English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 272 384
topics: 913
replies: 12 214
views: 3 190 827
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

New Caravans

replies: 21
views: 440
22 Aug 2019 @ 06:20:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I went to a Caravan dealer yesterday just to browse around and find out a bit more.  I got to seen the new Jurgens Classique (R425 000) and Exclusive (R456 000) 2019 models. (Prices are before the increase of Sep)

Although the initial layout is the same there is a great color change and it is clear that good quality is important at the factory.  

Hierdie waens lyk regtig spoggerig binne.  A man can buy the new Jurgens products with confidence.  The factory realy do look at the detail finishing of the products.

Just for everyone interest.  Prices of the new caravans go up begining of September.  A Sensation Maia as an example then  will cost you R565 000.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:28:39 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

My eerste huis het R23000,00 gekos! Dit was wel veertig  jaar gelede ..😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:32:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis seker net in SA waar karre en karavane se pryse gelykstaande is aan huise se pryse.

Eintlik belaglik nè...................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:54:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat my nog altyd verbaas is dat karavane ingevoer word vanaf oorsee. Met ons swak rand teenoor die britse pond en verskepings kostes en invoer belastings en ander addisionele kostes, is hulle pryse steeds baie kompeterend met ons lokaal vervaardigde karavane. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:54:54 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Voordat ek oorgeslaan het na 4x4 karavane, as ek reg onthou, het ek R45000 vir n 2de handse Classique betaal en hom weer ingeruil vir R48000 op nuwe Fleetline XL. Dit was voor 2008. Meeste parte word ingevoer om n kar aanmekaar te sit en dus kan ek amper verstaan dat karre se pryse die hemele ingeskiet het.  Maar wat maak dat n karavaan so duur geword het. Dink nie daar word veel ingevoer om n karavaan aanmekaar te sit.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:57:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja die pryse is hoog. Maar doen julle self 'n guns en gaan kyk na die nuwe waens wat uit die fabriek uit kom.  Dit afwerking is regtig goed en hulle kyk verseker na die kwaliteit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 09:09:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Darm is my wa nog mooi en maak ons n gedugte span.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 10:27:05 am
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Wat my nog altyd verbaas is dat karavane ingevoer word vanaf oorsee. Met ons swak rand teenoor die britse pond en verskepings kostes en invoer belastings en ander addisionele kostes, is hulle pryse steeds baie kompeterend met ons lokaal vervaardigde karavane. 

I agree and I specifically looked at the Swift Atlantic prices compared to the British pound exchange rate @ R18.45 at that time. You can easily save +- R 140,000 if you import it yourself.

 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 12:09:15 pm
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 27
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Dit het ook te doen met die feit dat vakansie woonstelle ook baie duur geword het. Dit het kamp meer aantreklik gemaak. "Cost on demand"

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 15:00:06 pm
Uli
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Jul 2019

Wel ek het sopas 'n netjies ou wa gekoop vir omtrent 10% van die pryse hierbo genoem en hy moet maar die joppie doen!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 15:02:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel ek het sopas 'n netjies ou wa gekoop vir omtrent 10% van die pryse hierbo genoem en hy moet maar die joppie doen!

Jy gaan nie spyt wees daaroor nie Jeffrey. Geniet daai wa. Plaas sommer 'n foto of wat dat ons kan sien hoelyk jou kombinasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 15:04:18 pm
Uli
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Jul 2019

Jy gaan nie spyt wees daaroor nie Jeffrey. Geniet daai wa. Plaas sommer 'n foto of wat dat ons kan sien hoelyk jou kombinasie.


Ek maak so na die naweek. Eerste kampnaweek geboek by Almega volgende maand.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 15:30:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years


Ek maak so na die naweek. Eerste kampnaweek geboek by Almega volgende maand.

Geluk en geniet dit daar by Almega. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 15:32:07 pm
Uli
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Jul 2019

Geluk en geniet dit daar by Almega. 

 

 

Baie dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 16:25:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years


Ek maak so na die naweek. Eerste kampnaweek geboek by Almega volgende maand.

Netjiese plek daai....geniet dit! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 18:32:52 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ek het ook gaan kyk, na die karavane .Wat my veral beindruk het, was die hoogte van die Classique, vanaf die grond .Die karavaan is heelwat hoër, as die vorige modelle, vanaf die grond . As ek hom vergelyk met my Classique, is daar n groot verskil wat hoogte aanbetref .Die afwerking is ook baie goed.Ek dink Jurgens is beslis nou weer op die regte  pad .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 18:42:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek moet afskaal sal ek verseker kyk na die Classiue

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 21:51:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Way te duud. Gelukkig my wa net betyds gekoop

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 22:04:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Way te duud. Gelukkig my wa net betyds gekoop

Ek het amper jou wa gekoop....ek weet nie of jy destyds my epos gekry het nie. As jy het sou jy baie verloor het om weer te vervang

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 05:51:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is daar iemand op die forum wat al 'n nuwe 2019 model karavaan van die Jurgens fabriek gekoop het?????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 08:19:27 am
Uli
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 31 Jul 2019

Jy gaan nie spyt wees daaroor nie Jeffrey. Geniet daai wa. Plaas sommer 'n foto of wat dat ons kan sien hoelyk jou kombinasie.

My ou wa. Ek het darem ‘n keuse van sleepvoertuie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 21:19:48 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 446
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Pryse van karavane in die UK is ook maar hoog.

Ons kom nou net van die UK af terug. Onder andere na ‘n Buccaneer Aruba gekyk, prys is £35589, die afwerking is uit die boonste rakke, enigste wat my nie aangestaan het nie is dat die ys/vrieskas baie klein is.

Die Coachman Pastiche 575 karavane kom met ‘n “10 year water ingress warrantee” - £18477.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required