English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 848
topics: 10 825
replies: 124 925
views: 38 857 293
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Need a mover with a difference.

replies: 23
views: 675
17 Apr 2018 @ 09:36:51 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years
We have an Echo Namib off road caravan which we park under a carport and hitching and unhitching is becoming a problem. I have been walking around with a sore back for a week now, wondering what caused this (kidneys?, mattress?, loose more weight?, doctor?, hospital?, what now???) and only just realised it was from moving the caravan!!!
We have to swing it around 180* on brick paving under a carport to hitch it. So I think I need a special type of mover. We do enjoy going into the "sticks" so but being an off road caravan I do not want to fit permanent movers. Are there any movers that fit onto the wheels temporarily or some one who has done some thing similar? I have seen the one that fits on the hitch but will that work on rough paving on a bit of a slope?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 14:38:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
The movers that are fitted to the wheels like PwerTouch can do 180* turns... chuck (Jin) has movers permanently fitted to his 4x4 caravan...never heard any complaints from him...think he got Ewiks that might have more ground clearance than PwerTouch
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Apr 2018 @ 14:54:57 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Thanks but I am cautious to fit such costly items permanently and risk damaging them.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 18:41:01 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Peter what is the weight of the caravan. Those working on the tow hitch will move on an incline and also brake on a decline due to the worm drive used in the gearbox used.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 07:24:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Peter what is the weight of the caravan. Those working on the tow hitch will move on an incline and also brake on a decline due to the worm drive used in the gearbox used.

The movers that you attach to the towhitch will work on level ground very well ...................UNTILL:

The resistance against the main wheels are greater than the tracktion on the mover wheels then the mover will just stand and spin.  Example is to use a Rockey Jockey and move the caravan on normal paving then try doing that when the paving is wet (rain). The resistance to move the heavy weight mainly on the main wheels are then bigger and the Rocky Jocky will spin because the nose weight of the caravan on the rocky jocky is not enough to push down and prevent it from spinning.

Take note it is not the power of this device that lacks but simply the traction due to the main weight of the van is on the caravan wheels and not the nose.

Some of these movers are bulky and make the transport of them difficult.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 07:41:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek sal nooit n mover soos n Rocky Jockey op n afdraande gebruik nie....ek dink die karavaan sal met hom weg loop. In plaas van dat jy jou rug breek om karavaan te stoot, breek jy jou rug om mover in voertuig te laai...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 08:15:22 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink hier is modifikasie van byvoorbeeld 'n ewiks dalk nodig wat kan "opclip" en "afclip" soos nodig.. Iets wat nie boute nodig het nie en vinniger kan afhaal.. Dit vat nie lank om 'n ewiks se motor af te haal nie, maar dis nogsteeds te veel moeite dalk net vir dit... Die motors is wel almal alreeds swaar... Anders is dit lekker as mens daai elektric drive motors kon gebruik wat op karre gebruik word, sou ideaal wees want hul kan jou sommer help bietjie met ekstra dryfkrag oor sand.... ;-) dan het jy 6x6 ;-)


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 09:37:10 am
Elleebee
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 02 Apr 2013
Experience: 40 years
the movers that attach to the jockey wheel also bend the A frame
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 09:49:14 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Dankie vir die raad en idees so ver. Die karavaan weeg maar 950kg sonder vrag. Dit is 'n Echo Namib veselglas off road karavaan. Die probleem is ek bly in 'n panhandle", die plaveisel is ongelyk en 'n effense skynste links na regs. Om te hak of afhak moet hy 180* geswaai word.

Die komentaar oor die Rocky is soos ek dit vermoed het en is nie idiaal nie. Maar nou se vrou sy wil karavaan op ander kant van afdak he uit die oog uit van die straat af! Nou raak dit al moelikker!  Haai toggie. Persoonlik dink ek sodra vroulief besef jy gaan "hom wen" dan verander sy die taak om dit so bitjie moelikker te maak!!!!wink

Ek het op 'n stadium gedink aan om 'n "A - bar" te gebruik op die agter kant van die karavaan met voertuig te hak, om dan die karavaan so van agter af in en uit die "panhandle" tot in die straat te kry. Dan te ontkoppel an dan van voor te hak. Dit sou 'n storie wees. Maar om hom nou op die ander kant uit die sig uit te kry!!!!! O ja maar nou gaan dit nie werk nie.

