English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 120
Total Replies: 227 558
Total Views: 82 272 985
topics: 10 743
replies: 123 347
views: 38 803 941
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Neus blaas in storte

replies: 63
views: 1034
page 2 of 2
20 Jul 2019 @ 23:46:40 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 22 May 2014
Experience: 27 years

Snottie onderwerp, vertel  my waar ek my agterstewe moet was as dit gross is om neus in die stort te blaas! Of word daar nie gewas nie!  Eers  gaan afspoel in die  swembad  ? Het al beter  argumente gehoor in die parlement deur sommige !  

Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
21 Jul 2019 @ 13:09:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Snottie onderwerp, vertel  my waar ek my agterstewe moet was as dit gross is om neus in die stort te blaas! Of word daar nie gewas nie!  Eers  gaan afspoel in die  swembad  ? Het al beter  argumente gehoor in die parlement deur sommige !  

Jy het seker in 'n mate dalk 'n punt beet Gerhard. 

Maar daar was darem 'n stuk van die beskikbare toilet papier daardeur voor mens van 'n toilet af opstaan.

Of is 'n neus blaser ook nie 'n persoon wat toilet papier gebruik nie.

Ek glo darem nie mens sal so lewe nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 13:39:57 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 754
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Geert - dan's jy darem nog 'n jong laaitieπŸ˜‰. Ek was in 1972 in 10 Lugafweer in Youngsfield.

Maar om terug te kom by die onderwerp - persoonlik hou ek nie daarvan om te luister na iemand wat sy snater in 'n stort blaas nie. Dan praat ek nie eens van die ou wat dit langs my in die wasbak doen nie. Of die ou wat die snot hier van laag af in sy longe bymekaarskraap en dit saam met sy tandepasta uitspoel as hy klaar geborsel het. Ek reken dit getuig van swak maniere - net soos iemand (wat ek selfs van geen kant af ken nie) homself veroorloof om kliphard langs my by 'n urinaal te poep. Ek het niks daarteen as iemand dit in 'n toe toilet doen nie - ons almal doen dit. Maar magtig, neem ander mense in ag wat nie jou swak maniere wil deel nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:21:38 pm
Anonymous

So eronies??

Almal k@k en kerm oor neus blaas.

- Vertel Ε„ bietjie wie loop met "air freshner" in sy skeer sakkie om somtyds net daardie bietjie respek te bewys vir die persoon wat op die toilet langs jou sit?

- Wie spoel so nou en dan die toilet terwyl jy Ε„ drol druk om net die klankie weg te kry?

- Wie knyp sy spuit k@k vir Ε„ minuut of 2 terwyl die toilets redelik besig is en wag eerder tot daar stilte is voordat jy begin met jou spuitverf?

Vir my is die ondraaglikse Ε„ persoon wat die toilet langs my gebruik, geen "air freshner" gebruik nie en Ε„ persoon wat probeer so hard as as moontlik K@K sodat die badkamers kan hoor, jy is op daardie toilet: Disgusting en PUNT.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:39:30 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek het lekker gelees en gelag vir al die wyshede. Wat het ek hieruit geleer? Hier is n geleentheid vir n interpreneur wat n nuwe sake onderneming wil begin. Ek het al voorlopige sketse opgetrek vir n eie badkamertjie en stort en toilet wat ons agter die karavane gaan saamsleep. Klankdig ja............en daar sal jy na hartelus kan neus skoonmaak en po@p en winde los en jou tande na jou smaak borsel. Ek wonder of Admin vir ons sal kan reel dat daar konneksiepunte by alle staanplekke aangebring kan word waar ons daardie ou "sn@t "en strooi kan afspoel. Dan kan die manne wat hulle "swartwater" so vrylik buite laat uitloop ook daar konnekteer. Ek reken die swartwater manne irriteer die sn@tterige ouens en andersom........dan stel ons mos almal tevrede. Almal tevrede......ooooe weeeee die tariewe sal drasties opgaan en dan gaan die derde groep begin protesteer want hulle doen dit in elk geval in die ablusie blok. Die geleerde manne noem dit n "vicious circle". Dalk werk dit ook maar soos inflasie. Die salaris word meer sodat jy meer vir jou produk kan betaal en dan is almal mos tevrede!!!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:40:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

So eronies??

Almal k@k en kerm oor neus blaas.

- Vertel Ε„ bietjie wie loop met "air freshner" in sy skeer sakkie om somtyds net daardie bietjie respek te bewys vir die persoon wat op die toilet langs jou sit?

- Wie spoel so nou en dan die toilet terwyl jy Ε„ drol druk om net die klankie weg te kry?

