English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 797
Total Replies: 222 934
Total Views: 82 055 360
topics: 4 287
replies: 28 834
views: 17 288 348
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 95
views: 17 245 494

Natal Oorde

replies: 12
views: 5123
03 Nov 2015 @ 09:07:08 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 676
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years
Hallo mensies.
Ag net so oor die algemeen, wat sou julle se tussen TO Strand en ATKV Natalia?
Ons is Kaap kampers, ek was nog nooit rerig in Natal nie, en het nog nooit rerig
'n behoefte gehad aan Natal nie. Maar nou se manlief, dis te ver om te sleep kaap toe,
so as ek by die see wil uitkom, gaan ek moet nader plek kry. Hoe is die twee plekkies,
en of is daar enige ander plek daar rond wat lekker is. Al wat ek hoor of weet van Natal, veral oor
Desembers is "ooohhh dis pikswart daar". So dit maak my skrikkerig. Ek het een seun van so 5 jaar en 'n baba sussie 4 maande. Iewers waar daar lekker goedjies is om te doen vir kiddies, miskien swembad, alhowel mens mos gaan om in die see te swem, miskien 'n glybaan of wat, en so aan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 09:52:19 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 60 years
Rocky Bay is right on the beach and one of the nicest KZN campsites. For kiddies and entertainment Mc Nicols Bazely beach has the most to do,although you have to cross a railway line to get to the beach, and has been voted top campsite in the country in previous years.Both have very high standards for ablution cleanliness and well maintained gardens and lawns.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 10:28:10 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

TO Strand is baie lekker kan hom aanbeveel.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 11:22:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5527
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek is weer n Natalia fan. Ve kinders. Uitstekend. Veilig. Jy sal net OF buite seisoen OF betyds bespreek.
Baie gewilde oord, veral in Desember, dans dit nog duur ook.
Net noord van Natalia is Villa spa. Pragtig, boomryk.
Ken nie die ander twee wat hierbo genoem is nie. Hierdie twee van my is waar ek al baie gekamp het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 12:24:37 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7194
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Wens ek kon saam gaan.
Hehehe
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 12:28:25 pm
Marcel
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 10 Jun 2013
Experience: 31 years

Ons was so twee jaar terug by TO Strand oor Desember en kan dit regtig aanbeveel.  Die strand word meestal deur die oord se mense gebruik en jy kan meestal Afrikaans praat. 

TO het studente die hele vakansie deur wat die kinders vermaak en daar is iets vir kinders van alle ouderdomme.  Na my mening is die strand ook een van die bestes aan die Natal kus.

Jy gaan moontlik sukkel om plek te kry want dit is baie gewild.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 13:39:48 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Ons het verlede Desember by Natalia gekamp met kinders en klein kinders. Kamp was vol maar ablusies kon dit hanteer. Baie te doen vir kinders en goeie vermaak vir almal word aangebied.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 13:42:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Beide is populer en kan aanbeveel word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 20:37:45 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Kitty dit is 'n moelikke een die. Ek is ook maar 'n Kaapse kamper. Gaan Junie ATKV toe.
Ek gaan hom try. Die Kaapse kamp plekke het duur geword en jy kry net nie plek nie.
Jy kry die mense wat elke jaar na die selfde plek gaan, die selfde staanplek, langs die selfde bure en eet ook die selfde Kers ete wat julle al 20 jaar terug die selfde ou ding eet.
Ek dink dit was Leon wat gese het. Neem net 'n foto en beweeg aan.
Ek gaan maar KZN 'n try gee.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2015 @ 22:12:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 12655
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Altwee is goeie oorde...maar as dit vir julle oor afstand gaan, is dit ATKV...heelwat nader as TO
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 18:51:03 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Gaan kyk gerus na ons webwerf  www.flipentilla.com vir inskrywings oor Natal se parke. Ons was al by meeste van hulle.  Daar is ook fotos van meeste van die parke - die skakel is op die webwerf.

Laat weet as ons verder kan help.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2015 @ 19:17:03 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dagsê,

Direk langsaan Natalia is Karridene, ons het baie onlangs daar gekamp en dit was baie lekker.

Johan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2015 @ 06:53:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13073
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jou Kiddies is nog klein so enige van die parke sal 'n plesier wees. Ek persoonlik sal Natalia aanbeveel maar die enigste rede is omrede ek nog nie by TO strand was nie.

Ander oord wat ek sal aanbeveel is Dolphin Holiday Resort aan die Noord kus. Puik sekuriteit en als is net lekker naby. Koelte en groot staanplekke. Jy kan jou voertuig daar stop en hom eers weer gebruik die dag as jy moet huistoe gaan. Benodighede is stap afstand van die oord af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First