English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 183
Total Views: 83 292 740
topics: 1 001
replies: 14 185
views: 3 261 112
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Nog steeds kameras

replies: 21
views: 7390
09 Mar 2016 @ 15:16:22 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Hoop dit reen by almal!
Ek weet die onderwerp is alreeds bespreek en ek het die ou gesprekke deurgegaan, maar kan iemand my se waar ek die "rear view camera" stelsel kan bestel? Ek wil nie graag invoer as dit hier beskikbaar is.
Ek het drie ure by Montana vlooimark rondgeloop (my vrou was verstom want ek gaan nie na vlooimarkte nie)en hulle het net die spiel wat slegs een kamera kan sien en ek wil graag twee kameras he.
Baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 15:53:06 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 275
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years
Dagse Rob.
Ek self bly 'n hanetree van die flooimark waarvan jy melding maak.
Ek het by geleentheid navraag gedoen oor die dual camera sisteem.
Die ondestaande inligting is wat ek ontvang het.
Ek het nie daarvan gebruik gemaak nie maar dalk kan hierdie ouens jou meer inligting gee oor presies wat jou behoefte is.
Voorspoed


Dual Rear View Camera system:
The price on the system is R4250.00
The fitment is about R1600.00
Single for car alone will be R4250.00 R850.00 (Camera) - R385.00 (Caravan Harness) = R3015.00
The product incorporates a 5 inch LED screen into a clip on / over the vehicles existing rear view mirror. Product comes with complete OE approved plug and play harness as a result there is no cutting into your vehicles wires with no changes to the vehicles aesthetics thus keeping the vehicle warranty in tact.

Best Regards,
Carlo van Onselen
C. +27 (0) 74 4760 347 | Skype: carlovanonselen| F. 0864025845
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:13:34 pm
Anonymous

Kyk by cctvshop.co.za   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:17:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan Centurion oriental city probeer...ek weet hulle het rear view cameras daar....maar is nie seker oor dual sisteme nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:37:38 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Dankie Hannes, maar dit is buite my "budget"
Op die ou draad het die sisteem onder R 2000.00 gekos, dis meer in my lyn!
Dankie Brommer, "website under repair", sal later weer prober.
Geert, ons is so drie ure weg van Centurion, sal wag as daar weer n rede is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:44:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie Hannes, maar dit is buite my "budget"
Op die ou draad het die sisteem onder R 2000.00 gekos, dis meer in my lyn!
Dankie Brommer, "website under repair", sal later weer prober.
Geert, ons is so drie ure weg van Centurion, sal wag as daar weer n rede is.

Rob. As ek weer daar verby ry, sal ek gou stop en uitvind of hulle dual sisteme aanhou en pryse daarvan...sal op hoogte hou
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:47:44 pm
Anonymous

Rob, probeer die skakel hier onder

Kameras

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 16:52:05 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Baie dankie vir julle moeite, ek warder dit baie. Dit is lekker om naby KNP te bly maar nie so lekker as mens n plek soek wat kameras soos die verkoop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 17:04:29 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years
Ek het laasweek by Centurion Oriental gekyk en hulle het nie gehad nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 18:03:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Rob

Ek het myne destyds bestel uit die Kaap en is steeds tevrede, my kamera het nie daai simpel lyne op nie want hy bly heeltyd aan en dit gaan my rasend maak af Kaap toe.

Kyk sommer op my draad vir klomp inligting met foto's.

Ek sal net nie vir die "wire-less" gaan nie want ek het te veel storings gekry.

Ek het met Nicole gedeel rearviewcam@gmail.com 

R282.00 Slimline low lux day/night car camera Can be used for any of the LCDs for rearview or normal view
R694.00 7" LCD
R100.00 vir 10m RCA draad wat ek gesplit het een onder die karavaan en een vir die kar.

TOP CCTV - Security & Surveillance
No.2, Builder's Warehouse Centre,
Nobel Street, The Interchange,
Somerset West,
Cape Town.
Tel: 021-851 0353, 021-852 6680, 083-691 3188
Fax: 021-852 6680
Email: sales@topcctv.co.za
Website: www.topcctv.co.za

