English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 253
Total Replies: 249 264
Total Views: 83 123 037
topics: 11 399
replies: 136 907
views: 39 273 555
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nelspruit Campworld

replies: 26
views: 408
16 Feb 2020 @ 16:12:57 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

Ek kry gister 'n whatsapp dat Nelspruit karavane en Campworld se deure gesluit het, gaan dit regtig so sleg met die kamp bedryf? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 17:39:54 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

It doesn't look good, for every setup that closes there are perhaps 20 or more families that will suffer financially. I really feel for them.

I suppose that a lot of the  second hand vans are now being sold on line as is the case I am sure with accessories etc. I have been looking at second hand Sprite Scouts for quite some time  now and have seen the same van from this company for five or six months and was still there when last I looked.

Could it be that some of these companies are chasing too high profit margins in today's depressed market?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 17:57:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai....nie lekker om sulke nuus te lees nie. Ek sien die meeste handelaars kies deesdae om meer as een fabrikaat se waens aan te hou. Het hierdie handelaar nie maar net Jurgens produkte aangehou nie? Met die klomp nuwe vervaardigers op die mark maak dit die keuse soveel groter....en as jy net by een vervaardiger bly, maak jy jou eie mark kleiner. Miskien is dit ook moeiliker vir plekke soos Nelspruit om agentskappe vas te teken....meeste vervaardigers verkies seker om in die hoof sentras te beweeg. Ek ry baie verby n handelaar naby my en moet noem.....meeste van daai waens staan al baie maande daar, maar moet bynoem dat dit lyk of hulle ook net in een verskaffer glo. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 19:01:54 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

It looks very much as though the 4 x 4 market is growing ahead of the road van sector, if the older dealers don't add these to their range they may be headed for disaster.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 19:57:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9445
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jammer omte hoor.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 20:09:09 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek lees vandag dat Durban Caravans & Campworld ook deure gesluit het. Ek was 2 weke gelede hier by Tuinroete woonwaens in Mosselbaai. Daar verneem ek dat die eienaar van die gebou waarin Tuinroete woonwaens is, Jurgens oorgeneem het in Mosselbaai. Hy het glo al Jurgens(Campworld) se voorraad aan hulle teruggestuur en bedryf nou die besigheid self sonder Jurgens. Dit wil voorkom asof die ekonomie almal n harde hou gee.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 20:59:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4339
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek kry gister 'n whatsapp dat Nelspruit karavane en Campworld se deure gesluit het, gaan dit regtig so sleg met die kamp bedryf? 

Gelukkig is Hannes van Camp Monkey nog hier. Paar jaar terug was hy die Werkwinkel Bestuurder by Npt Campworld en het toe sy eie besigheid begin.

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 21:40:02 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek stem saam met Badger. Die enigste konstante faktor in ons lewens is verandering. Daar word mos gesê die Dinausaurus het uitgesterf as gevolg van sy onvermoë om by veranderende omstandighede aan te pas.

Ek hou nie van kampeerwaentjies of "off road" waentjies nie, want ek verkies my eiland bed, maar hulle staan die karavaanparke vol en is beslis die ding van die toekoms met motors wat ligter word en kleiner masjientjies in kry.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 23:04:34 pm
Anonymous

Ek dink die Campworld hier in Pta Noord is ook toe... Deure gesluit... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 05:31:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai....nie lekker om sulke nuus te lees nie. Ek sien die meeste handelaars kies deesdae om meer as een fabrikaat se waens aan te hou. Het hierdie handelaar nie maar net Jurgens produkte aangehou nie? Met die klomp nuwe vervaardigers op die mark maak dit die keuse soveel groter....en as jy net by een vervaardiger bly, maak jy jou eie mark kleiner. Miskien is dit ook moeiliker vir plekke soos Nelspruit om agentskappe vas te teken....meeste vervaardigers verkies seker om in die hoof sentras te beweeg. Ek ry baie verby n handelaar naby my en moet noem.....meeste van daai waens staan al baie maande daar, maar moet bynoem dat dit lyk of hulle ook net in een verskaffer glo. 

