English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 129
Total Replies: 227 681
Total Views: 82 279 094
topics: 10 751
replies: 123 417
views: 38 807 027
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Nat tent vloere ?

replies: 8
views: 269
13 Jul 2019 @ 19:42:22 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het nou al baie lekker en goeie reen gekry as ek kamp. Met goeie reen is die tent vloer nat en soppy, is maar n gemors. Wat doen julle of wat gebruik julle om die tent vloer binne die tent so droog as moontlik te hou. In die army het ons vore om die tent gegrou maar ek dink n oord gaan nie baie gelukkig met dit wees dus nog nooit gedoen. Wat is jul planne?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 08:18:23 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6381
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het altyd koetrante gepak dan n grondsyl dan tent en die oorde kla nie oor slote nie wat hulle oor kla is die mense wat ry en die slote net so los.ek het altyd die plek gelos beter as wat ek hom gekry het. die koerante adsorbeer die koue van onder.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
14 Jul 2019 @ 19:20:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het nooit geworry daar oor nie.  Is maar deel van die kamp.  Dis nie lank na die reen nie dan het die water inelkgeval weg gesak.

Wat ek wel al gedoen het was om stroom water van die tent af weg te kanaliseer deur die groen plastiek bedding rante (Tekoop by builders) met 'n graaf in die grond/gras te druk.  Water loop tot teen dit en dan langs die plastiek.

Dis basies net 'n sny in die gras en daar is geen slote of gras uitgespit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 20:53:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13450
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het paar jaar terug by Merry Pebbles gestaan....lekker op groen gras. Ons het so baie reën gekry dat mens die modder fisies deur die gras optrap. Ons het toe by die meule klomp pine planke gratis gekry en op die gras gesit en daarop geloop....het darem gehelp, maar was nie ideaal gewees nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2019 @ 21:47:18 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Het nooit geworry daar oor nie.  Is maar deel van die kamp.  Dis nie lank na die reen nie dan het die water inelkgeval weg gesak.

Wat ek wel al gedoen het was om stroom water van die tent af weg te kanaliseer deur die groen plastiek bedding rante (Tekoop by builders) met 'n graaf in die grond/gras te druk.  Water loop tot teen dit en dan langs die plastiek.

Dis basies net 'n sny in die gras en daar is geen slote of gras uitgespit nie.

Beste manier om binne droog te hou.

Nat word is ook maar deel van kamp.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 08:50:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7603
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis deel van kamp

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:15:14 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

As die staanplek nie gras het nie (dus op grond) sit ek 'n soliede seil onder wat ek aan die kante (by die ten muur) oprol sodat water nie daaroor kan loop nie. Dan sit ek my grondseil op sonder om die opgerolde deel te plat te druk. Op gras moet jy maar die sleg (nat gras) vat saam met die goeie kampervaring. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 13:42:38 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My huidige wa, het hom nou 5 jaar,

As ek hak, waai die wind

As ek opslaan/opgeslaan het dan reen dit.

As ek by die huis kom........

Dan was ons tente dat dit bars.

Deel van kamp!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2019 @ 16:13:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My huidige wa, het hom nou 5 jaar,

As ek hak, waai die wind

As ek opslaan/opgeslaan het dan reen dit.

As ek by die huis kom........

Dan was ons tente dat dit bars.

Deel van kamp!

Dis nogal so Hannes.  As mens nie die onderhoud gaan doen nie gaan jou wa en tent in elkgeval soos gat lyk na 'n jaar.

Dis als deel van die kamp ding.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required