English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 030
Total Views: 82 377 400
topics: 104
replies: 3 736
views: 1 210 559
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Next CaravanParks.com Rally - Saamtrek

replies: 255
views: 19047
page 1 of 6
28 Nov 2011 @ 12:16:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi,

I don't see any movement on the next rally.  May I propose something and put it on the table?  I don’t like it if the site is so quiet.

Ok if I look at my calendar and Nico’s because we had a chat the Sunday when we had to leave that park.  January everyone is trying to recover after the festive season, the last weekend in January we are heading to Hartenbos for our annual leave (3 full weeks).  The 1st weekend in March we have another Saamtrek with the other campers and the end of April again.

This leave us open the end of March 2012, how does that sounds to you ?  As campers we also chat about the places we would like to go to and the first name that came to Nico’s mind was Koro-Koro.  We have camped here before and you can have both worlds, bush stands aside or beautiful grass stands for the normal caravans.

Ok, wie van julle is in ???  of wie het ander voorstelle ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 12:26:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

O ja, dit was einde Oktober 2009 en Wijan is September gebore en dit was sy eerste kamp gewees.

Dit is hoe die gras staanplekke toe gelyk het.

Koro-Koro grass stands

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 12:35:23 pm
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

Willem

Koro Koro klink reg vir my, was nog nie daar nie maar wou nog altyd gaan.

Afhangende van die naweek waarop besluit word sal ek baie graag wil saamgaan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 12:50:27 pm
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Hi Willem,

Koro Koro sal n lekker plek wees vir n saamtrek, die rede: mens kan lear trek daar en met almal kontak he die hele naweek. Ons moet probeer om nie weer so privaat te staan soos die laste saamtrek nie. So ek is in vir die einde Maart?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 14:31:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Hi Willem

Grumpy Smurf is in v einde Maart

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 15:06:57 pm
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 32 years

 

Hi Willem,

die Nortje's is in vir einde Maart. Laat weet asb oor kostes vir die naweek

Groete

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2011 @ 19:07:33 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Klink lekker waar is Koro Koro stel ook belang

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 06:52:52 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

Hi Julle, Ek is met verlof oor daai tyd,  maar sodra die datum vas is sal ek julle dalk join. dit lyk baie lekker.

Bos groete

 

Michael

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 07:44:06 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

OK, vir die wat nie weet waar dit is nie.

Hier is die skakel na hulle web ook

http://www.koro-koro.co.za/Caravan-Park

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 08:36:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jip julle kan op my ook reken vir 'n staanplek.  Ek glo nie Willie Bromehead sal kan bywoon nie, want hy is betrokke by 'n jaarlikse saamterk in die Ooskaap oor daai tyd perk. As hy nie kan kom nie dan moet Gonnie maar sy kant bring.

Sal mede kampeerders laat weet sodra die reëling vas gemaak is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 09:14:02 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het 'n voorstel gemaak vir die plek en die meerderheid klink my stem vir Koro-Koro.

Nou wat van die datum, niemand het iets gesê nie, Hannes en Hendrik het gesê einde Maart is reg, wat sê julle ander ?

And the rest of you are you going to wait till last when there is no more place ?  Don't tell me we are only about 10 who want's to go camping ?

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 09:25:19 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years
End March 2012 sounds good - I will adjust my Grading Schedule to accommodate. Willie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 11:25:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

Hoe lyk die naweek van 23 - 25 Maart? Die 21ste is vakansiedag, dan kan lede wat van ver af kom 2 dae verlof insit en ook die saamtrek bywoon?

Grumpy Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 11:50:16 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hannes,

Ek het ook so gedink.

WAT Sê JULLE ANDER ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 12:34:10 pm
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

23 tot 25 Maart 2012 is reg vir my, dan gaan ek  saam kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 14:43:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het vir Adéle by Koro-Koro gepraat en wag vir haar terugvoering oor die koste van die staanplekke.  Ek sal voorlopig so 20 staanplekke bespreek en dan die lys begin saamstel met die name.

