English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 933
Total Views: 83 284 617
topics: 11 626
replies: 139 917
views: 39 362 219
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

New Vagabond Pictures

replies: 17
views: 432
26 Sep 2020 @ 20:01:20 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Good evening all, I have loaded the pictures on my profile of my Vagabond caravan.

This is a brand new caravan I have obtained.

Have a great evening.

 

 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2020 @ 20:16:45 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 515
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Congratulations  with the new van.

May you have many happy nights out there.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2020 @ 20:20:55 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1021
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Happy Camping

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 12:24:24 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 444
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Enjoy your new van and have many happy miles travelling.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 13:56:11 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1876
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Good evening all, I have loaded the pictures on my profile of my Vagabond caravan.

This is a brand new caravan I have obtained.

Have a great evening.

 

 

Congratulation with the new van. For me, teardrops are fascinating and unique in design.

Any chance of a few foto's from the inside and kitchen datail?

I have a family member who may be interested in a teardrop van.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 14:34:00 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Videos oor die Vagabond by

https://www.youtube.com/channel/UCu8_KfU6WhtP8E8GHd524rQ

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 14:55:25 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit is werklik 'n goed ontwerpte waentjie.  Die 1.8 meter binelengte is egter bietjie knap vir 'n 1.86 meter persoon soos ek.  Is dit werklik 'n feit?  Die grootste kwessie is of die unieke vorm aanvaarbaar is vir kampeerders.  Daarop kan ek nie kommentaar lewer nie want dit is 'n persoonlike keuse.  Ons hoef nie nou te koop nie, want ons is baie gemaklik met ons Oyster, maar ek dink nogal ek kan leer om aan die vorm gewoond te raak.  Die feit dat dit nie mootlik is om binne die wa te staan nie, mag dalk pla.  Dit lyk vir my of die waentjie baie stewig kan wees en siende sy ligte gewig, is hy waarskynlik baie geskik vir selfs ernstige grondpad. Izak, jy moet sekerlik jou indrukke gee na julle die waentjie gebruik het. Ek kon nie vinnig 'n prys opspoor nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 17:07:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

baie geluk met die nuwe wa.  Hoop julle het duisende genotvolle kamp km's met hom.

Ek is mal oor die teardrop trailers.  Hou spesifiek van die Jetstream trailers met die off road look.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 18:30:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit net n propeller op sy dak Dan lyk hy soos n helikopter....foot-in-mouth

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2020 @ 18:31:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Spring die ding....hy lyk te ougat.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 08:42:41 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daai ding op sy dak wat met seil toegemaak is, is sy rotor Jin.  Jy neem net die seil af en daar vlieg hy!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2020 @ 16:07:08 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek hou van hoe kompak hy is. Het alles wat jy wil he met n moerse afdak.....want dis waar jy kuier.

Weeg seker niks meer as 500kg nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 08:09:25 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Geluk met nuwe wa lekke kamp met hom

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2020 @ 08:53:59 am
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Geniet die maklik sleep ,maklik opslaan met spasie en baie kampe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 17:29:33 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Ek geniet almal se insette, daai syl gedeelte op die dak is die "270 awning" waar ons in die dag kuier en wat ook die kombuis onder dak sit. Ek gaan nog meer plaas sodra ons gaan kamp oor 'n naweek weg van die huis. Prys wissel met drie tiepes van die modelle wat beskikbaar is by die "Campworld" mense.

Fred het 'n volg draad gelos om te gaan kyk. Pryse kan op aanvraag gekry word. Ek het my Sprite Sprint ingeruil en betaal die verskil af vir die wa.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2020 @ 16:17:25 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 82
Joined: 27 Nov 2017

Daai's 'n lekker waentjie...😍

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2020 @ 21:45:40 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 10 years

Goeie naand almal, Jin nee ek glo nie want ek het hom nog nie getoets nie. Ek het nog nie 'n grond pad met hom gevat nie en op teer pad loop die wa baie lekker.

Ek sal terug kom na ek die wa op grond pad gevat het.

Lekker kamp en bly veilig.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2020 @ 14:37:42 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Geniet hom lyk vir my na die ideale aftreehuisie - een vir ma en een vir pa dan bly ons uit mekaar se hare en ma se huis is altyd aan die kant !   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za