English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 129
topics: 10 832
replies: 125 034
views: 38 863 075
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nikon vs Canon

replies: 16
views: 308
18 Jul 2019 @ 13:04:32 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek oorweeg dit nou al n rukkie om vir my n kamara aan te skaf. Vroulief is baie lief vir haar kamara en op vakansie is die kamara belangriker as die handsak. Ek weet dit is a Canon met n lekker lang lense wat sy kan aanskroef. 

Ek sien Makro adverteer die Canon 400D DSLR plus n lense asook die Nikon P900 Coolpix Ultra Zoom. Ek het na baie reviews gekyk op die Nikon en ek hou van daardie ingeboude lense. Dit lyk regtig of die ding baie naby kan in zoom wat natuurlik baie goed sal werk in Wildtuin. Ek oorweeg dit baie sterk om die Nikon te kry, maar voor ek dit doen is daar van jule wat ondervinding het met die Nikon P900? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 13:39:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My dogter het 'n Nikon gehad ek weet nie wat se model nie.  Op daai stadium het die Canon een of twee klein funksies ekstra gehad wat die Nikon nie gehad het nie.  Dit het sy eers uitgevind nadat sy 'n kursus gedoen het.  Sy sou seker nooit eers geweet het van die funksies nie wat nog van dit gebruik as sy nie die kursus gedoen het nie.

So my raad is maak seker jy weet wat die twee kameras se onderskeie funksies is wat hulle bied en die gebruik daar van. Dan weeg jy die twee so teen mekaar op.

Ek bv is 'n gewone mik en druk ou wat wel net van 'n stewige zoom funksie hou. So die ou kamera wat ek het doen na 12 jaar steeds vir my die ding.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 13:46:23 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Myne is Kodak en kan nie kla nie, al die jare al.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 13:59:55 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dankie,  ek sien hulle bied aan n kurses aan op albei die offers. Dit sal natuurlik vir my baie werd wees omdat ek ook maar n mik en druk persoon is. Ek het gevind dat met meeste kamara's as die leeu nie binne so 20 meter van jou af is nie dan lyk dit soos n spikkel op die foto's.  Die Nikon lyk of hy daardie leeu tot binne in die kar kan bring en jy het nie eens so n verskriklike lang lense nodig nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 14:16:14 pm
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Canon en Nicon is ewe goed. ek sal sê dat Canon mooier / beter fotos neem.

my vrou het Nicon met verskillende zoom lense (50mm - 600mm).my dogter het now weer Canon met 150mm - 300mm. altwee neem goeie fotos. ek het my dogter se vorige kamera oorgeneem wat 'n canon cool pix is en ek is eerlik om te sê dat ek vinniger kan inzoom en neem as hulle. die afhaal van lense en terugsit daarvan maak dit moeilik in die wildtuin as jy vinnig wil mik en druk. die groot 600mm lens is moeilik om te hanteer want dis swaar en as jy inzoom is fokus nie baie stabiel nie.

kyk na Canon se P1000. nuwe kamera op mark. baie goeie zoom - 1000mm. die kamera is 'n coolpix en jy hoef nie lense heeltyd te ruil nie. bietjie duur maar die moeite werd.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 14:36:14 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dit is maar persoonlike voorkeur....amper soos om te vra Toyota of Ford.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 14:46:59 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

ek het 'n Canon 650D en 3 Nikon D5000  D7000 en D7500. my persoonlikke keuse is die Nikon hy is net meer gebruiker friendelik as die Canon. Ook is die Nikon se diens baie vinniger en beter as die van Canon

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 14:53:39 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3668
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Albei het voor en nadele. 

Nikon se prent kwaliteit is nie goed nie. Kan jou later frustreer as jy begin ernstig raak.

Het darem video funksies.

Canon 400D kan nie video neem nie. 