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 18:09:42 pm
Soutigheid
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 12 Feb 2013
Experience: 22 years
Rob
Ek het myne laas week gekry wat ek by top cctv bestel het. 1 ir kamera, 1 kamera vir sleep voertuig en 1 skerm wat oor jou bestaande spieel vas clip plus extra kabel vir 1500.00
Camping: where you spend a small fortune to live like a homeless person
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2016 @ 23:22:49 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 31 years
Hi Rob.
Ek het my skerm or die net bestel vanaf Electromannsa in JHB. Aflewering was vinnig na ek n eft gedoen het. Ek het die kamera by die Montana vlooimark gekoop, ongelukkig wys hy die lyne. Ek is seker Electromannsa sal ook die kameras he. Die skerm klip oor die truspieel en die beeld is goed. Ek gebruik net een video kanaal maar die skerm het 2 kanale. Hulle webwerf wys die produkte. Onthou om sommer genoeg lengte kabel saam te bestel. Hoop jy kom gou reg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 08:13:52 am
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Dankie aan almal wat raad gee. Ek sien gisteraand die Maart uitgawe van WegSleep het n artikel in oor die kamera stelsel, maar hulle gee ook nie aan waar dit te koop is.
Dis baie lastig as jy nie net gou kan ry en self gaan kyk na die produk nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 11:14:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoop dit reen by almal!
Ek weet die onderwerp is alreeds bespreek en ek het die ou gesprekke deurgegaan, maar kan iemand my se waar ek die "rear view camera" stelsel kan bestel? Ek wil nie graag invoer as dit hier beskikbaar is.
Ek het drie ure by Montana vlooimark rondgeloop (my vrou was verstom want ek gaan nie na vlooimarkte nie)en hulle het net die spiel wat slegs een kamera kan sien en ek wil graag twee kameras he.
Baie dankie

 

Die spieel wat jy van praat kan twee kameras monitor. Jy moet net self tussen AV1 en AV2 op die monitor toggle.

Om beide kameras gelyktydig met gedeelde beeld te monitor sal jy dalk regkom met so monitor by sekuriteits winkels soos hier bo genoem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 11:53:39 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Hi Rob,
Die enkele beeld skerm kan jy ook gebruik met twee kameras.
Werk die kameras deur 'n twee rigting "toggle switch" (ON/OFF/ON).
Een kamera na elke "ON Switch".
Jy kan ook soveel kameras gebruik as wat jy wil, indien jy 'n "multi-switch" gebruik of 'n klomp multi-switches. Jy kry hulle met omtrent fyfe verskillende verstellings.
Die "switches" kry jy by electronieke winkels.
Ek gaan oor so maand vyf kameras op die bakkie plak en een op die karavaan. Dit sal met een multi switch werk op 'n dualscreen. Dit is al getoets en dit werk. Ons het al vier kameras op 'n kamper om die stelsel te toets.
Met net twee x twee toggel switches op 'n dual screen kan jy vier kameras gebruik.
Die skerm kos in die omgewing van R1000 en die kameras omtrent R450 elk. Twee rigting toggle omtrent R80 en die multi-toggle omtrent R135 as ek reg onthou. Ons gebruil die kleinste "fisheye" kameras vir reguit skyn en die vierkantige verstelbare kameras, waar 'n geboorde gatjie nie sal werk nie, weens die oppervlakte van die voertuig waar die kamera gemonteer word.
Hoop jy kom reg.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 14:05:51 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Dankie vir almal se raad, ek het bestel, sal laat weet hoe dit werk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 19:45:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie vir almal se raad, ek het bestel, sal laat weet hoe dit werk.

Waar en wat Rob ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2016 @ 17:05:55 pm
Anonymous

Wilsur, jyt destyds n foto erens geplaas van sokstelle, ekt maar daai van trail link gekoop wat die addisionele pennetjies in die 7 sok het, baie goeie produk, het net vir die stel R684 betaal...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2016 @ 09:13:45 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Mooi man, moes ook daai tyd dit gedoen het, maar ...

Die RCA plug se binne pennetjie het nou gebreek, het Desember die gedagte gekry om die 6mm "headphone plug" te gebruik, het toe in Mosselbaai gekry, moet dit opsit voor die volgende kamp. 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 16:04:53 pm
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Aan almal wat raad gegee het, ek het n foto op die gallery geplaas van die skerm, kameras en die kostes daarvan. Hoop dit kan iemand anders ook help. Ek is baie tevrede. Nogmaals dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 17:54:03 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Plak die gallery foto's sommer hier vas.

Daai dokument is te klein om te lees.

Wat is die gesig hoek van die onderstebo kameras ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 07:51:31 am
HappyCamper
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 01 Nov 2010
Experience: 48 years
Willem, dom met die goed, hoe sit ek die foto hier op?
Die fotos was regop toe ek dit afgeneem het, maar lyk my ek het op my kop gestaan.
Die hoek is 170 grade.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za