English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 434
Total Views: 82 430 103
topics: 1 126
replies: 11 528
views: 4 807 019
Jokes and everything else that makes you laugh

Nou hoe nou?

replies: 17
views: 6950
25 Jun 2016 @ 13:15:41 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nou wat nou? Wie is nou kwaad vir wie??

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2016 @ 13:40:10 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit is kostelik hoe hulle vir mekaar kyk.   Die gevoude armpies sê alles.  Is dit jou dogtertjie Brommer?  Haar Pa se oogappel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2016 @ 13:45:26 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja dis haar pa se poplap... en haar beste maatjie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2016 @ 19:35:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14155
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Pragtig....jy moet maar elke oomblik geniet, as Jy weer jou o uitvee is hulle Groot.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 08:11:07 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Hy wil dan nie praat nie Pappa

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 10:26:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hierdie pic is baie besonders en baie dierbaar.

Ons moet so n klein kompetisie hou op hierdie draad van jou.
Wat se hulle ve mekaar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 10:30:29 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Beer. As ons nie nou koekies kry nie, klim ek uit en loop.
Sy. Klim uit en loop, laat ek sien waar kry jy dan koekies.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 10:34:34 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ek dink sy het vir hom gesê:  "Jy sit in jou boks en kyk vir my sonder om te praat, nou sit ek in my boks en kyk vir jou sonder om te praat!".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 12:19:23 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

My ma en pa het nie ore nie, ekt gevra vir n sussie! Hehe


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 13:22:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8196
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sy is lekker op getrek. Kleintyd begin hulle al die arms te vou en dikbek aanleer. Dan wonder jy as man waar het dit begin.

By Oupa. Hehehe

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 21:40:18 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

En daai ogies kan sy behoorlik rol... dit is maar n besonderse kort tydjie wat hulle so klein is, sy word wragtag al amper 3, tyd vlieg te vinnig


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 07:31:23 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Wel, Brommer, dit behoort nie te moeilik te wees om haar 'n sussie te gee nie.  Jy het mos nou al die resep.laughing  Van 2 - 4 jaar oud is hulle op hulle oulikste.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2016 @ 08:50:24 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Kan ook nie sê nie cool

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2016 @ 09:42:56 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dan moet julle maar boetie gee sy vra mooi so innie stilte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2016 @ 15:08:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Boetie kom amper, 10weke


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2016 @ 16:13:14 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Boetie kom amper, 10weke

Nou verstaan ek.  Sy weet daar kom 'n boetie maar sy wou 'n sussie hê.laughing   My een kleindogter was dieselfde.  Maar toe daai babatjie eers daar is was die begeerde sussie iets van die verlede.   So, pijama dril lê weer voor Brommer.wink   Baie geluk Brommer, aan jou en jou vrou en sussie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2016 @ 20:29:07 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Jip, ons probeer nou maar slaap solank ons kan... binne 10 weke gaan ALS verander.. voorbereidings vorder net te stadig... dankie, ons glo die mannetjie sal hom goed gedra soos sy sussie en ons hopelik nie te gesig hou nie, maar mens weet nooit


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2016 @ 21:05:13 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Geluk en seenwense.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required