English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 246
Total Replies: 249 110
Total Views: 83 119 892
topics: 763
replies: 6 272
views: 2 388 055

Need Help with 1981 Sprite Sprint

replies: 6
views: 6060
09 Nov 2014 @ 14:34:53 pm
HappyCampers1
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 09 Nov 2014
Experience: 35 years
Hi,

Ek het so 2 maande terug 'n Sprite Sprint 1981 model gekoop. Die karavaan het ongelukkig nie 'n tent bygehad nie. Weet iemand van iemand wat iemand ken wat dalk vir my 'n tent het?
Watter ander karavaan se tent sal pas op die karavaantjie?
Al kry ek vir eers net 'n rally tent, ek wil gaan kamp!!!! :)

Hoop iemand kan my help.

ek heg fotos aan van 'n soortgelyke karavaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2014 @ 18:11:45 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Jy kan tente laat maakLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2014 @ 19:58:26 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4322
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

The chance of finding a good second hand tent is remote. Do as WJ suggests and look for a tent manufacturer in the West Cape. Unless someone can recommenf one just make sure his workmanship is good.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 11:42:51 am
Anonymous

Milani, ek weet van iemand wat 'n splinternuwe tent het vir 'n Sprite Swift, maar ek het nie 'n idee of hy sal pas op die Sprint nie. Jy kan die ou skakel op 083 377 5472 (Andy).

Ek sien jy bly in Yzerfontein, maar Andy woon in Sasolburg, heelmoontlik kan hy dit vir jou courier. Sy prys wat hy aan my genoem het was R 6000-00

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 14:35:44 pm
HappyCampers1
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 09 Nov 2014
Experience: 35 years
Hallo DK, baie dankie, ek het vir Andy gebel, hy stuur die naweek vir my fotos, :) Hy se die tent sal pas!! Opgewonde!! Baie baie dankie!
My Spoor loop deur die Melkweg, my Tent staan tussen die Sterre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 14:54:26 pm
Anonymous

Dit is 'n plesier. Sien die fotos dan kan jy so min of meer 'n idee het hoe hy sal lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2014 @ 20:31:28 pm
Alan
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 08 Nov 2012
Experience: 25 years

Cristys in Diep River will be able to help or point you in the right direction but it looks very similar to the Sprite Escape as well.

Alan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za