English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 313
Total Replies: 250 457
Total Views: 83 155 991
topics: 149
replies: 2 389
views: 346 081

Nood toestand voorbereiding

replies: 20
views: 519
07 Feb 2020 @ 09:20:11 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek het ook op ander forum die onderwerp geroer en hoor graag van julle hier , as jy off grit kamp of in n berg of bos en jy sit vas of voertuig raak ontklaar wat is daai wat jy saam jou ry vir so noodgeval Hier is myne , wees rustig en dink die problem deur n paar artikels war ek glo sal help is soos volg : 20 liter drink water, jumperkabels vuurhoutjies band herstel kid skerp mes band compressor mediese hulp kissie flitslig met spaar battery exstra gasbottel sateliet foon n graaf wat is daar wat ek mis kom deel asb
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 09:53:34 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek stem met al jou goed en die sal die volgende by sit.

  • Aerosol Tyre fix die Groot bottel vir bakkies
  • Aerosol 125 ml emergency air horn
  • Genoeg blikkies kos Vir twee dae.
  • Ordentlike tow rope

Ou moet net nie n skoonma saam vat want dan gaan niemand jou recovery doen. 🤣

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 10:09:51 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hier sal ek verby hou. As ek moet begin opnoem en voorberei het ek 'n 2e voertuig met GROOT sleepwa nodig.

Ook nooit in die jare toet vragte blikkieskos aangekoop soos daar gevra is ons moes doen want die wolke sou val..........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 11:01:43 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek dink hier is nie meer erens in Suid Afrika 'n plek waar jy nie binne 'n dag by een of ander vorm van beskawing kan uitkom nie. Of waar iemand anders nie sal verby kom nie.

So behalwe vir dit wat in my piekniek maandjie is sorg ons dat ons 'n liter water elk het.

Dat die sel foon vol gelaai is.

Behalwe vir die normale noodtoerusting vir die kar het ek 'n flitslig, kompressor, Jumpkabels en 'n sleeptou.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 11:54:59 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Amper vergeet ek die noodhulp tassie. Belangrik!

In dit is watersuiwerings pille.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 12:09:27 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1554
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Vir my is dit nogal belangrik om n volledige reisplan per dag ,asook oorbly plek vir die nag ,aan n goeie vriend of kinders voorle en dan saans kontak maak met die vriend/kinders.Die selfoon kan elke dag dmv die voertuig se kragbron vol gelaai word.Dit het in die verlede al vir my gewerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 13:48:32 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

My vrou en dogter het een of ander App wat hulle op hul fone aanskakel as ons op reis is. Dogter kan elke kilometer wat ons ry en waar ons ry sien en as ek stop dan bel sy om te hoor of ons n beplande stop het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 13:54:54 pm
Anonymous

My vrou en dogter het een of ander App wat hulle op hul fone aanskakel as ons op reis is. Dogter kan elke kilometer wat ons ry en waar ons ry sien en as ek stop dan bel sy om te hoor of ons n beplande stop het.

Whatsapp doen dit ook.. Jy share jou location vir 'n tydperk tot sê 8 ure en dan kan die persone wie jy almal gekies het sien hoe jy reis op die kaart..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 14:01:34 pm
Anonymous

Ongelukkig is ek maar 'n voorbereide outjie wat al die gereedskappe saamneem, en soms elkgeval te veel - dis waar die ongeluk inkom met al daai gewig. Het dit een keer nodig gekry in 2011 maar verder nie veel nie, maar as jy dit NIE het nie, dan gaan jy spyt wees as jy dit nodig kry..

So ekt 'n hele toolboks by Marko gekoop met al die gereedskap in hul plek en dan het ek maar ekstras bygevoeg soos soldeerboute en ekstra socket sets ens want mens benodig soms 2 om n moer en bout los te kry..

Ek het ook hopeloos te veel toue...

Noodhulpkissie is my vrou op datum met als wat ek glo nodig sal wees..

Water ry ons ook maar so 5L tot 10L saam.. Daar is altyd snacks ens in die kar...

Ek het 2x pompe as ons sleep, gaan nie sukkel en wag met een nie, 2 kan maar saam werk... En as een onklaar raak is die ander een daarso..

Ek neem ook maar wapens (verskillendes) saam, mens weet nooit wat nodig is nie en of jy dit gaan nodig kry nie, maar vir daai tipe nood...

Op die ou einde het mens te veel goed, maar die dag as jy dit nodig het en dis nie daar nie.................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 14:07:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My vrou en dogter het een of ander App wat hulle op hul fone aanskakel as ons op reis is. Dogter kan elke kilometer wat ons ry en waar ons ry sien en as ek stop dan bel sy om te hoor of ons n beplande stop het.

Daai toet is oulik maar gaan nie werk waar jy "off grid" is nie.

Ek hou van die idee om jou reisplan met iemand anders te deel.smile

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 15:41:05 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hier sal ek verby hou. As ek moet begin opnoem en voorberei het ek 'n 2e voertuig met GROOT sleepwa nodig.