Ek het dit voorlopig ook gedoen vir die naweek 23-25 Maart 2012 want daai naweek is daar nie ander groepe nie.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 16:08:45 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Dankie Willem

Ek glo jy sal ons op hoogte hou van die kostes en reelings.

My bekommernis op die oomblik is dat die Forum betreklik stil is en gegewe die feit dat baie van ons binne die volgende week of 2 met verlof gaan, moet ons tog probeer om vroeg Januarie hierdie saak lewendig te hou op die Forum.

Grumpy Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2011 @ 17:53:00 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willie 23-25 Maart reg ver my

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 08:37:08 am
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 32 years

 

Hi Willem,

23 - 25 Maart is reg met ons, as die skole saamspeel dan kan n mens kyk om die 21ste te ry, en dan maar die twee terug te ry om te kom werk( moet an net iemand vir laat middag in die kantoor reel)

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 12:52:42 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

I have already slotted 23 - 25 March into my schedule. Suits me fine.  I might just convince Gonnie & Holley to join us.

Willie Bromehead

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 13:10:39 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Hi almal,

Ons is ook in vir genoemde naweek. laat weet maar wat kostes behels sodat ek vroegtydig kan bespreek

 

Groetnis

Cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 15:14:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok hier begin die lys, aangesien die Forum nie 'n Privaat pos stelsel het nie moet julle maar hier julle inligting plaas sodat ek die lys opdatum kan hou.  Ek plaas die koste sodra ek finale prys gekry het.

CaravanParks.com Rally - Koro-Koro - 23-25 March 2012
  Naam / Name Dorp / Town Betaal / Paid
1 Chris Labuschagne    
2 Christa (Liewe Heksie) Cooke    
3 Hannes Viljoen    
4 Hendrik Nortje Pretoria  
5 Johan & Marthie van der Merwe Pretoria  
6 Leon Coetzee Pretoria  
7 Willem & Surette Brits Pretoria  
8 Willem van Wyk    
9 Willie & Dot Bromehead KZN  
10 Nico & Claudet Prinsloo Alberton  
11      
12      
13      
14      
15      
16      
17      
18      
19      
20      
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 15:14:58 pm
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Die saak is reg met my. Willem ek sal sommer solank 3 staanplekke bespreek....WE WE is is EERSTE

Ekke

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 15:16:31 pm
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Julle kyk die tyd van die laaste twee postings>>>Christa en Willem.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 16:24:03 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

 

Ek sien jou naam is nie op die lys nieWink By my naam kan jy Polokwyn sit. (dorp)

Mag ek ekstra tent by my opslaan om my kinders saam te bring of moet ek ekstra staanplek bespreek?

Grumpy groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2011 @ 16:25:36 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Sorry man, ek kan nie lees nie..........Julle gaan ook so oud wordLaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2011 @ 08:31:05 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Hi Willem,

Enige terugvoer oor die pryse ens. sodat ons besprekings kan doen of moet ons maar voortgaan met die bespreking.

 

Kamp groete

Chris en Alta

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2011 @ 09:05:51 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Chris,

Adéle het vir my 'n prys van R300.00 p/n gegee maartoe ek met haar gepraat het het sy gesê dit is hulle normale prys, sal kyk wat ek vanoggend kan wys word.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2011 @ 21:11:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willie I am glad that you would be able to make it. Thought you said that it is during an eastern cape rally that you normally attend. Yes I think that you must get Gonnie to join us this time.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2011 @ 14:51:05 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek stof die draad net so bietjie af siende dat die Forum vandag so bedrywig is, hoopelik sien iemand ons gaan "Saamtrek / Rally" en besluit om saam te kom.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2011 @ 15:15:02 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Wag in spanningTongue out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2011 @ 15:22:47 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

Dit smaak my nie die ouens vat hulle "laptops" saam met vakansie nie.

Ek soek 2 staanplekke asb. (ok ek weet ek het n klein karavaan, maar ek "park" nie so lekker nie hahahahahaha)

Nee, ek wil die kinders saam vat.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2011 @ 15:36:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hannes,

Maak so.

