English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 778
Total Replies: 222 667
Total Views: 82 042 263
topics: 4 283
replies: 28 825
views: 17 287 013
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 95
views: 17 245 342

Newcasle

replies: 4
views: 3390
14 Sep 2016 @ 17:08:22 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 796
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
Ons toer Maartmaand deur die Wildtuin van Noord na Suid, en eindig in Malelane. Daarna is dit huis toe in Hilton - net te ver om in een dag te ry.
Newcastle lyk soos 'n gerieflike oornagplek. Lyk my die enigste kampeerplekke daar is Amcor dam en Chelmsford dam - beide lyk nie waffers
nie. Kan enigiemand asseblief 'n oornagplek aanbeveel. Dankie
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 10:41:23 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2668
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Frans, so bietjie noord van Newcastle is Ermelo en so 5 tot 7 kms noord uit die dorp langs die pad aan die weste kant, is 'n plaas kampterrein wat heel aanvaarbaar is.
Kan die naam ongelukkig onthou nie, maar hul het 'restuarant sowel as self-katering eenhede, indien jy nie wil kamp nie.
Sterkte.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 15:14:41 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7180
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Weet ook van die plek op Ermelo, sal my seun vra.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2016 @ 17:11:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5526
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Kwarie op Dundee.
Baie nice daar. Was twee jaar terug daar maar ek glo nog steeds baie oky.
En dis redelik naby Newcastle.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2016 @ 20:42:39 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2668
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Die Kampterrein op Ermelo is, Hein's Campsite.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First