As ek net so vinnig na die vloerplan kyk van eerskomende naweek se karavaan skou, dan is daar 28x verskillende vervaardigers van karavane en boswaens....en dis nog nie eers almal nie, dan as jy met net 1x vervaardiger se voorraad sit, dan gee dit n idee hoe klein jou mark eintlik word.

Baie van die vervaardigers kies ook maar net n paar verskaffers soos Quantum byvoorbeeld...1x in Gauteng, 1x in Natal en 1x in die Kaap. So as jy in Gauteng bly het jy basies net een keuse waar om te gaan vir sekere vervaardigers. Jurgens het oral agentskappe....so nou kan jy nog die prys afstry teenoor verskillende handelaars wat besigheid nog moeliker kan maak, want sekere handelaars kan meer afslag bied omdat hulle omset soveel hoër is, terwyl jou kleiner handelaars daai volle prys eintlik nodig het om maksimum wins te genereer om onkostes te dek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 08:12:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek kry gister 'n whatsapp dat Nelspruit karavane en Campworld se deure gesluit het, gaan dit regtig so sleg met die kamp bedryf? 

Dit is baie slegte nuus om van die goed te hoor.  Ek glo darem daai tak het alles in hul vermoê gedoen om deure oop te hou.

Wat as mens 'n winkel soos Outdoor Warehouse saam met Campworld bedryf.  Outdoor warehouse gedeelte sorg vir die gadgets en toebehore kan van kamp en Campworld verkoop die karavane en hanteer die dienste en onderhoud daarop.

Een groot winkel in die helfte gedeel met Campworld aan die een kant en Outdoor Warehouse aan die ander kant.  So kan die een dan 'n ander dra in moeilike omstandighede.

Is maar net 'n idee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 08:21:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien ook toe vir n rukkie soos Comet en sunseeker 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 08:26:55 am
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years

Volgens Ernst van Nelspruit Campworld, is al hulle voorraad oorgeplaas na Comet Boksburg. Dit bly maar 'n slegte storie vir die mense wat nou hulle werk verloor het AGV hiervan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 08:37:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Al die beste vir daai mense wat geraak word hier deur.  Ek hoop hulle kry uit koms uit die panarie uit. 

Hulle is in my gebede.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 10:08:21 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Dit is baie slegte nuus om van die goed te hoor.  Ek glo darem daai tak het alles in hul vermoê gedoen om deure oop te hou.

Wat as mens 'n winkel soos Outdoor Warehouse saam met Campworld bedryf.  Outdoor warehouse gedeelte sorg vir die gadgets en toebehore kan van kamp en Campworld verkoop die karavane en hanteer die dienste en onderhoud daarop.

Een groot winkel in die helfte gedeel met Campworld aan die een kant en Outdoor Warehouse aan die ander kant.  So kan die een dan 'n ander dra in moeilike omstandighede.

Is maar net 'n idee.

Leon, Ek dink risiko is die faktor wat sulke besighede apart van mekaar laat funksioneer. 

Teen die huurgelde wat vandag gehef word is geen besigheid meer seker of hulle die volgende huur verhoging sal kan oorleef nie. Om jou voortbetaan aan 'n perseel/dak-deler sy winsgewendheid te koppel is nie elke sakeman se idee van sekuriteit nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 10:08:56 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Ek wil graag iets vertel wat ek die afgelope jaar ondervind het. Ek het begin verlede jaar besluit om my Exclusive in te ruil/verkoop en 'n boskaravaan te koop aangesien ons al hoe meer Namibië en Botswana toe gaan. Nou ek het rêrig moeite gedoen as ek 'n advertensie sien om die handelaar te bel en self na die wa te gaan kyk. Ek was in die jaar by 6 handelaars. Eerstens wou hulle my wa inruil vir R40 000 minder as wat sy waarde is. Verskoning is dat daar baie tweedehanse Exclusives in die mark is. Vir 'n gebruikte Explorer of Commander wou hulle weer R15 000 meer hê as die waarde. Ek het probeer onderhandel sonder sukses. By een handelaar het ek gevra betaal my R10 000 meer vir myne en ons doen die transaksie. Hulle het nie eers teruggekom ma my toe nie. Nou wil ek weet die rigiede manier van besigheid doen en die "don't care" houding, is dit nie hoekom hulle, hulle deure sluit nie? Twee van die handelaars wat julle hier noem het nou hulle deure gesluit. 

