English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 958
Total Views: 82 558 310
topics: 1 131
replies: 11 570
views: 4 811 121
Jokes and everything else that makes you laugh

New Ford Bakkie

replies: 5
views: 377
25 Jan 2019 @ 06:37:26 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 546
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

nuwe Ford bakkie! 🤔

Hide or report this
No photo description available.
 
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2019 @ 06:43:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14531
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hahaha😆 Dis hoekom hul seker sê net 'n hond eet uit 'n bakkie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2019 @ 08:45:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle verstaan nie.

As jy 'n Ford ry het jy so bakkie waaruit jy jou pap in die oggend eet. Nie net dit nie jou bekker waaruit jy koffie drink lyk die selfde.  As mens verder kan gaan is al my onder broeke ook blou.

Al die goed wat ons Ford mense lankal aan gedink het en gebruik droom die Toya manne net van. Sien ons Ford manne is gecommit tot die voertuig wat ons ry.   Ha ha ha ha.

Die Toya manne se gesindheid oor hulle voertuie is soos 'n "skelmpie"............. al hulle pêlle weet hullle het  een maar hulle praat nie oor hom nie.

Ons Ford manne leef vir ons Ford Tippers.

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2019 @ 07:02:16 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Lyk vir my na die nuwe 1lt bakkie wat saam met VW gebou wordlaughing

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2019 @ 16:21:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5204
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk vir my na die nuwe 1lt bakkie wat saam met VW gebou wordlaughing

En dan druk Ford hul kamma kamma syfers as 500Nm uit daai 1liter... 

Elkgeval, daar is nou 'n Ford Bakkie wat nie engine gaan blaas, of ratkas issues gee, of turbo wat gaan, en 'n dikker en sterker bak het as die ander!!!

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 06:32:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Mmmmmmmm

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required