English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 563
topics: 104
replies: 3 755
views: 1 211 123
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Nog 'n kravaanpark

replies: 21
views: 11835
08 Apr 2014 @ 10:12:00 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Het enige iemand al hier gekamp? Die park is by 'n lodge met die Letsomong en die web adres is www.letsomong.co.za. Het iemand gepraat wat al daar gekamp het en sy het die tarief as volg ook deur gegee. R100 per nag vir 2 persone( maw dit is R100 vir die staanplek en danR50 per per soon per nag}Hulle het nog plek vir die Paas naweek en hulle tarief is diesen vriendin van my en haar man het n pragtige wildsplaas met n Lodge en Karavaanpark. (LETSOMONG LODGE AND CARAVAN PARK) REGUIT AAN MET DIE MOLOTO PAD, TOT NET VERBY DE WAGENSDRIF, DRAAI LINKS) SAL VERDERE AANWYSINGS STUUR. DIS ONGEVEER 40 KILOS VANAF ZAMBESIWEG.

Hulle wil die plek toemaak want dis vir hulle n wit olifant, (hulle het ander besighede ook) maar ek wil hulle graag help om die plek te bemark, dis die mooiste plek, vir mense wat lief is vir die natuur en rustigheid. Soek nie mense daar met vierwielmotorfietse nie! ook nie mense wat geraas maak en harde musiek speel nie. Ek en Dries is so verlief op die plek! Ons gaan nou net soontoe!

Daar is Kameelperde, Zebras en bokke, en op die plaas langsaan is daar n Leeukamp, as mens in die aand om die vuurtjie sit hoor mens die leeus brul! Wat n pragtige geluid. Daar is ook n klein dam waar mens kan visvang (catch and release) baie vis daar!

Die karavaanpark het 35 staanplekke, met elektrisiteit, krane, asblikke en groot braaiers. Die Ablusie geriewe is vyfster en super skoon en netjies. Daar is ook n pragtige swembad. Mens kan lekker fiets ry in die veld en gaan stap. Baie bome, en natuurlik, die kampplek, het groen LM gras onder die pragtige doringbome. Daar is baie koelte.
lfde reg deur die jaar. Hier is die inligting wat ek gekry het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 10:52:28 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

What is the question again ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 11:07:25 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Hester thank looks like a nice resort to go to 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 13:17:19 pm
Anonymous

Hessie hou die topic lewendig, ek sit op my to see lysie. Ek kamp baie Noord en soek juis na rustige plekkies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 13:55:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk na 'n anngename plekkie.  Sal verseker daar 'n draai gaan maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 20:00:16 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1716
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Nog nooit iets van die plek gehoor nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2014 @ 21:21:52 pm
flintstones
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 38 years
What a surprise. I have just looked at the web address, and submitted an enquiry. To my surprise I received a response from the resort within 15 minutes.
We will definitely be booking in the near future.
Thank you for this information on a new resort that is close by and in the bush for peace and quiet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2014 @ 04:00:12 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 24 years
I too have just looked at the web site, looks very nice and in the bush, my kind of place. Have put this on my to camp list. Thanks for sharing this with us.
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2014 @ 06:48:04 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Biggest problem.......MOLOTO rOad!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2014 @ 04:33:54 am
Durbs
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 12 May 2013
Experience: 24 years

Biggest problem.......MOLOTO rOad!!

???, Grumps, sorry to be ignorant, but what do you mean?
Regards ELNOR (Else & Norbury)

Happy camping
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2014 @ 10:10:13 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Morning just a correction on Letsomong. The new web address is now: www.letsomong.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2014 @ 11:26:11 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

Don't worry about the road ........the rates for the rooms was enough to shock my socks off !!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2014 @ 11:27:38 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4455
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Die plek lyk regtig na n nice plek hoop hulle hou die plek oop hessie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2014 @ 17:06:58 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Durbs, The Moloto road is infamous for heavy traffic during peak hours as well as plenty of passing on white lines and speeding as well as speed traps.

I have found that if I travel earlier on a Friday it is acceptable (just don't get the "moer" in with those unlawfull passing (which WILL happen) and relax!)

Sunday the traffic is a little better, but again I do not leave my return trip for too late.

Been camping at Bass Lake Lodge on that road quite a few times and I will not let the Molotto road put me off this wonderful camp!

Greetings - Nico

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2014 @ 04:45:23 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
More het iemand al daar gaan gekamp?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2014 @ 12:11:19 pm
Heids
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 12 years
I have contacted them for more info.. we might take a drive out there if we are in the area again!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2014 @ 13:33:46 pm
Anonymous

Ek het hulle gisteraand ge e-mail, wag nog op antwoord.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2014 @ 16:34:36 pm
Heids
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 12 years
me too.. haven't had a reply yet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2014 @ 15:22:15 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Hoe lyk dit - wie van julle het lus om die plek te gaan probeer die langnaweek in Junie - 13 tot 16 Junie 2014. (Nie as amptelike saamtrek nie - net sommer om as 'n paar kampeer-vriende saam te kuier)

Ek het baie lus om te gaan, maar het nie lus vir alleen daar kuier nie! Kom ons maak 'n lysie van ouens wat belangstel in daardie naweek en dan probeer ons dit. Ons sal net so moet reageer dat mens hierdie week nog die besprekings doen!

So almal wat nie die Bloekompoort-rally meemaak nie, wat van ons doen 'n Letsomong-ding!

Natuurlik gaan dit koud wees, maar mens mag mos vuurmaak en lepellê!

Al probleem wat ek sien, is die 6.5km grondpad, maar as mens dit stadig vat behoort dit nie 'n probleem te wees nie. Ek het ook nou-net met Colleen aldaar gepraat en sy belowe hul sal die pad skraap vir die langnaweek!

Volgens die GPS is die plek so 70km van my huis af hier in Zwartkop #7, Centurion - net so bietjie verder as Bass Lake Lodge - lekker naby!

Lys van kampers:

Nico en Annatjie Pietersen - 2 volw - Jurgens Fleetline

.......................................................................................

.......................................................................................

.......................................................................................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 11:28:54 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nico

Dit wil voorkom of julle alleen gaan.  hoekom gaan jy nie saam met daai ander groep wat Pilansberg toe gaan nie ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2014 @ 12:11:20 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Willem, Ek is nie 'n "Pilanesberg-aanhanger" nie, net soos ek ook nie 'n "Vaaldriehoek-aanhanger" is nie. Ek dink ek sal maar weer (die tweede keer) die Andante ding gaan doen - as hul nog plek het.

Ek het regtig gehoop ek kon 'n paar ouens "aanhaak" want hierdie plek lyk regtig of dit potensiaal het, maar nou ja, mens kry mos nie altyd jou sin in alles nie en ek is nie lus om "Stoksielalleen op 'n Saterdagaand" te wees nie!

Groete - Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2014 @ 03:50:14 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 52 years
Nico ons het al klaar bespreek vir die lang naweek by Bloekompoort. Ons het dit verlede jaar ook gedoen en ons het baie lekker gekuier en gekamp Dalk kan ons kyk in Julie maand om daar te gaan kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required