- Wie knyp sy spuit k@k vir Ε„ minuut of 2 terwyl die toilets redelik besig is en wag eerder tot daar stilte is voordat jy begin met jou spuitverf?

Vir my is die ondraaglikse Ε„ persoon wat die toilet langs my gebruik, geen "air freshner" gebruik nie en Ε„ persoon wat probeer so hard as as moontlik K@K sodat die badkamers kan hoor, jy is op daardie toilet: Disgusting en PUNT.

Hahahaha! Nou dat jy dit noem....

Ek het ongelukkig uitgebars van die lag toe daai storie gebeur. Die ou langsaan het so "hard" sy besigheid gedoen mens kon nie help om te lag nie. Die effek was net snaaks maar ekt hom later jammer gekry. Het self spore gemaak dat hy nie weet wie gelag het nie, kon myself nie inhou nie, ek is seker hy kon ook nie...

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 18:31:49 pm
Anonymous

Ek het lekker gelees en gelag vir al die wyshede. Wat het ek hieruit geleer? Hier is n geleentheid vir n interpreneur wat n nuwe sake onderneming wil begin. Ek het al voorlopige sketse opgetrek vir n eie badkamertjie en stort en toilet wat ons agter die karavane gaan saamsleep. Klankdig ja............en daar sal jy na hartelus kan neus skoonmaak en po@p en winde los en jou tande na jou smaak borsel. Ek wonder of Admin vir ons sal kan reel dat daar konneksiepunte by alle staanplekke aangebring kan word waar ons daardie ou "sn@t "en strooi kan afspoel. Dan kan die manne wat hulle "swartwater" so vrylik buite laat uitloop ook daar konnekteer. Ek reken die swartwater manne irriteer die sn@tterige ouens en andersom........dan stel ons mos almal tevrede. Almal tevrede......ooooe weeeee die tariewe sal drasties opgaan en dan gaan die derde groep begin protesteer want hulle doen dit in elk geval in die ablusie blok. Die geleerde manne noem dit n "vicious circle". Dalk werk dit ook maar soos inflasie. Die salaris word meer sodat jy meer vir jou produk kan betaal en dan is almal mos tevrede!!!!!!!!!!

DITTO.

Ek maak eerder my neus skoon in die stort wat na niks stank ruik nie voordat ek langs iemand sit wat besig is om te dooi agv sy K@K spuit.

Gelukkig sorg ek al my gemors spoel af, maar dan kry jy daardie wat Ε„ toilet so spuitverf en vrot los en die pad vat sonder dat iemand hom kan eien.

Van Ε„ klomp "hose pipes" wil ek nie eers na verwys nie.

Jy kry daardie ongedissiplineerdes wat geen respek het vir ander nie.

Die pype word so gesit en gelos sodat jy jou snags desmoers val, veral as jy nagblind is.

Diskonnekteer jy dit, kry jy kyke wat jou klere uittrek.

Dit wil voorkom, indien jou karavaan nie toegerus is vir grys of swart water nie, behoort die gesaamentlike kraan slegs aan hulle wat toegerus is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 18:43:41 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1038
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Sjoe Dennis, kom nou tot die besef dat daar baie mense is wat die Neusblasery sal afkeur?? Hou op om jou standpunt ten koste van alles te verdedig en dit veral met sulke kru taal? Ag nee man, neem die hou op jou neus(!) en stop hierdie simpele gesprek nou? Onthou, dit vat 'n man om te erken hy was verkeerd! Asseblief?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 19:22:29 pm

Jy het jou punt geplaas.

CHEERS.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:13:39 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1038
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Welkom!

"Sanity at last!"😁😁

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 20:25:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Shoe wat 'n gesprek en redenasie.  Dit blyk my dat daar 'n paar van ons is wat nag ons ablusie gedrag moet kyk.

Die onderwerp het sommer 'n paar dinge aangeroer wat werklik persoonlike aandag van sommige verg.  Elk sal weet waaraan hy homself moontlik skuldig maak. So as die skoen pas trek hom aan. Dit kan maak dat dat almal die ablusie met meer maniere benader.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 21:28:27 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 754
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

 Dit kan maak dat dat almal die ablusie met meer maniere benader

Sal dit nie wonderlik wees nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 11:48:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek het nou gedink aan die oplossing vir al die probs. Hehehe

Vat vir mammie/.swambo saam.

Sy sal jou vinnig   "uithaal"   presies soos sy jou uithaal in jou huis. 

Hey... kom maak skoon jou toilet.  Was jou wasbak.

Probleem ?  Geen probleem..  πŸ˜Ž

Waars die vroulike geslag op die forum.  Hulle sal jou vinnig vertel  dit gaan aan hulle kant netso....  huis of kamp-ablusie

Moet se ek like hierdie topic. Lekker glyerig. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required