Willem,

Ja van nou af is ons kampe nog al vol bespreek.  Nuwejaars naweek, Feb. Hartenbos 3 weke, Begin Maart Saamtrek, Einde Maart hierdie een, Einde April Botswana, Junie & Julie behaart weer stil te wees voor dit weer begin.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2011 @ 09:05:24 am
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 32 years

 

Hi Willem, het jy al enige verdere inligting oor die kostes vir die naweek ?

Groete

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2011 @ 10:33:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hendrik,

Nee jong, maar ek sal vanaand weer opvolg en na die huis se e-pos kyk, dalk is daar iets ?

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2011 @ 11:44:05 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Wllem daai naweek is reg maar sal net die naweek kan deurkom want claudet is af vir die botswana naweek in april.

Groete

Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2011 @ 18:07:49 pm
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years

Hi Willem

Indien daar nog plek is sal ek graag saam wil gaan

Groetnis

Louis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2011 @ 21:02:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Louis,

Dit is reg daar is nog baie plek.

Nico,

Nou mis ek jou, die saamtrek is mos vir die naweek die ander is vir die wat langer wil bly, ons spaar ook vir Botswana.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2011 @ 12:59:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok Julle,

Hier is die jongste lys, ek hoop ons gaan darm die 20 merk verby kan steek.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2011 @ 19:19:26 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem ek is van Phalaborwa en wag net ver die pryse

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2011 @ 19:50:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem daar is nog baie tyd. Jy kan solank vir Paul Venter (Pretoria) ook op die lys sit. Nou is ons al 15 karavane.  LEKKER! ! ! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2011 @ 16:34:12 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi Julle,

Ek het toe terugvoering van Adéle gekry oor die prys sien haar terugvoering onder.

Hi Willem

 

Inplaas van R300-00 per nag betaal julle R260-00 per nag.

 

 

Groete
Adele

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2011 @ 18:40:43 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem gaan ons self bespreek by die oord, of gaan julle n  groep bespreking maak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2011 @ 18:44:40 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem ek will graag van die 21 tot 24 staan gaan dit n probleem wees,Laughing of moet ek self bespreek,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2011 @ 19:53:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek is jammer ek het vergeet om die besprekings nommer deur te gee, hier is hy.

Booking Number: KK2012030001

Voorlopig het Adéle ook die volgende staanplekke aan ons toe gestaan: 
Caravan 1, Caravan 2, Caravan 20, Caravan 19, Caravan 18, Caravan 17, Caravan 15, Caravan 14, Caravan 13, Caravan 12.

Ek wonder watter staanplekke gaan hulle vir ons gee soos wat ons vermeerder.

Ja julle moet self bespreek, meld net die verwysings nommer soos hier bo.

Willem, jy kan so lank by soos jy wil, daar is geen beperkings nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2011 @ 08:31:07 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Andre Smit,

Gaan julle nie saam met ons kom kamp by Koro-Koro nie, die varkie sal dit mos maak tot daar en terug ???

Kom nou kom kamp saam.

Kampgroete
Willem

NB: Ek moet dit op die Forum vra want hulle het nog nie 'n PB nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2011 @ 16:47:22 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem het jy Adel se e mail adress ver bespreeking

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2011 @ 20:51:53 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Hier is hulle e-pos adres en telefoon nommer.

Phone:  +27 82 908 4448
Fax:      +27 14 736 2100
Email: 
   info@koro-koro.co.za

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2011 @ 21:13:47 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Willem,

Hier is hulle e-pos adres en telefoon nommer.

Phone:  +27 82 908 4448
Fax:      +27 14 736 2100
Email: 
   info@koro-koro.co.za

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 09:51:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My en Paul Venter se plek is bespreek en ek betaal die deposito einde Januarie 2012.

Ek bevestig mense, elkeen moet sy eie bespreking en deposito betaling by die oord doen. Die lyssie hier op die forum is net so vir kennis name.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 11:33:31 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Hi Julle

Grumpy en sy Tent Maatjie is ge-boek!!!

Willem, jy gaan moet kophou soos n dronk weerluis om te weet wie almal kom saam.

Sterkte

grumpy Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 6