English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 878
Total Views: 82 451 042
topics: 1 127
replies: 11 535
views: 4 807 689
Jokes and everything else that makes you laugh

Namibia Rugby

replies: 7
views: 5284
06 May 2016 @ 09:20:56 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Rugby in Namibia
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 09:53:50 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi man Piet.
Laat my dink aan my skooldae op Paul Roux. Ons het so.n rugbyveld op die sandrivier se walle gehad.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 09:54:28 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Piet, dis 'n goeie een.laughing   Die ou het omtrent geploeg in daai stof.   Hy het seker die "benefit of the doubt" gekry.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 10:59:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8235
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wys die TV Skeidsregter verkeerd met sy beslissing.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 11:19:44 am
Anonymous

Laat my baie dink aan Rundu se rugby veld gedurende die 80'syell. Daai veld was so hard, jy val eerder self voor jou opponent jou tacklelaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 12:33:24 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Laat my baie dink aan Rundu se rugby veld gedurende die 80'syell. Daai veld was so hard, jy val eerder self voor jou opponent jou tacklelaughing.


Jip Dennis, op daai grond velde was daar nog duwweltjies ook. Miskien gestrooi deur die locals hehehe.
Kon darem n lekker hopie maak om van te skop.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2016 @ 18:00:41 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Dit is seker waar die gesegde , duik hom dat die stof staan, van kom !!!
Bledie taai manne daai, die man wat hom jaag se bene bloedrooi soos hy al gelak was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 06:46:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Omtrent 'n stofwolk....dink nie TV beslissing gaan veel uitmaak nie :-}
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required