English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 318
Total Replies: 204 835
Total Views: 80 950 784
topics: 1 127
replies: 11 368
views: 4 811 364
Jokes and everything else that makes you laugh

Nogals waar

replies: 18
views: 680
18 Nov 2017 @ 17:13:42 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 17:15:20 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 17:18:14 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2017 @ 17:37:27 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Hoekom wens ek so dat daardie tye weer hier moet herleef. Ek is seker dit is waar ons orde en dissipline en veral respek geleer het.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 14:37:41 pm
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 37 years
Vandag sien ek dit as lekker wat ek nie weer wil of sal doen. Egter gehaat toe ek dit army tyd was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 15:00:44 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10089
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Meeste mans sê dat die weermag tye die lekkerste tye van hul lewe was wat hulle nie graag weer wil hê nie.

Hier het alle mans van oor die land byeengekom.  Sommige met perfekte opvoeding ander van uit plekke waar dwelms geseevier het.  Die weermag het die mense uit verskeie agter gronde bymekaar gebring en aan almal geleer wat is reg en wat is verkeerd in sekere situasies. DISIPLINE! ! ! ORDE! ! ! RESPEK! ! ! GOEIE GEDRAG TEENOOR MEDEMENS! ! !

Ek dink dit is hoekom ons amper terug verlang na daai dae. Want daar is baie min van dit te sien in ons samelewing vandag.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 15:35:30 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek mis my weermag dae. Ek kan nie kla oor my 2 jaar nie.
As ek moet kla, kla ek met ń witbrood onder die arm.
Tydens rugby seisoene het ek soos ń koning gelewe. Na die seisoene was dit terug na normaliteit.
Die hoogte punt is, die weermag het van my ń verstandelike volwasse gemaak met dissipline.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 15:44:08 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek self het dit baie geniet. Sou nie omgee om dit weer oor te gedoen het nie...maar dan in daai jare. Dink deesdae is dit baie anders....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 16:39:29 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek self het dit baie geniet. Sou nie omgee om dit weer oor te gedoen het nie...maar dan in daai jare. Dink deesdae is dit baie anders....
Ek ry elke dag verby Wits Rifles werk toe en terug.
Nee wat, daardie het nog tekort aan baie werk vir ordentlike dissipline.
Nou die een middag staan ń Samel 50 voor my in die verkeer, die ding rook so swart, ek moes eers bietjie wag voordat ek kon ry sodat ek kan sien.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 19:56:33 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2556
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 48 years
As ek aan my weermag jare dink, wil ek gal braak. En ek verwys nie na die diensplig jaar nie, maar wat ons gedoen het die 10 jaar daarna. Geen empatie gehad vir n man met eenmansaak, kontrakverpligtinge, geen inkomste sonder om te lewer.
Het by die DB se deure gaan draai toe ek wyer om verdere kampe te doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2017 @ 20:50:40 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3471
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Dat die weermag mense waardes geleer het is sommer bog.

Die prent van die korporaaltjie en die lang troep was tiepies van my weermag blootstelling. Ek het eers klaar studeer en was al 'n jaar werksaam toe Vlok se manne my opspoor. Was glad nie lekker om deur 'n snotkop korporaaltjie pas uit die skoolbank rondgeneuk te word nie.

Ek sal myself 'n onreg aandoen as ek se ek het my basies opleiding geniet. Nog minder die jare daarna se verpligte diensplig. Hieroor kan ek boekdele van onaanganme ervarings skryf.

 

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 07:16:53 am
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Dat die weermag mense waardes geleer het is sommer bog.

Die prent van die korporaaltjie en die lang troep was tiepies van my weermag blootstelling. Ek het eers klaar studeer en was al 'n jaar werksaam toe Vlok se manne my opspoor. Was glad nie lekker om deur 'n snotkop korporaaltjie pas uit die skoolbank rondgeneuk te word nie.

Ek sal myself 'n onreg aandoen as ek se ek het my basies opleiding geniet. Nog minder die jare daarna se verpligte diensplig. Hieroor kan ek boekdele van onaanganme ervarings skryf.

 

 

 

Ek was tydens PW Botha, Constand Viljoen en Geldenhuys.

Na my 2-jaar diensplig het ek onderskeidelik 3-maande kampe gedoen tot en met die ontrekking uit SWA.

Daarna was dit 2-maande kampe, onluste beheer.

Ek het geen probleem daarmee gehad nie, inteendeel het ek elke oomblik aangegryp.

Om te verwys na basies: Ja dit was seker die deel waarvan ek en elk van ons die minste gehou het veral in die bloedige hitte van Phalaborwa.

Ek moet darem bynoem dat basies 'n deel was van weermag opleiding struktuur wat baie belangrik was.

