English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 713
Total Views: 82 280 860
topics: 777
replies: 12 446
views: 4 973 766
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Nissan grand livina

replies: 6
views: 2688
28 Sep 2016 @ 11:48:58 am
Henrico
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 24 Oct 2013
Experience: 29 years
Het enige iemand al met 'n Grand Nissan Livina woonwa gesleep , en indien wel , wat is die bevinding
Henrico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2016 @ 19:13:23 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Hendrico, Dit behoort nie 'n probleem te wees nie.
Die karavaan moet net ligter as die sleepvoertuig wees.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2016 @ 07:16:58 am
Henrico
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 24 Oct 2013
Experience: 29 years
Baie dankie , ek waardeer
Henrico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2016 @ 17:59:18 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
Masjien is 'n bietjie swak,(80Kw?) maar as jy 'n klein karavaantjie kies, veral die oueres wat heelwat ligter is as die nuwe kleintjies, behoort jy OK te wees. Dink miskien ook in die rigting van die sogenaamde tent-trailers. Sommiges is lig genoeg vir 'n 1200 cc motor en selfs die groteres is geskik vir 1400 cc. As jy werklik 'n karavaan kies wat soveel gelaai weeg as jou leŽ kar, soos die wet toelaat, gaan jy bietjie moeilik sleep.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2016 @ 18:50:04 pm
Henrico
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 24 Oct 2013
Experience: 29 years
Baie dankie . Ek het 'n ou caravette 6 wat 790 kg geweeg het met padvaardigheids toets . Dit is 'n eenmalige gebeurtenis aangesien my voertuig bietjie hestelwerk benodig , en toe stel skoonpa voor ons sleep met sy Lavina en ons gaan so omtrent 60 kilos ry vanaf ons adres. Baie dankie vir die terugvoer
Henrico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2016 @ 06:53:49 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Jy hoort lekker te sleep. Geniet dit vat dit kalm en laat die kar jou laat weet waar hy gelukig is.
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2016 @ 08:57:30 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
60 Kilos! Broer, jy kan jou motorfiets daarvoor gebruik!(grappie) Die Caravette 6 is soortgelyk aan my vorige Sprite Supersport wat ek met groot gemak vir meer as dertig jaar met my 82Kw Kombi gesleep het. Dis myns insiens van die beste karavane wat nog gemaak is wat konstruksie betref. Die veerstelsel is ook ver beter as die rubax stelsels wat vandag gebruik word. Ek weet baie mense gaan my hieroor aanvat, maar dis my opinie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required