Ek dink ons het nuwe plaveisel / rypad nodig, of sommer 'n nuwe huis!laughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 10:04:45 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

the movers that attach to the jockey wheel also bend the A frame

I have heard this a few times but would still like to see it when it happens. I have been using such a home made mover for over 3 years and there is no bending of the A-frame.

Further I have only 1 wheel similar to what is used on the Rockey Jockey and as Leon indicated my single wheel would spin is there is even a bit of wet soil on paving. Also on wet grass it tends to spin and then move the front end sideways enen if the wheel is pointing straight. That is due to one caravan wheel having more resistance to turn when at a small hump in the lawn.

I have moved my 1300kg caravan over the slight angled kerbs as used in Centurion without the single wheel spinning while the driven wheel is on dry paving. What I have found if the soil is moist on level lawn and the van stands still for a few hours the wheels do sag and then you have to move to and fro to get it moving normally. It is still a good aid and puts me in a position that I can move the caravan alone without a second person helping.

I only use my mover at home and when I visit the KNP where there is not always help to position the caravan.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 16:51:28 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Peter, is jou vrou en my vrou familie.

Sal vir jou vra om iets te doen en nes jy al die beplanning en goeters reg het, verander hulle hulle storie. En normaal weg se hulle altyd........maar jy luister nooit na wat ek se nie?laughing

Na 34jaar se getroude lewe het ek die kuns aangeleer om aandagtig na haar te luister sonder om n woord te hoor wat sy selaughing

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 17:51:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
The movers that are fitted to the wheels like PwerTouch can do 180* turns... chuck (Jin) has movers permanently fitted to his 4x4 caravan...never heard any complaints from him...think he got Ewiks that might have more ground clearance than PwerTouch

Dag sê.
Het die ewiks op die Explorer en het nog nie sulke rowwe terein gery nie.
Is maar versigtig omrede ek weet van hulle.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2018 @ 17:53:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Pieter jy bly naby my. Kom kyk hoe hulle werk en teen watse skuinste hulle trek.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2018 @ 09:23:14 am
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Ja Hannes ek dink hulle mors met onssmile Sodra sy besef een van haar nuwe idees gaan nog geld kos verander sy haar opinie maar vinnig. So het ek met die tyd geleer. 

Danie dankie vir jou moeite so ver.

Chuck dankie vir die offer. Ek dink ek sal die vrou moet saam bring. Ons het onlangs die boswa verkoop en die karavaan gekoop. Toe ek noem van iets wat ek vandag wil gaan koop, vra vrou vir my "nou hoeveel gaan die karavaan nog kos" (nadat ons klomp geld betaal het vir hom en ek het verstaan hy was dan die regte ding)? Nou as ek van so veel geld moet verduidelik het ek 'n gooie moteveering nodigcry.

Ek spot maar, ek het 'n gooie vrou en ons werk goed saam. Ons moet net fyn kyk na ons geld. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2018 @ 09:53:45 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dis 'n plesier Peter. Dit was goed om eerstehands te sien watse verskil 'n lae neusgewig maak al is dit ook 'n ligte karavaan. Ek gaan in elk geval voort om 'n A-raam mover te bou met dubbel wiele ipv die enkel wiel wat ek reeds het. Weens die free-bee op my mover het dit minder as R1500 gekos en hy werk vir my. Ek sou bv nooit die 12V hekmotor teen normale prys van R3000 gekoop het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2018 @ 13:35:32 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Ek het vir omtrent 6 jaar die Rocky Jocky gebruik, en geen A raam gebuig nie. Dis in my opinie feitlik onmoontlik.