Die doel daarvan was om jou moraal tengronde af te breek en jou as persoon weer van voor af op te bou na die dissipline wat weermag standaarde vereis het.

Indien dit nie sou gedoen gewees het nie, glo ek sou die weermag een groot ''Chaos'' gewees het.

 

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 12:47:20 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6324
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years
Ek verlang elke dag terug.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 18:12:35 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 12 May 2015
Experience: 46 years
Dit was nie lekker om daar te wees nie. In die jare daarna het ek eers die waarde daarvan besef. Dit het van my n man gemaak wat geleer het om op jou voete te kan dink. Baie van daardie eenvoudige dinge is vandag nog in my huis "wet". Onthou julle nog watter kant om word n slot gesluit......die probleem ontstaan altyd in die nag en dan moet jy weet watter kant pas die sleutel in daardie slot want sekondes tel alles......"het jy my troep"....Jou sleutel hang altyd daar en die flits staan daar.....die probleme gaan jou onverhoeds in die nag oorval, en die krag gaan af wees. Eenvoudig maar dit het my minstens geleer om my eie lewe daarvolgens te orden.
Vir my , en ek glo baie ander, het dit geleer dat "mamma" gaan nie altyd daar wees om vir jou te dink nie. Hierdie "opvoeding" het in 1964 met my plaasgevind en is vasgebrand in my klein breintjie......dit kan nie uitgevee word nie. Die skool se naam....PW en seuns.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 18:27:15 pm
Anonymous

PietG, ek stem volmondig saam met jou, die weermag het my rustelose lewens uitkyk verander. Ek wou so graag staandemag aansluit, maar my ou vader, met die oorlog nog vars in sy geheue, het geweier om toe stemming te gee, en ek was minderjaarig.

Maar, dan weer, alles gebeur met 'n groter doel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 20:29:39 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1028
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years
Ek sou ook graag PF wou aansluit om my rugby loopbaan voort te sit, maar ongelukkig het ek ook eers begin studeer en werk en was toe alreeds vasgeteken by die destydse Spoorweg.
Soos Johann noem, alles gebeur met ń doel.
Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2017 @ 22:06:13 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3471
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

DK Skryf: "Ek moet darem bynoem dat basies 'n deel was van weermag opleiding struktuur wat baie belangrik was.

Die doel daarvan was om jou moraal tengronde af te breek en jou as persoon weer van voor af op te bou na die dissipline wat weermag standaarde vereis het."

Dalk het dit gewerk met die jong skoolverlaters wat nog nie vir hulself kon dink nie DK. Maar dit het nie vir my en en klomp manne wat in dieselfde inname was gewerk nie. Ons kon reeds op ons voete dink en het geweet waaroor dit gaan. Ons het maar hul sisteem met minag aanvaar om die lewe meer draaglik te maak. Van die Instrukteurs het dit later besef en het meer mens geword.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2017 @ 20:01:14 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1074
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 53 years

Ek was klaar geswot toe 'n snotneus korporaaltjie sy misplaasde gesag op my afgedwing het. Dit was nog in die nege maande diensplig tydperk.

Tot op daardie stadium het hierdie plaasseun nie die politieke bedeling en toekoms bevraagteken nie. Nadat ek egter gesien het hoe min 'n lewe vir die politici beteken, hoe daar "begroot" word vir lewensverliese, hoe lyksakke volgens geskatte ongevalle deur die magasynmeester aangestuur word en hoe die manne van die kansels af die motiewe en bevegting van die "rooi gevaar" ondersteun, het die pragmatis in my wakker geword en het ek vir die eerste keer myself afgevra of ek nie miskien uit die boom moet klim om regtig te kan sien hoe die boom lyk nie.

Vandag is ek dankbaar vir blootstelling wat vir my laat besef het dat ek nie blindelings agter 'n voorbok hoef aan te loop nie. Daardie dae laat my aan die Engelse uitdrukking dink wat lui: "Youth is such a wonderful thing, what a pity it is being wasted on the young" wat in die konteks eintlik behoort te lees: "Youth is such a wonderful thing, what a pity it was being wasted by an inconsiderate dispensation at that time".  Te jonk om 'n klomp "grootmens" dinge te mag doen, maar nie te jonk om as kanonvoer gebruik te word nie - nogals waar!

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2017 @ 06:47:41 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5205
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Halo Kanneman.
Lyk asof ek en jy in die selfde tyd diensplig gedoen het. 1963.
Ek het ook agterna die voorblad nuus bevraagteken van die "begroting" vir lewensverlies. Eisch.
Dit was n ander oom se kind wat MOES sonder keuse. Ek vra eenkeer een van die "leerling engineers, pas uit die weermag, hoeveel turs het jy geskiet op die grens. Sy antwoord... ek hoop nie een nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First