English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 435
Total Replies: 251 833
Total Views: 83 199 699
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 294
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Nog n oord minder

replies: 10
views: 643
16 Jan 2020 @ 13:39:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 13:44:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was oor Desember daar, gaan kyk na hul karavaan plekke en nie vir my nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 14:36:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Was oor Desember daar, gaan kyk na hul karavaan plekke en nie vir my nie.

 

Ek wou nog daar gaan kamp het....maar toe ek op fotos sien hoe hul 1ste fase lyk van waterpark met dagbesoekers het ek maar besluit...liewers nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 06:34:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk daai plek gaan baaaaaie besig raak in die somer veral.

Dink dit is dalk 'n laat besluit.......... want oppad Krugersdorp toe het daar onlangs 'n groot water park oop gemaak genaamd "Happy Island Water World".

Wie gaan nou die kliente trek?  ................................. seker maar die "Best Rides"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 08:03:00 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wie wil by n plek inboek waar dag besoekers amok maak en die verkeerde mense met verkeerde intensives toegelaat word. Natuurlik sal dit skade ly en toegewyde besoekers sal ander heenkome soek.

Warmbad is so van my lys af en Kruger wildtuin ruk ook hand uit met al die wooligans wat daar rond karjakker met geen idee wat die plek eientlik is. Sonder om lelik te wees noem ek die rou mense wat niks uniek gewoont is wat oases in n rommelhoop verander.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 08:03:21 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek gaan die park nie mis nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 09:39:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wie wil by n plek inboek waar dag besoekers amok maak en die verkeerde mense met verkeerde intensives toegelaat word. Natuurlik sal dit skade ly en toegewyde besoekers sal ander heenkome soek.

Warmbad is so van my lys af en Kruger wildtuin ruk ook hand uit met al die wooligans wat daar rond karjakker met geen idee wat die plek eientlik is. Sonder om lelik te wees noem ek die rou mense wat niks uniek gewoont is wat oases in n rommelhoop verander.

Stem 100% saam.

Ek gaan die park nie mis nie.

Ja kyk dit was nou ook nie een van my gunsteling kuier plekke nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 09:54:09 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Wie wil by n plek inboek waar dag besoekers amok maak en die verkeerde mense met verkeerde intensives toegelaat word. Natuurlik sal dit skade ly en toegewyde besoekers sal ander heenkome soek.

Warmbad is so van my lys af en Kruger wildtuin ruk ook hand uit met al die wooligans wat daar rond karjakker met geen idee wat die plek eientlik is. Sonder om lelik te wees noem ek die rou mense wat niks uniek gewoont is wat oases in n rommelhoop verander.

Ek stem, KNP is besig om te taan as een van my gewilde wegbreke agv ongeskikte dronk mense wat al die pad soontoe ry met busse net om te suip en te lawaai. Hulle voel n veer vir die Fauna en Flora.

As ek n rustige en egte bosveld wegbreek soek dan is Marakele tops.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 14:19:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was die week weer op plekke waar kulture/ culture n groot verskil maak. 

Swak en so word ons land in n moeras in gedryf.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 15:48:24 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Eens pragtige dorpe wat biljoene rande se geboue en infrakstruktuur in bele is is in n kort tydjie verrineweer en vreemde kulture het dit bloot net beset sodat geen beskaafde mens dit daar naby wil waag nie. Daardie groot beleggings is eensklaps baie min werd en eiendomspryse is in die grond in. Nag ou Grote.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 16:47:03 pm
Anonymous

Wel ek dink dis vir die eienaars dalk 'n goeie ding, doen wat jou kliente soek en waarvoor hulle betaal. As die kampterrein nie vir jou werk nie, skop dit uit en maak dit 'n pretpark, en as jy jou kliente basis ken en reg teiken, maak jy jou geld. Well done.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za