English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 658
Total Replies: 221 082
Total Views: 81 974 819
topics: 843
replies: 11 258
views: 3 149 554
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

New Tow Bakkie

replies: 16
views: 400
11 Jan 2019 @ 13:52:29 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 28 Feb 2018

Strating to look around for a retirement bakkie for long term camping. Isuzu KB 250 base (good looking bakkie), is on special at vR 235 000 inc VAT, but oh the specs, only producing 58kw at 390 revs and 176 torque at 1800 revs and this on a 2,5 liter diesel turbo.

Are there any member on this forum that is using this verhicle to there satisfaction in terms of towing and caravaning ?

Commends please 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 15:53:45 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6293
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

If you dont want speed and power go for it (donkie)

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 16:43:09 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Price is good but would'nt touch it for towing unless its a Venter trailer. Are those figures correct? Only 58kW and not even 200Nm???

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 20:37:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Neewat het laasjaar 2 van daai bakkies se stelsels gedoen met batterye en moes albei ry, kom nie eers solo weg nie wat nog van karavaan sleep. Regte donkie. Ek het op stadium selfs die 3 liter gaan ry en selfs die 4x4 dag gaan deelneem.. eish.. 

MAAR, as die prys vir jou werk vir wat jy kry, dan is dit maar seker soos die manne wat met die Chinese goed ook tevrede is vir die prys wat hul betaal???


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2019 @ 23:02:43 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1244
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Lance. Ek het n fleetline swaar gelaai gesleep met n GWM 2.5 diesel. Het n 2.5 Isuzu motor in.  Dit is nie n resies kar maar glo my ek self is vrek verbaas met sy vermoë. Nee wat perfek vir n sleep voertuig om die hammering te vat. Selfs n hele paar ander bekende bakkies agter gelaat en dit vir minder as die helfte goedkoper as die meer bekende bakkies. Toets hom, hak en sleep, besluit dan.

 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 13:09:54 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7080
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As jy op pensioen is, is daar mos nie tyd wat jou jaag nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2019 @ 14:31:59 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Lance was looking at the 2,5 base model.   There is a higher spec 2,5 delivering 100KW and 320Nm torque.  It depends on what you want to pay. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 09:21:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal jou aanraai om die voertuig te gaan toets bestuur en indien hulle 'n demo het sleep jou wa met hom tenminste teen 'n stewige opdraande.

Dan as hy vir jou werk koop hom.  Maak net seker hy kan die joppie maklik gedoen kry.  Want dis nie nodig om 'n Mercedes bakkie se prys te betaal as jy gemaklik kan regkom met 'n Isuzu nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2019 @ 09:24:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Proof of the pudding lies in the eating.  As die goedkoper item die werkie net so goed doen is dit mos nie nodig om n duur Tipper te gaan koop nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 09:09:44 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 28 Feb 2018

Thanks All, always help if the other person have already opend a path way 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2019 @ 11:33:32 am
Jaada
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 58 years

Get one with the 250dteq motor, I have an X-rider, 250dteq motor, D/C. Pulls a sprite swing. Travel 110-130 km/h, never had a problem, tow like a dream. Diesel consumpton the same if you tow or not.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 17:45:44 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Lance daai NW te laag as jy hier vanaf 250 nm is jy ok kyk jy sal kan sleep maar kierie gaan jou besig hou sterkte met jou besluit

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 10:51:26 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Get one with the 250dteq motor, I have an X-rider, 250dteq motor, D/C. Pulls a sprite swing. Travel 110-130 km/h, never had a problem, tow like a dream. Diesel consumpton the same if you tow or not.

Daai Suzi enjin moet besonders wees as die brandstof verbruik dieselfde bly of jy sleep of nie!wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 17:25:02 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1089
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 54 years

 

Get one with the 250dteq motor, I have an X-rider, 250dteq motor, D/C. Pulls a sprite swing. Travel 110-130 km/h, never had a problem, tow like a dream. Diesel consumpton the same if you tow or not.

This is a new one to me.

I have heard people saying that their towing vehicle does not feel the caravan behind it.

I suppose those guys should be able to endorse this fuel consumption claim.

I have been towing caravans for 49 years, and has yet to meet the towing vehicle that does not feel a caravan behind it, or returns the same consumption with or without a van behind.

But then, when towing I have never been able to come anywhere near to what some caravan guys claim to achieve fuel consumption wise. 

I have been getting the notion that I suffer from some sort of abnormality or deficiency. A friend tells me I must not feel alone. He says there are very many babys that fell on their heads.innocent 

 

 

 

Don't confuse one's personality with one's attitude. One's personality is who you are. One's attitude depends on who the other person is. Therefore, be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Jan 2019 @ 10:16:22 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek moet erken die verbruik het my Desember goed gelooi.. Was bitter swaar eintlik gelaai oral en die spoed was aansienlik meer by tye as wat ek normaalweg wil handhaaf.. Ekt baie gemengde gemiddeldes gekry van pomp tot pomp en dan natuurlik is spoed maar jou grootste vyand.

100km/h dink ek is goeie spoed en behoort niemand te kla nie. Daar kry ek maklik 12.8 - 13L/100km sover op my onlangse trippies

120km/h styg daai syfer na 14L/100km

130km/h styg dit kwaai na 15.8L/100km (omstandighede het vereis)

140km/h is rof op 18L/100km... (omstandighede het sekere dinge vereis vir 'n tyd en krities geraak)

En dit met 2.8 Auto Fortuner..... Rof.. Ek is voorstaander van 100km/h sleep. 

Dan kry jy natuurlik die manne met die kleiner karretjies wat jou teen 140km/h verby steek en dan reg voor jou spoed verminder terug na 110km/h terwyl jy 120 km/h sleep.... En dit nou op afdraende.. Dan kom opdraende dan val hul terug na 90 en 80 en dan kan jy nog jou 120km/h handhaaf.. Dit werk op senuwees.. So naderhand het ek maar bulte op goed gelooi om net genoeg weg te kom van die goed wat heeltyd so verby en dan afrem.. Dit beinvloed daar verbruik erg.

 

Wat die gevoel betref, jy sleep eintlik baie lekker op 130km/h.. Maar as iets foutgaan is dit aansienlike probleem en bitter gevaarlik. Dis so asof jy by die 120-130km/h beter jou spoed kan behou opdraend...

 

As jy die wa nie voel op die kar nie, voel jy dit aan jou sak..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 10:22:01 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1555
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

My bakkie se verbruik is tussen 7.8Km/l en 8.2km/l as ek sleep. Ek sleep so om en by 100km/h en is in geen haas nie. Die verbruik is uit gewerk op werklike tank tot tank verbruik nie op die bakkie se rkenaar nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2019 @ 13:23:11 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

My bakkie se verbruik is tussen 7.8Km/l en 8.2km/l as ek sleep. Ek sleep so om en by 100km/h en is in geen haas nie. Die verbruik is uit gewerk op werklike tank tot tank verbruik nie op die bakkie se rkenaar nie.

Ek werk saam die pomp en rekenaar uit en dis so naby aan kan kom elke keer. Maar ek maak self elke keer daai laaste bietjie vol tot by prop.. Die % foutjie is bitter min sover..

Maar ja, goeie syfers elkgeval. Toe ek op 'n stadium op 18L/100km staan as gemiddeld toe sê ek vir mamma die spoed kos maar geld. Maar ons moes voete optel en hardloop


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First