English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 284
topics: 980
replies: 15 197
views: 4 030 060
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Naweek Kamp

replies: 16
views: 236
12 Sep 2019 @ 15:40:41 pm
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

So daar is dit nou. Ek het na n lang gewag my "boswa" gekry.

My seuntjie van 7 se vanoggend: pappa, ek dink ek gaan nie slaap vanaand nie. Ek, hoekeom seun? Want dan ons vroeg ry na die kamp... Ek, maar jy moet nog skool toe. 

Die mantjie gaan nog n groot kamper word. So hierdie naweek trek ons wa in by Koro-koro. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 15:51:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geluk Charl met jou nuwe boswa.....hoop daai wa gee net goeie camping memories. Plaas maar vir ons n foto van jou eerste trippie met nuwe boswa

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 16:41:13 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Charl geluk met nuwe boswa. Julle moet hom geniet

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 18:03:07 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Charl baie geluk en kamp lekke

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 21:51:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan groot. 

Geniet dit

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:15:27 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Geniet die eerste en dan vele meer daarna

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:47:01 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Baie geluk en geniet julle kamp.

Onthou die foto's!!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:09:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja kyk dit is voorwaar 'n lekker gevoel om daai nuwe wa in die erf in te trek.  Dan sit julle met 'n gevoelentheid om vandag die eerste trippie met hom weg te gaan.  Jy moes verlof ingesit het vir maandag die 23ste volgende week dan kan jy vir so efe langer gekamp het.

Baie geluk en geniet dit ERG.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 09:02:54 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Charl, congrats hope you have many year of awesome camping. We always remember the excitement of our first caravan and each time we replaced it with the next. 

Enjoy and safe travels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 09:45:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy moet darem vir ons 'n paar fotos plaas van die nuwe kamp opset.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 17:20:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Watter boswa het jy.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 10:09:52 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Wow watter lekker rustige naweek. Dankie vir die wel wense.

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 10:10:54 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Watter boswa het jy.

 

Ek het die Conqueror Companion vir my gekry. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 11:16:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar waar jou Tipper langs die pad staan met die wa gehak maak mens sommer net lus vir kamp.

Die dêm week moet nou vinnig vlieg tot Vrydag. Dan kan hy maar rustig sy gang gaan oor die naweek.

WANT DAN KAMP ONS.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 11:30:07 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Ja kyk die goga het nou sommer vir mamma ook gebyt... nou gaan ons kamp. cool

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 11:33:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja kyk die goga het nou sommer vir mamma ook gebyt... nou gaan ons kamp. cool

Dit klink puik. Jy moet sommer vir Ma oorreed om die naweek saam met ons te kom kamp by Deo Volente (Parys).

Die tariewe is regtig bilik vir die naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 11:53:26 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Dit klink puik. Jy moet sommer vir Ma oorreed om die naweek saam met ons te kom kamp by Deo Volente (Parys).

Die tariewe is regtig bilik vir die naweek.

aai ek wens ons kon. Sy vlieg Vrydag Italie toe vir twee weke se werk. Ek het twee site wat ek moet "go-live" doen. 

Ons kyk wel Golden gate in Nov. Alhoewel ek hoor daar is kontruksie in die omgewing. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required