Ook nooit in die jare toet vragte blikkieskos aangekoop soos daar gevra is ons moes doen want die wolke sou val..........

As jy n diabeet is en nie vinnig genoeg iets te eet kry of in die middel van die karoo gestuck staan met kinders wat honger en dors word soen jy daai blikkies kos.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 18:53:45 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ja Bak Oor daardie noodmedisyne. Ek is ook n diabeet en jy is so reg met daardie eetgoed. Ek raak so paniekerig as ek in die kar klim en my pakkie marie beskuitjies staan nie langs my nie........vir daardie oomblik as die suiker skielik val, en jy moet dringend iets te ete kry.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 10:07:54 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dankie vir julle insette en ja deel jou reis plan met iemand wat jou sal help as jy off gritt innie bos is en jy is innie moelikheid

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 13:34:19 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die opskrif van die draad is Nood toestand voorbereiding.

Ek sou sê voorbereiding, of miskien liewer voorsorg, vir die onvoorsiene is anders as voorbereiding vir 'n noodtoetand.

Die een gebeur gewoonlik wanneer jy weg van die huis af is, die ander ondeag waar jy is. Die Corona virus is miskien 'n toepaslike voorbeeld. Indien dit in ons dorp sou uitbreek sou ek dit as 'n noodtoetand beskou, en afsondering as voorsorgmaatreel nommer een beskou. Daarna sal ek voorrade laat aflewer om te verhoed dat ek met ander mense wat moontlike draers kan wees in aanraking kom totdat die situasie gestabiliseer het. As voorsorg mag ek dalk my karavaan pak en vêr op langs die Weskus gaan wegkruip.

Ek voel benoud as ek dink aan daardie passasierskip met duisende mense aan boord wat nou onder kwarantyn geplaas is. Daardie passasiers is blootgestel aan 'n meganiese ventilasiestelsel wat ander mense se asems in jou kajuit in pomp. Sjoe, ek is bly ek is nie daar nie. Daardie ouens kan geen voorsorg tref nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 15:32:12 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4432
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Don't pop the bubble wrap from Banggood parcels. The air inside comes from China.😄

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 20:25:55 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Die opskrif van die draad is Nood toestand voorbereiding.

Ek sou sê voorbereiding, of miskien liewer voorsorg, vir die onvoorsiene is anders as voorbereiding vir 'n noodtoetand.

Die een gebeur gewoonlik wanneer jy weg van die huis af is, die ander ondeag waar jy is. Die Corona virus is miskien 'n toepaslike voorbeeld. Indien dit in ons dorp sou uitbreek sou ek dit as 'n noodtoetand beskou, en afsondering as voorsorgmaatreel nommer een beskou. Daarna sal ek voorrade laat aflewer om te verhoed dat ek met ander mense wat moontlike draers kan wees in aanraking kom totdat die situasie gestabiliseer het. As voorsorg mag ek dalk my karavaan pak en vêr op langs die Weskus gaan wegkruip.

Ek voel benoud as ek dink aan daardie passasierskip met duisende mense aan boord wat nou onder kwarantyn geplaas is. Daardie passasiers is blootgestel aan 'n meganiese ventilasiestelsel wat ander mense se asems in jou kajuit in pomp. Sjoe, ek is bly ek is nie daar nie. Daardie ouens kan geen voorsorg tref nie.

Mmmm...en dan bring die ou wat jou voorrade kom aflewer sommer ook bietjie Corona virus saam :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 08:38:56 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Mmmm...en dan bring die ou wat jou voorrade kom aflewer sommer ook bietjie Corona virus saam :)

 

Ek reken om kontak te maak met een persoon het ‘n baie kleiner kans om ‘n virus op te tel as om in ‘n supermark te wees waar honderde mense van oral oor hulle asems uitblaas. 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:44:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook maar die nodige in die voertuig.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:42:28 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sou so 'n noodtoestand wel mens in 'n posisie plaas om jou dagrit plan uit te voer deur wel die nodige brandstof te kan kry om jou bestemming te kan bereik vir die tydperk wat mens sou beplan om te ry?

John en Piet - ja so is daar "eie sake" wat mens heelbo aan die lys sal plaas.

Ek is nou maar dom - werk 'n satteliet foon net soos 'n normale selfoon en kan mens daarmee enige nommer skakel - moenie lag oor die dom vraag nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 05:23:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sou miskien verkies om meer as een voertuig in n area te beweeg wat sò afgesonder is van die buite wêreld.  As iets soos jou cambelt breek of jy ry jou kar in n sloot of kom in n ongeluk, gaan daai hordes tools wat mens saamsleep niks help nie. 

As daar geen selfoon opvangs is nie, kan jou tracker sisteem nie terugvoering gee aan familie waar jou beweging is nie? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 21:23:04 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Sat foon werk soos gewone selfoon, jy moet land se kodes vooraf insit(as jy in buurlande reis). Kan ook sms's stuur.

Water, brandstof en sat foon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za