English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 308
Total Replies: 250 399
Total Views: 83 153 930
topics: 11 434
replies: 137 665
views: 39 291 943
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nou kry troeteldiere ook al die Covid19 virus

replies: 8
views: 171
16 May 2020 @ 18:41:43 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1483
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek lees netnou dat daar gerapporteer is dat twee katte en 'n hond in Nederland die virus opgedoen het.

Dit kan vir jou 'n gemors afgee, want daar is geen manier dat hulle sosiale distansiëring sal handhaaf of maskers sal duld nie. sealed

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 18:55:54 pm
JJS
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 24 Dec 2019

That tells how dangerous the virus is, it does not take cognisence of boarders. It goes anyway it wants to and it penetrates any living being. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 19:14:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oooooeeee....die mense gaan huil as hulle nie meer met hul hondjies mag gaan stap nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2020 @ 19:58:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Oooooeeee....die mense gaan huil as hulle nie meer met hul hondjies mag gaan stap nie

Of die spoeg van hul bekke af kan soen nie 😬

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 09:55:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die eerste geval is al n maand terug by Pretoria Oos aangemeld.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 18:43:16 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Jin vertel meer asb, het nog nie van die een gehoor nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 09:29:58 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Of die spoeg van hul bekke af kan soen nie 😬

Sies man, nou gril ek. Ons hou van ons diere maar daai nat oopbek lek soene , Grrrr

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 11:27:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin vertel meer asb, het nog nie van die een gehoor nie

Het ook nog nie iets verder gehoor nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 14:05:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vir jou bevestig, daar is wel twee gevalle gewees.

Hulle is uit gesort en terug huistoe nadat hulle behandel is en in isolasie was.

Darm was dit vinnig opgetel en behandel.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za