Verlede November sien ek dat 'n man met die naam van Anton in Boksburg 'n Explorer adverteer. Ek ry en gaan kyk. Die wa is in 'n puik toestand. Ons onderhandel en hy is baie toegeeflik. 'n Week later ruil ek my Ecxlusive in en kom terug met mey Explorer. Verseker sal ek weer met hom besigheid doen. Nou hoekom kan die handelaars dit nie doen nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 10:42:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15978
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink die uitgangs punts is, HULLE doen die "deal", NIE JY NIE.  As hulle by jou voorstelle en onderhandelinge inval dan verloor hulle die beheer van die onderhandeling.  Ja hulle het seker 'n maatstaf waarvolgens hulle besigheid doen maar daai maatstaf moet sekerlik in 'n mate buigsaam wees.

Op die ou einde wat werk vir hulle is seker belangrik.  Ek hoop net dit WERK dan vir hulle en loop nie op deure sluit uit nie.

JIN kan sy kant ook van die tipe onderhandeling plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 11:16:20 am
Anonymous

Ek wil graag iets vertel wat ek die afgelope jaar ondervind het. Ek het begin verlede jaar besluit om my Exclusive in te ruil/verkoop en 'n boskaravaan te koop aangesien ons al hoe meer Namibië en Botswana toe gaan. Nou ek het rêrig moeite gedoen as ek 'n advertensie sien om die handelaar te bel en self na die wa te gaan kyk. Ek was in die jaar by 6 handelaars. Eerstens wou hulle my wa inruil vir R40 000 minder as wat sy waarde is. Verskoning is dat daar baie tweedehanse Exclusives in die mark is. Vir 'n gebruikte Explorer of Commander wou hulle weer R15 000 meer hê as die waarde. Ek het probeer onderhandel sonder sukses. By een handelaar het ek gevra betaal my R10 000 meer vir myne en ons doen die transaksie. Hulle het nie eers teruggekom ma my toe nie. Nou wil ek weet die rigiede manier van besigheid doen en die "don't care" houding, is dit nie hoekom hulle, hulle deure sluit nie? Twee van die handelaars wat julle hier noem het nou hulle deure gesluit. 

Verlede November sien ek dat 'n man met die naam van Anton in Boksburg 'n Explorer adverteer. Ek ry en gaan kyk. Die wa is in 'n puik toestand. Ons onderhandel en hy is baie toegeeflik. 'n Week later ruil ek my Ecxlusive in en kom terug met mey Explorer. Verseker sal ek weer met hom besigheid doen. Nou hoekom kan die handelaars dit nie doen nie?

Want "Anton" (as dit die Anton is wat ek so baie sien adverteer kort-kort) verkoop eintlik die waens half onder sy eie en nie as besigheid regtig nie.. So hy koop en verkoop en is nie onderhewig aan die CPA nie... bietjie so onder die radar en verminder sy risiko en daarom is dit makliker om met hom te onderhandel ;-)

Jy sien dit met alles.. Hier is mense wat karavane opkoop en verkoop om so besigheid te doen onder die radar, maar alhoewel sy risiko verminder word joune hoër op die ou einde.. So mens moet mooi besluit.. Hiermee sê ek nie dat hy nie betroubaar is nie, maar dit skep geleentheid vir baie ander skelm ouens om jou te vang...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 12:24:43 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Waaroor gaan dit? Ek vra die vraag omdat ek net dood envoudig nie weet nie.

is dit die verkoop van karevane wat af is of die kamp goed wat jy by campworld koop of albei. Nie almal kan n karavaan bekostig, maar kamp wel al is dit met n tent. Kan die campworld se deure nie oopbly en kamp goed verkoop soos Outdoor Warehouse of Tenco nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:25:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek kry gister 'n whatsapp dat Nelspruit karavane en Campworld se deure gesluit het, gaan dit regtig so sleg met die kamp bedryf? 

