English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 390
Total Views: 82 173 165
topics: 10 687
replies: 122 315
views: 38 760 226
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nelspruit na Phabeni Hek

replies: 8
views: 172
18 Jul 2019 @ 12:32:08 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Sal graag wil weet hoe lyk die pad (R40 en R536)  Nelspruit na Hazyview na Phabeni Hek en hoe veilig is die pad om te ry? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 13:25:55 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3584
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hello Herman. 

Volg die R40 vanaf Witrivier. Pad is in goeie toestand en ook die kortste roete vanaf Npt.

Die R536 vanaf Sabie het heelwat slaggate, veral die laaste 10 km voor Hazyview.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2019 @ 21:04:54 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Stem saam: ons ry ook so: R40 vanaf Witrivier.  Wees maar net versigtig vir taxi's, beeste, skape, bokke en voetgangers na jy afdraai na Phabeni en Paul Kruger hek (by Lae Veld Mall).  Pad oppervlakte geredelik goed en dit gaan verseker vinniger as die stuk Numbi toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 07:38:57 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 683
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Hoekom ry julle nie Malelane hek toe nie?  gaan dit nie makliker wees nie?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 12:37:24 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 97
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ons gaan Satara toe.  Gaan gewoonlik by Phalaborwa in. Het na die afstande gekyk en dit sal vir n verandering leker wees om nie Phalaborwa toe te ry nie.

JHB na Phalaborwa (500km) na Satara (119km)

JHB na Phabeni (405km) na Satara (131km)

JHB  na Malelane (430km) na Satara (156km)

JHB na Krok brug (475km) na Satara (127km)

Malelane kan ook werk, weet ten minste dat die pad is goed van JHB tot Malelane. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 12:47:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sommer net vir interesantheid.....die foute wat op hierdie tabel is

Lower Sabie en Shingwedsi wys 27km van mekaar

Pretorius Kop en Letaba wys 21 km van mekaar

Weet nie of daar meer is nie, net hierdie het my opgeval

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 13:09:28 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sommer net vir interesantheid.....die foute wat op hierdie tabel is

Lower Sabie en Shingwedsi wys 27km van mekaar

Pretorius Kop en Letaba wys 21 km van mekaar

Weet nie of daar meer is nie, net hierdie het my opgeval

Geert,

Die park personeel maak nie foute nie.

Hang af of jy van bo na onder of van onder na bo ry. Dis verder van bv Laer Sabie na Shingwedzi (jy ry opdraend) as van Shingwedzi na Laer Sabie (jy ry afdraend).

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:43:07 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geert,

Die park personeel maak nie foute nie.

Hang af of jy van bo na onder of van onder na bo ry. Dis verder van bv Laer Sabie na Shingwedzi (jy ry opdraend) as van Shingwedzi na Laer Sabie (jy ry afdraend).

Ek wonder. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 15:47:00 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wonder. 

 

 

Jin

Ek is bly jy dink/wonder ook oor díe ding.

Dit het my 'n tydjie geneem om by die antwoord uit te kom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required