English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 413
topics: 11 037
replies: 129 067
views: 39 034 227
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Natural Instinct Gazebo

replies: 23
views: 5157
16 Mar 2015 @ 16:24:56 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Hi daar al my mede forum vriende ek het hulp nodig ek het n Natural Instinct Gazebo die quick setup een, hy het n onder onsie met die wind gehaad, toe buig 3 van my sy paaltjies daar is nie dalk iemand hier wat een het wat beskadig is en hom wil weg gooi of as parte verkoop nie.
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 18:23:43 pm
Anonymous

Andre, het jy al Outdoor probeer?

Ek weet alle karavaan winkels verkoop ook los pale, dit wissel van ongeveer R80.00 op vir teleskopiese pale. Jy kan net jou bestaande pas-stukke behou.

Hoop jy kom reg, ek het verskeie pale self so op gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 18:26:44 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Dis die kant paaltjie deel van die consertina gedeelte Outdoor het nie in stock nie ek sukel om te kry
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 18:40:32 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Probeer bietjie campworld
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2015 @ 18:45:41 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Bostoe sal bietjie by hulle gaan draai maak dankie
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 09:24:03 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo Andre--jy koop daai goed nie apart nie--het dieselfde geval gehad en my dood gesoek daarna--nie eers TENTCO hier langs die pad in Boksburg het dit nie---hulle sÍ Game en daai plekke bring die goed van buite in en daar is nie spares nie--ek het toe een aand in my omgewing gaan stap en afgekom op 'n 6 meter een wat se een been gebreek was en die ou het hom op die sypaadjie gesit vir vullis--op my skouer getel en huistoe gevat en my een reggemaak--die ou enes uitgeboor en die nuwes ingesit met 'n lekker boudjie en moer--ek is in Impala Park as jy wil kom spares haal--gee my 'n lui so na 2 vandag--ek is besig tot dan in meeting dan reel ons dit.011 238 4197
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 09:44:58 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Iemand het ons sin se een been ook 'n buig gegee, moet nog kyk of ek hom net kan klop.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 10:02:14 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Dankie Nico sal so maak waardeer dit
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 10:22:43 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Wilsur--sal sommer kyk hoe lyk die bene--kannie net weggooi omdat een been gebuig is nie--daar is altyd 'n manier om reg te maak.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 10:28:49 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Dis wat ek ook se
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 10:39:54 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Dis die paaltjies wat ek soek

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 11:15:51 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo Andre--ja--hullelyk mos soos lipchanneling?oop aan die een kant?
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 11:19:22 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Ja nee Andre--ek het die gebreektes uit geboor en met poprivets en boudjies en moere reggemaak--kan nie eers sien waar dit gebreek het nie.Ek het van die langes gesaag tot die regte lengtes en siedaar!
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 11:38:06 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

myne is toe reg rontom geen opening behalwe aan die punte

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 11:52:04 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1108
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Want van Tents Direct by 012 6611476.   Hulle verkoop gazebos teen beter pryse as ander plekke.   Dalk kan hulle onderdele verskaf deur hulle fabriek in Ladysmith (KZN).

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 11:54:51 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Andre ek dink jy is reg--ek dink aan heeltemal iets anders--myne sal ook die toe enes wees--gee 'n lui so na 2 dan sal ek ook vanaand kyk en jou laat weet---maar ek weet daar is nog baie spares.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 12:17:15 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Dankie Nico waardeer jou hulp opreg

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 18:12:09 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo Andre---ja--hulle is toe almal toe regrondom--jy sal maar net moet 'n bietjie korter saag of maar aanpas volgens jou behoeftes.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2015 @ 18:14:03 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Jamer ek het nie gebel nie was in n nood vergadering sal more n lui gee, en reel met jou baie baie dankie
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2015 @ 10:50:27 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Nico hoe laat kan ek jou bel
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2015 @ 12:12:52 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo Andre--2 uur sal safe wees--011 238 4197
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2015 @ 12:20:10 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Dankie maak so
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2015 @ 14:10:59 pm
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Hi Nico

Het probeer bel maar nie antwoord gekry nie my no 082 874 4790 stuur maar jou cell no of n boodskap

Groete
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 08:01:16 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years
Nico my email adress andre.prinsloo@ebmproject.com as ons dalk by mekaar kan kom sondag as dit moontlik is
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required