Was vandag 20 Feb by Nelspruit Campworld. Hulle is toe. Al wat die kennisgewing op die deur sê is ''closed''. Net dit.

Die toemaak kom al geruime tyd. Dis finansïeel van aard en 'n oorblyfsel van die Jurgens tyd met die vorige nuwe alleneienaar.

Die tak het nie voorraad gekry nie en kon nie klïente se behoeftes voldoen nie.

Hulle het gesukkel om genoeg geld te kry om maandeliks salarisse te betaal.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:31:08 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Was vandag 20 Feb by Nelspruit Campworld. Hulle is toe. Al wat die kennisgewing op die deur sê is ''closed''. Net dit.

Die toemaak kom al geruime tyd. Dis finansïeel van aard en 'n oorblyfsel van die Jurgens tyd met die vorige nuwe alleneienaar.

Die tak het nie voorraad gekry nie en kon nie klïente se behoeftes voldoen nie.

Hulle het gesukkel om genoeg geld te kry om maandeliks salarisse te betaal.

 

Dit is n bittere stryd om oorlewing wat in ons land aangaan.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 15:33:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Was vandag 20 Feb by Nelspruit Campworld. Hulle is toe. Al wat die kennisgewing op die deur sê is ''closed''. Net dit.

Die toemaak kom al geruime tyd. Dis finansïeel van aard en 'n oorblyfsel van die Jurgens tyd met die vorige nuwe alleneienaar.

Die tak het nie voorraad gekry nie en kon nie klïente se behoeftes voldoen nie.

Hulle het gesukkel om genoeg geld te kry om maandeliks salarisse te betaal.

 

Ek sien hulle naam is ook reeds verwyder van Jurgens se agentskap lys. As Jurgens 15x karavane n maand maak, is daar basies net 1x karavaan per agent per maand beskikbaar.....kan n besigheid daarop leef? Nou maak Jurgens hierdie maand klomp Pentas en volgende maand miskien Exclusives, maar jy het n klient wat miskien n Swing soek....so hulle kan nie help nie. So as jy nie n bestelling het vir n Penta of n Exclusive daai tyd nie, het jy geen verkope vir daai 2 maande nie. Dis hoekom ek meer verskeidenheid verskaffers voorstel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 20:54:04 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dit is n bittere stryd om oorlewing wat in ons land aangaan.

 

Hierdie situasie het ontstaan as gevolg van (swak) besigheidsbesluite.

Ons het almal baie te sê gehad toe die probleme by Jurgens nie na behore kommunikeer was nie.

Hierdie is die resultaat van daardie tyd se besluite en manier van besigheid doen (effe 'destructive' na my mening).

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 22:03:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16988
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Blykbaar was verkope en besigheid goed daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 11:37:10 am
Antonf
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 13 Nov 2016
Experience: 42 years

Blykbaar was verkope en besigheid goed daar

Ja, want dit was die enigste werklike plek wat karavane ens verkoop het. Die diens het egter veel te wense oorgelaat.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 11:53:29 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4339
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sover ek weet is Hannes (ex Campworld werkwinkelbestuurder) nog aan die gang vir herstelwerk en veranderings.  Sy besigheid is Camp Monkey.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 16:53:28 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1809
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Sover ek weet is Hannes (ex Campworld werkwinkelbestuurder) nog aan die gang vir herstelwerk en veranderings.  Sy besigheid is Camp Monkey.

Ja, Hannes Delport het sy eie werkswinkel, Camp Monkey, wat hy in Nelspruit bedryf. Redelike groot perseel.

Hy is egter toegegooi onder werk. Hy het my wa in Januarie 2020 gediens as 'n guns, aangesien die sleepwa besigheid waar ek sou laat diens op kort kennisgewing dit nie kon doen nie en my na Hannes verwys het.

Wat 'n aangename mens om mee te deel. Hy het my wa ingeneem en gediens, op voorwaarde dat ek die wa dieselfde dag weer afhaal want hy het nie bergplek nie, sy perseel is vol met waens waaraan gewerk moet word.

Hy werk op afspraak en dit moet mens maar lank voor die tyd vasmaak met hom.

Sal Hannes se werk enige tyd aanbeveel, maar jy gaan moet wag.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za