English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 812
Total Views: 82 683 878
topics: 4 437
replies: 30 043
views: 17 389 697
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 165
replies: 58
views: 6 446
topics: 1
replies: 6
views: 3 318
Stonechat Private Resort
Mpumalanga, Schoemanskloof
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 26 Feb 2014
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Naweek by Stonechat

replies: 3
views: 3243
24 Feb 2014 @ 19:55:20 pm
Kurt
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 03 Feb 2014
Experience: 9 years

Ons sou die naweek by Elangeni gekamp het. Maar die groep het besluit om te skuif na Stonechat. As mens van Pretoria na Nelspruit ry, vat die Schoemanskloof afrit. Kry dan die Lydenburg afrit na links, 300m op regterkant kry mens die kampterrein. Ons was n groep van 12 woonwaens. Omdat ons n groep was het ons n beter prys gekry. R130 per gesin(maak nie saak hoe groot nie) per nag. 

1 Heerlike lapa

2 Visvang (catch and release)

3 Rooibote

4. Zip line +/-100m

5. Swembad(koud)

6. Ablusieeriewe baie netjies soos op fotos

7. Opwasgeriewe ook baie netjies.

8. Kampterrein is omhein

Enigste negatief is die koletrokke wat daar verby ry. Maar ons is dit eens, ons sal verseker weer daar gaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2014 @ 21:50:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3795
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie vir die inligting Kurt. Lyk na 'n lekker wegbreek plek vir 'n naweek. Maar nie in die winter nie. Dit is koud daar bo Schoemanskloof.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 07:58:38 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4172
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

Kurt

Thanks for the feedback

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2014 @ 09:31:01 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 51 years

Hi Kurt.

Please submit a Resort Customer Feedback on Stonechat.

Thanks

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First