Aangesien jou vrou reeds 'n DSLR kamera het sal ek gaan vir die Nikon om mekaar te komplimenteer in verskillende situasies.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 15:47:18 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

'n Familielid van my het die Nikon P900 en hy is uiters tevrede daarmee en volgens my neem dit hoë kwaliteit foto's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 16:52:30 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Loer na die Canon, die een wat na die Powershot SX 60 uitgekom het. Redelike zoom asook "Fisheye"lens funksie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 09:06:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Canon en Nicon is ewe goed. ek sal sê dat Canon mooier / beter fotos neem.

my vrou het Nicon met verskillende zoom lense (50mm - 600mm).my dogter het now weer Canon met 150mm - 300mm. altwee neem goeie fotos. ek het my dogter se vorige kamera oorgeneem wat 'n canon cool pix is en ek is eerlik om te sê dat ek vinniger kan inzoom en neem as hulle. die afhaal van lense en terugsit daarvan maak dit moeilik in die wildtuin as jy vinnig wil mik en druk. die groot 600mm lens is moeilik om te hanteer want dis swaar en as jy inzoom is fokus nie baie stabiel nie.

kyk na Canon se P1000. nuwe kamera op mark. baie goeie zoom - 1000mm. die kamera is 'n coolpix en jy hoef nie lense heeltyd te ruil nie. bietjie duur maar die moeite werd.

My dogter gebruik nou die Coolpix kamera vir 'n "allrounder".  Baie goeie fotos.  Lekker effektiewe zoom funksie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 10:50:45 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek oorweeg dit nou al n rukkie om vir my n kamara aan te skaf. Vroulief is baie lief vir haar kamara en op vakansie is die kamara belangriker as die handsak. Ek weet dit is a Canon met n lekker lang lense wat sy kan aanskroef. 

Ek sien Makro adverteer die Canon 400D DSLR plus n lense asook die Nikon P900 Coolpix Ultra Zoom. Ek het na baie reviews gekyk op die Nikon en ek hou van daardie ingeboude lense. Dit lyk regtig of die ding baie naby kan in zoom wat natuurlik baie goed sal werk in Wildtuin. Ek oorweeg dit baie sterk om die Nikon te kry, maar voor ek dit doen is daar van jule wat ondervinding het met die Nikon P900? 

Ek hou nog altyd van die P900 (Dink daar is `n nuwe model P1000 uit wat heelwat duurder is met bietjie groter zoom)

Die Kamera sou vir my `n beter keuse gewees het vir wat ek dit voor sou gebruik. Het tans `n DSLR Nikon  die volgende "upgrade" sou wees iets soos `n 600mm lens en dit kos ongelukkig meer as die P900!

Al die lense maak dit ook nodig om altyd `n kamera sak saam te dra wat na `n tydjie nogal dubbel die gewig kan voel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:39:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het n Nicon. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 13:42:50 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years

Dithe hang af, wat wil jy doen, watse soort pics jy wil neem, ek doen mos erenstige voel photography en het DSLR en bridge camera soos canon powershot, my dslr is canon 7dmk2.vir normal candid pics Van mense, mooi scenery en diere die bridge cameras werk goed viral met heavy digital zoom,vir pics van voels is hulle frustreerend en jy sukkle jou ma af om te focus en sharp pic te kry,canon and nikon altwee goed,ek het die nuwe Sony gekry maar bly by dslr 7dmk2 vir erenstige pro  pics.

My 5 cents werd, google die model wat jy like,vergelyk met ander models, as jy lotto wen gaan vir nuwe mirrorless technology. 

Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 14:34:13 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 464
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

Hi Herman

If Makro is selling a Canon 400D do not buy! - that is an old model. Is it not perhaps the newer 4000D - 18Megapixel , Full HD Movie, WiFi etc. that they are selling? 
I have the (also old now) 450D  and have had no problems with Canon.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 15:07:49 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3668
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek stem met Douglas. Die Canon 400D is al van 2006 te koop. Die Nikon is darem nie te oud nie en is sedert 2015 te koop.

Wat Survivalist se bevestig wat ek vroeer geskryf het, Die sogenaamde "Bridge" kameras se foto kwaliteit kan frustreerend word op tye, Vra my. Ek gebruik ook een. (Sony)

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 07:02:45 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Baie dankie vir al die inligting en advies. 

Douglas, jy is reg (my fout) dit is die Canon 4000D te koop by Makro. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required