Die Rocky Jocky is baie oulik en werk puik, ek het my 1,3T wa gemaklik, alleen geskuif, teen 'n helling. Die movers wat jy op die karavaan vind is seker baie beter, want die Rocky werk van 220V af en nie battery krag nie, gebruik net 'n lang kragdraad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2018 @ 15:37:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dis 'n plesier Peter. Dit was goed om eerstehands te sien watse verskil 'n lae neusgewig maak al is dit ook 'n ligte karavaan. Ek gaan in elk geval voort om 'n A-raam mover te bou met dubbel wiele ipv die enkel wiel wat ek reeds het. Weens die free-bee op my mover het dit minder as R1500 gekos en hy werk vir my. Ek sou bv nooit die 12V hekmotor teen normale prys van R3000 gekoop het nie.

Danksy die grootste koste item wat ek vir 'n appel en 'n ui kon kry gaan ek my mover nou verander en met dubbel wiele toerus en ek gaan dieselfde bande gebruik as die Rocky Jockey en ook die motor opgradeer na 220V ipv die huidige 12V. Net jammer in die proses verdubbel die gewig v d mover van die huidige 19kg. Die 220V motor alleen gaan moontlik 19kg weeg.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2018 @ 08:38:51 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 18 May 2008
Experience: 25 years

Hi Danie, plaas asb fotos van die eind produk, dis altyd interresant om te sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2018 @ 11:42:07 am
Diesel
New Member
100% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 21 Oct 2014
Experience: 8 years

Danksy die grootste koste item wat ek vir 'n appel en 'n ui kon kry gaan ek my mover nou verander en met dubbel wiele toerus en ek gaan dieselfde bande gebruik as die Rocky Jockey en ook die motor opgradeer na 220V ipv die huidige 12V. Net jammer in die proses verdubbel die gewig v d mover van die huidige 19kg. Die 220V motor alleen gaan moontlik 19kg weeg.

 

 

Ek stem saam. Ek wil ook n mover bou want die jare stap aan en dit raak al moeiliker om die karavaan rond te stoot. Ek sou ook graag wou sien hoe lyk jou mover.

loving Life
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2018 @ 12:27:15 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

François jy kan my kontak by woonwaled by Gmail kol Com. Ooo voor ek vergeet. Welkom hier op die forum. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2018 @ 13:00:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hi Danie, plaas asb fotos van die eind produk, dis altyd interresant om te sien.

Nico jammer ek sien nou eers jou versoek vir 'n foto. Hierdie was my 1e probeerslag. Ek het na jare se soek wel 'n 120mm wye op pomp wiel opgespoor met blok patroon op die loopvlak. Dit het die 2 normale jockeywiele wat makliker gegly het vervang. 

Ek het ook 'n aparte hefboom op die a raam aangebring sodat dit nie meer binne-in die bestaande jockeywiel se pyp monteer. Met die ruk het die jockeywiel met tye losgekom. 

Die foto is maar dof. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2018 @ 22:43:06 pm
sa&brit
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 29 Jan 2017
Experience: 2 years

Hi there, I'm very interested if there was a final conclusion to this discussion as we have a Bushwakka Bhoma - I think it weighs about 1,5 tonnes - and we struggle to move it up an incline, turning 90 degrees to under the carport. We basically need to turn it 180 degrees first to get it in the right way though.

thanks!

"Life is not a dress rehearsal"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2018 @ 07:38:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi there, I'm very interested if there was a final conclusion to this discussion as we have a Bushwakka Bhoma - I think it weighs about 1,5 tonnes - and we struggle to move it up an incline, turning 90 degrees to under the carport. We basically need to turn it 180 degrees first to get it in the right way though.

thanks!

Op youtube is klomp demo videos hoe verskillende movers werk en tot wat hulle in staat is om te doen...miskien kan dit help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2018 @ 08:17:10 am
sa&brit
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 29 Jan 2017
Experience: 2 years

Dankie Alpha, ek sal so doen.

"Life is not a dress rehearsal"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required