouens sal onthou van handrem ou Warren ek sal ook wil weet van daai ankers

Hi Bostoe,

Seriously. I'm doing trials. The only "self-setting" 4x4 anchor worth anything is the American "pull-pal"

The other blade types you have to manually "set" the anchor to dig itself in, then you can continue.

What I have in mind is to strengthen & modify a standard "lasher" shovel into a self setting anchor, that can also be used as a shovel to dig the vehicle out... 

Because I travel solo, If the anchor won't "set" (IE dig itself in from scratch on it's own) then I will probibly have to buy the remote controller adaption for my winch which costs +- R2500.00. 

Then I will then be able to "set" the anchor by applying controlled tension on the winch.

There are two other generic types of anchor, the Lan-cor which is a spike that you twist into the ground and the "rack & pin" Both have serious disadvantages....

I'll keep you posted.

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 14:13:50 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Behalwe vir Eddie en Jan, gee die manne nie juis kommentaar oor die "menslike ankers" nie, so namens die rokbrigade sal ek se:   Die gate van die menslike ankers lyk bietjie groot om jou tent of Landie of wat ookal te anker, maar ek sou beslis reken Warren sal vir ten minste 'n paar dae ge-anker bly.  Dalk laat dit sommer daai enkele breinsel van jou ook swel, dan kan dit nie meer so skud en raas nie.  laughing    Freda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 14:36:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years
Sal maar die "menslike " anker saam my ry, nie so swaar nie en vat ook min plek en kan orals aangewend word, veral as dit koud is.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 14:52:12 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Mooi, Chuck.  Regte antwoord!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 16:29:10 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Warren die een wat ek op tv gesien het , het soos ń ploeg gelyk en jy moet agter op staan om hom in die grond te hou  dus jy moet twee mense wees een op die ploeg die andet agter die stuur reken jy moet erens ń ploegskêr in die hande moet kry en daarvan daan begin as jy dit self wil maak

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 16:32:32 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1603
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years
Waarvan praat julle nou.......ek is uit geknikker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 16:33:17 pm
Anonymous

Noem my maar 'n banggat, maar ek sit nie op daai ploegskaar nie, ek het al gesien wat maak so kabel wat snap onder stress.surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 16:46:54 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 63 years

Warren die een wat ek op tv gesien het , het soos ń ploeg gelyk en jy moet agter op staan om hom in die grond te hou  dus jy moet twee mense wees een op die ploeg die andet agter die stuur reken jy moet erens ń ploegskêr in die hande moet kry en daarvan daan begin as jy dit self wil maak

Ek ken hom C, ek het 3 photo's by gelaai, 2 van hulle is nie self-setting, (die tiepe waarvan U praat) die derde wys hoe die "pull-pal" tiepe homself "set" of al-tans self ingrou...

The critical thing is the angle of the the blade relative to the ground, and I cannot find that specification anywhere. The rest I have but without one to measure from....

If my prototype does not self-set, I will move on to the manual setting design...

The type that you have to set, as I said I will have to buy the remote winch controller adaptor, which as I said is +- 2500.00, (sigh)

Noem my maar 'n banggat, maar ek sit nie op daai ploegskaar nie, ek het al gesien wat maak so kabel wat snap onder stress.surprised

\

J's g'n bang-gat C... Jy's donners slim... I've seen it in real life...

Also got a video, done at training, of a staged cable snap with ONLY a 1T break link... The Shackle landed in the branches of the trees

You don't wanna be anywhere near that, even with dampners on the cable.

No, to set the anchor, you just need to get it to start digging itself in, (not much tension on the cable yet) then you clear off, open the bonnet, get into the vehicle if you want to use "wheel-assist"

No pal, winching recovery is not a game, it's bloody serious stuff

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 17:08:50 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 49 years

Sterkte Warren as jy hom volmaak het plaas die fotos dit is ń interesante onderwerp

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2015 @ 17:55:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17661
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Sal graag wil sien
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za